Pieter Smith toer saam Namibië toe | Byt en Buskruit | S01E10

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ธ.ค. 2021
  • Dié week neem die Byt & Buskruit-span vir Pieter Smith saam Namibië toe. Ons hengel buite Hentiesbaai sommer so van die strand af. Pieter slaan vir ons ’n heerlike kerriepotjie aanmekaar en ons sluit die aand af op maat van ’n kitaar wat langs die kampvuur getokkel word.

ความคิดเห็น • 4

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 2 หลายเดือนก่อน

    Adam, jy en stukkie vanne Merwe is i goeie span en gesels lekke saam

  • @dirktaljaardt8591
    @dirktaljaardt8591 ปีที่แล้ว

    Daai seebaber is 'n baie lekker wet vissie

  • @bvt5992
    @bvt5992 2 ปีที่แล้ว

    Moenie so diep in loop nie, nou - nou hap die haaie jou.

  • @davehowos3557
    @davehowos3557 2 ปีที่แล้ว

    If you visit Henties again please note it is prohibited to light fires on the beach like that.... Dont break rules on camera, there are some serious copy cats out there..