Sorina "Die Flooze" hengel by Finfoot Lake Reserve | Byt en Buskruit | S01E02

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ธ.ค. 2021
  • Adam Tas en Sorina Erasmus (beter bekend as die Flooze) hengel by Finfoot Lake Reserve in Episode 2 van Byt en Buskruit, en kyk wie die grootste vis kan intrek.
    Die vangs word dan op die vuur gaargemaak saam met ’n lekker Amarula-bederfie. Ná die eskapades langs die viswaters ry Adam en Sorina die omgewing plat met Segways. Die episode sluit af met ’n kuier-en-sing-aand om die kampvuur.
    Kom kuier gerus saam!
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytEnBuskruit
    Vir meer Dapper Media:
    linktr.ee/DapperMedia
    Sorina "Die Flooze" Erasmus:
    Instagram - / sorinaflooze
    Facebook - / sorinaflooze
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek
    Dié episode word geborg deur :
    Maroela Media:
    / maroelamedia
    Akademia:
    / akademiakampus
    Sol-Tech:
    / soltech

ความคิดเห็น • 5

  • @derickbrits208
    @derickbrits208 2 ปีที่แล้ว

    Jis man hoekom is nie meer sulke awesome programme in Afrikaans nie?! Fantastiese program.... dankie Adam en span!

  • @GoneTrekking
    @GoneTrekking 2 ปีที่แล้ว

    Dit is nou n lekker dag se hengel. n Lekker begin vir iemand se eerste keer.
    Het hierdie episode baie geniet, dankie.

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 2 ปีที่แล้ว

    Julle is pragtig en awesome!!! Dankie vir n puik video

  • @mrjames5635
    @mrjames5635 2 ปีที่แล้ว

    100 ... ouens!!

  • @StephanusSmit
    @StephanusSmit 2 ปีที่แล้ว

    Oe!!! 🤣🤣🤣