Appel jag saam in die Kalahari by Sandveld Hunting Lodge | Byt en Buskruit | S01E09

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ธ.ค. 2021
  • In dié week se episode van Byt & Buskruit kom jag Appel saam met Adam Tas in die Kalahari by Sandveld Hunting Lodge. Appel berei dan vir ons ’n ongelooflike elandgereg voor. Ons sluit natuurlik die aand af met lekker saamsing om die kampvuur.
    Die episode is trots geborg deur Buffelsfontein Brandewyn.

ความคิดเห็น • 12

  • @hunterlover7374
    @hunterlover7374 2 ปีที่แล้ว +2

    Het is goed te verstaan, jagers. Groet uit Holland

  • @seavale11
    @seavale11 หลายเดือนก่อน

    geniet die so baie

  • @dewaldwestermann8541
    @dewaldwestermann8541 2 ปีที่แล้ว

    Magtag manne hierdie is mos n lekker program beste show wat ek nog ooit gekyk het

  • @dirktaljaardt8591
    @dirktaljaardt8591 ปีที่แล้ว

    Kalahari ou Kalahari my geborte plek. Kuruman. Baie lief vir daai verdomde plek.

  • @francoispoolman9853
    @francoispoolman9853 9 หลายเดือนก่อน

    Ou GESEGDE PRAAT JY WAT LIPPE HET😢🎉😂 7:50 ❤ NET SAGGIES EN WAAR SE EKKE! MOOI LOOP😢❤

  • @francoispoolman9853
    @francoispoolman9853 9 หลายเดือนก่อน

    Mooi LOOP! ONS IS BLY AFRIKANERS SAL ONS BLY! LEES VERSTAAN ONS OU VOLKSLIED! LEWE EN STERWE❤🎉😢😂😂

  • @cobusdutoit6455
    @cobusdutoit6455 2 ปีที่แล้ว

    Maar mooi manne, hou van die Afrikaans Bravo

  • @pierrebarnard7892
    @pierrebarnard7892 3 หลายเดือนก่อน

    Appel moes Kalahari gesing het

  • @neelsmuller3716
    @neelsmuller3716 2 ปีที่แล้ว

    Lekker manne

  • @janodelange7246
    @janodelange7246 2 ปีที่แล้ว

    P.mbjn

  • @PaPaBeeR609
    @PaPaBeeR609 2 ปีที่แล้ว

    Iemand het die verkeerde skoot opgelaai want die is presies dieselfde as wat Nic Arnold geskiet het. th-cam.com/video/OU_UOzQxp74/w-d-xo.html