Byt & Buskruit
Byt & Buskruit
  • 39
  • 959 545

วีดีโอ

Advokaat Gerrie Nel hengel saam met Adam Tas aan die Suidkus van Natal | Byt & Buskruit | S02E10
มุมมอง 20K3 หลายเดือนก่อน
Advokaat Gerrie Nel is uitgenooi om in hierdie episode saam met Adam Tas aan die Suidkus van Natal vis te vang.
Adam Tas jag 'n bosvark saam die Springbok-legende: Danie Rossouw | Byt & Buskruit | S02E09
มุมมอง 32K3 หลายเดือนก่อน
In hierdie episode jag Adam Tas 'n bosvark en 'n rooibok saam met 'n legende: Danie Rossouw.
Adam Tas en Neil Somers jag net buitekant Vaalwater | Byt & Buskruit | S02E08
มุมมอง 14K3 หลายเดือนก่อน
In hierdie episode is Adam Tas en Neil Somers op die avontuur van n leeftyd.
Die Buffelsfontein-span besoek Miami saam met Adam Tas. | Byt & Buskruit | S02E07
มุมมอง 15K3 หลายเดือนก่อน
Adam Tas en die Buffelsfontein-span besoek Miami en een van die Buffelsfontein-ouens vang die grootste vis van sy lewe.
Adam Tas en Wicus van der Merwe jag geelvis in die Oranjerivier. | Byt & Buskruit | S02E06
มุมมอง 17K3 หลายเดือนก่อน
Adam Tas en Wicus van der Merwe gaan jag geelvis in die Oranjerivier.
Buffel jag in Namibië se Caprivistrook | Byt & Buskruit | S02E05
มุมมอง 35K3 หลายเดือนก่อน
''Dis beslis die grootste jag waarop ek nog ooit in my lewe was," sê Adam Tas. Hierdie week se gas is Nic Arnold en hulle gaan jag in die Caprivistrook in Namibië.
Jan Rhaap jag saam Adam Tas by Gazella Lodge. | Byt & Buskruit | S02E04
มุมมอง 21K3 หลายเดือนก่อน
In hierdie episode jag Adam Tas saam met sy goeie vriend Jan Rhaap by Gazella Lodge.
Dricus du Plessis en Ricus de Beer hengel die waters van Angola saam Adam Tas | Byt & Buskruit |
มุมมอง 68K3 หลายเดือนก่อน
In hierdie episode kuier UFC kampioen Dricus du Plessis en grapjas Ricus de Beer saam met Adam Tas in die mooie Angola.
Adam Tas en Meyer le Roux verken Amerika se viswaters | Byt & Buskruit | SO2E03
มุมมอง 17K3 หลายเดือนก่อน
Op hierdie episode kuier ons saam die man met die welige baard: Meyer le Roux. Ons hengel oorsee by die Laniermeer in die VSA en trek 'n paar bielies uit.
Adam en Sorina jag in die Fynbosland | Byt & Buskruit | S02E2
มุมมอง 25K3 หลายเดือนก่อน
In hierdie week se episode nooi Adam Tas die immer gewilde, slim en beeldskone Sarina Bosman van Pretoria FM om saam met hom op sy familieplaas te gaan jag.
Elvis Blue en Adam Tas hengel in Knysna | Byt & Buskruit | S02E1
มุมมอง 13K3 หลายเดือนก่อน
Adam Tas kuier by Elvis Blue in Knysna. Hulle vang nie net vis nie, maar eet ook vars oesters by Munro's en gly met die ellelange zipline oor die see.
Seisoen 4 Episode 5 Lokprent - Angola
มุมมอง 1.5K11 หลายเดือนก่อน
Seisoen 4 Episode 5 Lokprent - Angola
Seisoen 4 Episode 4 Lokprent - Primeiras Deel 2
มุมมอง 508ปีที่แล้ว
Seisoen 4 Episode 4 Lokprent - Primeiras Deel 2
Seisoen 4 Episode 3 Lokprent - Primeiras
มุมมอง 735ปีที่แล้ว
Seisoen 4 Episode 3 Lokprent - Primeiras
Seisoen 4 Episode 2 Lokprent - Vaalwater
มุมมอง 1.6Kปีที่แล้ว
Seisoen 4 Episode 2 Lokprent - Vaalwater
Seisoen 4 Episode 1 Lokprent - Zululand
มุมมอง 1.4Kปีที่แล้ว
Seisoen 4 Episode 1 Lokprent - Zululand
Byt&Buskruit Seisoen 4 Lokprent
มุมมอง 1.8Kปีที่แล้ว
Byt&Buskruit Seisoen 4 Lokprent
Ricus Nel doen saam Adam Tas n ''macnab'' in Dullstroom | Byt en Buskruit | S01E13
มุมมอง 70K2 ปีที่แล้ว
Ricus Nel doen saam Adam Tas n ''macnab'' in Dullstroom | Byt en Buskruit | S01E13
Dewald Wasserfall vang saam tiervis by Jozinimeer | Byt en Buskruit | S01E12
มุมมอง 28K2 ปีที่แล้ว
Dewald Wasserfall vang saam tiervis by Jozinimeer | Byt en Buskruit | S01E12
Juan Boucher jag saam in die Noordwes by Shammah Game Lodge | Byt en Buskruit | S01E11
มุมมอง 48K2 ปีที่แล้ว
Juan Boucher jag saam in die Noordwes by Shammah Game Lodge | Byt en Buskruit | S01E11
Pieter Smith toer saam Namibië toe | Byt en Buskruit | S01E10
มุมมอง 24K2 ปีที่แล้ว
Pieter Smith toer saam Namibië toe | Byt en Buskruit | S01E10
Appel jag saam in die Kalahari by Sandveld Hunting Lodge | Byt en Buskruit | S01E09
มุมมอง 55K2 ปีที่แล้ว
Appel jag saam in die Kalahari by Sandveld Hunting Lodge | Byt en Buskruit | S01E09
Mnr Kallie Kriel en Meyer le Roux vang saam vis in Sint Helena | Byt en Buskruit | S01E08
มุมมอง 47K2 ปีที่แล้ว
Mnr Kallie Kriel en Meyer le Roux vang saam vis in Sint Helena | Byt en Buskruit | S01E08
Buisdoorens jag saam met Bakkies Botha | Byt en Buskruit | S01E07
มุมมอง 90K2 ปีที่แล้ว
Buisdoorens jag saam met Bakkies Botha | Byt en Buskruit | S01E07
Steve Hofmeyr vang tuna in Mosambiek | Byt en Buskruit | S01E06
มุมมอง 77K2 ปีที่แล้ว
Steve Hofmeyr vang tuna in Mosambiek | Byt en Buskruit | S01E06
Rob Edeling en Pietman jag in Namibia | Byt en Buskruit | S01E05
มุมมอง 43K2 ปีที่แล้ว
Rob Edeling en Pietman jag in Namibia | Byt en Buskruit | S01E05
Sportvisvang in Mauritius saam met Wynand en Chereé | Byt en Buskruit | S01E04
มุมมอง 26K2 ปีที่แล้ว
Sportvisvang in Mauritius saam met Wynand en Chereé | Byt en Buskruit | S01E04
Ichnus Wait elandjag in die Noord-Wes | Byt en Buskruit | S01E03
มุมมอง 54K2 ปีที่แล้ว
Ichnus Wait elandjag in die Noord-Wes | Byt en Buskruit | S01E03
Sorina "Die Flooze" hengel by Finfoot Lake Reserve | Byt en Buskruit | S01E02
มุมมอง 34K2 ปีที่แล้ว
Sorina "Die Flooze" hengel by Finfoot Lake Reserve | Byt en Buskruit | S01E02

