Juan Boucher jag saam in die Noordwes by Shammah Game Lodge | Byt en Buskruit | S01E11

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ธ.ค. 2021
  • Adam Tas maak n draai in Noordwes vir n jag saam met Juan Boucher by Shammah Game lodge. Na n baie moeilike eerste dag van jag, waardeer Adam en Juan die die voorreg om n pragtige sonsak in die beeldskone natuur te kan sien.
    Vroeg die volgende oggend skiet Juan n kolskoot en trek n mooi vlakvark plat waarna Adam die lekkerste vlakvark boud op die kole kook. Juan wys ook hoe hy n blouwildebees beeshaas perfek marineer en gaar maak.
    Die jag was moeilik maar Adam en Juan wys karakter met die volgende twee bokke wat hulle plat trek. Juan skiet eers op n rooibok ooi waarna Adam op n koedoe koei n skoot trek. Albei bokke het n redelike entjie gehardloop maar is gelukkig opgespoor danksy die goeie gidse.
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytEnBuskruit
    Trots geborg deur:
    Solidariteit
    Juan Boucher:
    / juanbouchersa
    / juanboucherpage
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek

ความคิดเห็น • 8

  • @alanharrison4498
    @alanharrison4498 2 ปีที่แล้ว +3

    Well done Adam, what a great series awesome!

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions 2 ปีที่แล้ว +2

    Die bonus van die video is dat Juan Boucher een van my gunsteling kunstenaars is, dit was lekker om 'n ander deel van hom te sien.
    Ek kyk nie sommer ander jag videos nie, maar ek hou baie van hoe jul die videos doen. Die kos gedeelte is iets wat ek al wou inwerk in my videos ook maar kry nie lekker geleentheid nie.

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions 2 ปีที่แล้ว +1

    Nee o bloed daai kos lyk lekker. Ek braai sommer.

  • @vesuviocinematics472
    @vesuviocinematics472 2 ปีที่แล้ว +1

    Well Done julle, Love julle program en bly julle saai uit - Ek hoop daar is nog baie meer om te kom ...wag in spanning:)
    Ek wil gou by julle hoor in die geval waar julle sukkel om spoor te sny het julle al probeer met n klein Drone jag ( mavic mini op sy beste in daai oop velde kan julle teminste 3km ver van julle af vlieg lag lag baie oulike goedjies) baie sag vir klank behoort nie die diere te jaag nie en as die skoot klap kan julle maklik daai bok spoor uit die lig uit....Dit kan ook gebruik word voor die tyd om in die lig op te stuur en te bestudeer wat aangaan om julle. Lat weet as julle hulp kort om bietjie tegnologie in die jag in te bring.

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 2 ปีที่แล้ว

    Julle laat my mond nou behoorlik water,lekker manne

  • @seavale11
    @seavale11 28 วันที่ผ่านมา

    hahah geweet kannie eens sing