Seisoen 4 Episode 5 Lokprent - Angola

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ก.ค. 2023
  • In die vyfde episode van seisoen 4 het Adam Tas vir Dricus du Plessis en Rikus de Beer genooi - een 'n vegter, en een 'n grapjas. Jy sal dié episode baie geniet!
    Nou beskikbaar op AfriForumTV.
    Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af.
    Beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV's en Android TV Box'e.
    Spesiale gaste:
    Rikus de Beer
    Dricus du Plessis
    Spesiale dank:
    Rico Saku
    Kwanza Lodge Angola
    Kwanza Lodge se personeel
    Phil van Eck
    Chantelle van Eck
    GigaBite Sport Fishing Charter Angola
    Regie: Conrad Theron
    Vervaardiger: Mareli Theron, WC Kriel
    Kamera en klank: Conrad Theron, WC Kriel
    Redigeerder: Dawid van Graan
    Klankredigering: Dawid van Graan
    Grafika: Dawid van Graan, Nuhan Yssel
    Produksiemaatskappy: AfriForumTV
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 1

  • @zeldagouws8609
    @zeldagouws8609 11 หลายเดือนก่อน

    Waneer kom die vole epesodues