ความคิดเห็น

  • @TheRoanfourie
    @TheRoanfourie 2 วันที่ผ่านมา

    Beslus Salvador Dali se werk daai. Ek gaan op Maroela Media soek vir die resep, lyk lekker.

  • @TheRoanfourie
    @TheRoanfourie 3 วันที่ผ่านมา

    Goeie grond maar nou het julle my honger gemaak.

  • @faniesteenkamp5115
    @faniesteenkamp5115 8 วันที่ผ่านมา

    👌

  • @seavale11
    @seavale11 28 วันที่ผ่านมา

    hahah geweet kannie eens sing

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    dis hkm baie mense nie kan eet nie ander eet net

  • @dunnodatting8204
    @dunnodatting8204 หลายเดือนก่อน

    Great video! Skiet net volgende keer die bosvark met n patroon in die loop😂😂

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    en julle se bydrae?

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    geniet die so baie

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    dricus jy is awesome

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    geniet ek nou die..

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    was in army days daar.. pragtige plek

  • @wikussteenkamp903
    @wikussteenkamp903 หลายเดือนก่อน

    ek soek part2

  • @mattbrown4141
    @mattbrown4141 หลายเดือนก่อน

    Hierdie is die perfek reeks, en die perfek episode, vir iemand wat van lewe in die buitelug hou--die jaag, die ou wat die pangolin vrylaat, die lekker kos, en die musiek, natuurlik, Boere wat besig is om 'n ou Kenny Rogers liedjie te sing.

  • @johanherbst7938
    @johanherbst7938 2 หลายเดือนก่อน

    Adam God se genaade oor jou reen dankie dat jy daai kinders help

  • @johanherbst7938
    @johanherbst7938 2 หลายเดือนก่อน

    Hell man adam moenie op hou nie dit wat jy doen bravo bravo sal eendag graag saam jou n skoot op n bok bok wil vat in die bos

  • @johanherbst7938
    @johanherbst7938 2 หลายเดือนก่อน

    Awsome Adam dit was nou so lekker om die video te kyk die manne wat saam jou was bravo bravo en rooi baard se kos genaade dit het so lekker geluik

  • @fritzcurschmann1042
    @fritzcurschmann1042 2 หลายเดือนก่อน

    Die visdam is so geheim, nie eers die visse weet daarvan nie, lyk my.😅

  • @mcprinsloo6696
    @mcprinsloo6696 2 หลายเดือนก่อน

    Mcprinsloo 🤔🤔🤔🤔🤔🤝👍🤔

  • @mcprinsloo6696
    @mcprinsloo6696 2 หลายเดือนก่อน

    Mcprinsloo 🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤝👍

  • @pierrebarnard7892
    @pierrebarnard7892 2 หลายเดือนก่อน

    Appel moes Kalahari gesing het

  • @nielrossouw7831
    @nielrossouw7831 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie manne dat ons stadsjapies jul avontuur kon deel. Meat Eater was lank my gunsteling reeks op TH-cam, maar Byt en Buskruit het dit sopas onttroon. Welgedaan!

