Advokaat Gerrie Nel hengel saam met Adam Tas aan die Suidkus van Natal | Byt & Buskruit | S02E10

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 มี.ค. 2024
  • Advokaat Gerrie Nel is uitgenooi om in hierdie episode saam met Adam Tas aan die Suidkus van Natal vis te vang.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 6

  • @grootbek1
    @grootbek1 3 หลายเดือนก่อน +4

    Adam, baie dankie. Hierdie was nou regrig ’n besonderse episode. Legendes in hulle eie reg. Nie dat die ander episodes nie fantasties was nie. Ons hier in die vêrre lande vreet dit op. Al bly ek nou al vir 20 jaar in die VSA bly ek nog BOER !!!

  • @jaunvandermerwe5179
    @jaunvandermerwe5179 3 หลายเดือนก่อน

    Great episode het dit Baie geniet.Well done.

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 3 หลายเดือนก่อน +2

    Sjoe Oom Gerrie het na 'n ruk nogal cocky geraak :D

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 3 หลายเดือนก่อน +4

    Awesome!!!

  • @user-gd5jm9dm3c
    @user-gd5jm9dm3c 3 หลายเดือนก่อน

    Uitstekende episodes !!!!

  • @sands2727
    @sands2727 3 หลายเดือนก่อน

    🍷♥️🥊