Adam Tas en Meyer le Roux verken Amerika se viswaters | Byt & Buskruit | SO2E03

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 มี.ค. 2024
  • Op hierdie episode kuier ons saam die man met die welige baard: Meyer le Roux. Ons hengel oorsee by die Laniermeer in die VSA en trek 'n paar bielies uit.
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 6

  • @robertrennie6517
    @robertrennie6517 3 หลายเดือนก่อน +1

    Harties is dan ook 'n eerste wereld dam want daar is ook 'n vulstasie. Dankie

  • @bergerbroer1
    @bergerbroer1 3 หลายเดือนก่อน

    Fantasties, baie nice show...hou so aan!

  • @TheRoanfourie
    @TheRoanfourie 16 วันที่ผ่านมา

    Goeie grond maar nou het julle my honger gemaak.

  • @ianadriaanse8705
    @ianadriaanse8705 3 หลายเดือนก่อน

    Adsm ek het julle 2 stout gatte baie geniet.

  • @koosviviers9965
    @koosviviers9965 3 หลายเดือนก่อน

    Vat biekie kallie knoetse op n trippie

  • @withoutawire224
    @withoutawire224 3 หลายเดือนก่อน +1

    Meyer het net sy brand se gat geskop met die video deur soos ‘n meisie op te tree op die viswater 😂.