  • @conradbarnard5738
    @conradbarnard5738 2 หลายเดือนก่อน

    Ek het die reeks so bja geniet, sowel as die eerste een, as ek mag vra hoekom is dit nie op Kyknet of deur Via gepubliseer nie? Hierdie is vir my as n afrikaner man die kern en hoogtepunt van ons kultuur is dit nie waarvoor kyknet ens staan nie?

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 2 หลายเดือนก่อน

    Mooiste lied

  • @ivanroux77
    @ivanroux77 2 หลายเดือนก่อน

    Hierdie is mooi gedoen manne. Knap gedaan.

  • @sands2727
    @sands2727 2 หลายเดือนก่อน

    🍷♥️🥊

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 2 หลายเดือนก่อน

    Adam, jy en stukkie vanne Merwe is i goeie span en gesels lekke saam

  • @eugeneschroeder7359
    @eugeneschroeder7359 2 หลายเดือนก่อน

    mooi man

  • @ruanbcryptococaine9029
    @ruanbcryptococaine9029 3 หลายเดือนก่อน

  • @skiphattingh2408
    @skiphattingh2408 3 หลายเดือนก่อน

    🥳🥳👊👊

  • @Gac3la
    @Gac3la 3 หลายเดือนก่อน

    What language are they speaking?

    • @BeskuitenBroffie
      @BeskuitenBroffie 3 หลายเดือนก่อน

      Afrikaans

    • @Gac3la
      @Gac3la 3 หลายเดือนก่อน

      @@BeskuitenBroffie thanks!

  • @ruanbcryptococaine9029
    @ruanbcryptococaine9029 3 หลายเดือนก่อน

    Baie goed gedoen! Lekker channel

  • @skiphattingh2408
    @skiphattingh2408 3 หลายเดือนก่อน

    Daai ou aan die regte kant lyk of hy by n begrafnis is..😂😂😂

  • @pietskiet243
    @pietskiet243 3 หลายเดือนก่อน

    So lekker om laevelder te wees

  • @skiphattingh2408
    @skiphattingh2408 3 หลายเดือนก่อน

    Waar het die eerste skoot getref..🤔🤔

  • @abrahamdeklerk3134
    @abrahamdeklerk3134 3 หลายเดือนก่อน

    Great Adam. Julle moet hierdie voorreg regtig waardeer. Hou so aan.

  • @jaunvandermerwe5179
    @jaunvandermerwe5179 3 หลายเดือนก่อน

    Great episode het dit Baie geniet.Well done.

  • @vliegvlerk
    @vliegvlerk 3 หลายเดือนก่อน

    Een van die beste, jag skote. Mooi geskied Adam.

  • @nielrossouw7831
    @nielrossouw7831 3 หลายเดือนก่อน

    Toe die Amberjacks hoor dis Drickus toe klim hulle sommer self in die boot.

  • @pietskiet243
    @pietskiet243 3 หลายเดือนก่อน

    Kom trug bos toe.

  • @izakcelliers7307
    @izakcelliers7307 3 หลายเดือนก่อน

    Daan is big boy!!!

  • @pietervanwyk9745
    @pietervanwyk9745 3 หลายเดือนก่อน

    30-sukses manne

  • @SafariHunt
    @SafariHunt 3 หลายเดือนก่อน

    Julle is ysters dankie vir 'n lekker video......trots Afrikaans

  • @derrickc8366
    @derrickc8366 3 หลายเดือนก่อน

    Lekke bra's!

  • @riaancloete9627
    @riaancloete9627 3 หลายเดือนก่อน

    Great program, thanks dat julle hom op TH-cam wys vir ons ouens in die buiteland!

  • @TheReintech
    @TheReintech 3 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi program en liedjie dankie

  • @cobusdurand1895
    @cobusdurand1895 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie manne julle laat ons Afrikaners met n trotse hart!!!

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 3 หลายเดือนก่อน

    Pure BOER, trots AFRIKAANS !!!

  • @user-tm5fp4jk4w
    @user-tm5fp4jk4w 3 หลายเดือนก่อน

    Baie goeie episode groete aan almal en Burger familie. Groete Kudu was jare laas op Wellington. Mooi bly

  • @jeanvanniekerkk
    @jeanvanniekerkk 3 หลายเดือนก่อน

    Dricus- “hys nie Happy nie maar ek verstaan sy punt.” 🤣🤣🤣

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 3 หลายเดือนก่อน

    Great jag , !!!