Dewald Wasserfall vang saam tiervis by Jozinimeer | Byt en Buskruit | S01E12

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ธ.ค. 2021
  • In dié episode terg die Byt & Buskruit-span winterwaters by Jozinimeer. Adam neem sy sangkollega Dewald Wasserfall saam om te probeer tiervis vang. Dewald bederf ons met ’n liedjie vir die program en daar word kos gemaak langs die water.
    Die episode is met trots geborg deur AfriForum Jeug.

ความคิดเห็น • 3