Ichnus Wait elandjag in die Noord-Wes | Byt en Buskruit | S01E03

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • Ichnus Wait, sanger en een van die baarde van Buffelsfontein Baard-Olie-faam, is saam met Adam Tas by die Sandveld Hunting Lodge, waar Adam vir Ichnus op ’n elandjag vergesel.
    Die twee raak dan doenig in die boskombuis en berei ’n watertand vleisbederf voor. Die manne raak dan gesellig om die kampvuur en sing heerlik saam.
    Kom kuier gerus saam!
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytE...
    Vir meer Dapper Media:
    linktr.ee/Dapp...
    Sorina Ichnus Wait:
    Instagram - / ichnusmusiek
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek
    Dié episode word geborg deur:
    Afriforum:
    afriforum.co.za/

ความคิดเห็น • 10

  • @gerrie6971
    @gerrie6971 2 ปีที่แล้ว +2

    Manne dit lyk lekker! Great show! p.s ek dink julle het die agterste eland ook geraak

  • @CobusDeJager
    @CobusDeJager 8 หลายเดือนก่อน

    Soek die resep van die die Rooibok Wildsboud wat gister 28/01/24 uitgesaai is groot seblief. Dit het so heerlik gelyk en ook wat mooi was die liedjie wat Adam gesing het van Die Reen

  • @THEHuntingChannel
    @THEHuntingChannel 2 ปีที่แล้ว +1

    OK, ek gaan MOET 'n Eland jag...

  • @THEHuntingChannel
    @THEHuntingChannel 2 ปีที่แล้ว +1

    Lekker show manne, lekker show. Goed gedoen, maklike sub.

  • @baasbothal769
    @baasbothal769 2 ปีที่แล้ว

    Manne - dit was 'n goeie skoot!

  • @pietercronje5466
    @pietercronje5466 2 ปีที่แล้ว

    Beeldskoon!!! Ek mal oor die show en 'intro' musiek, waste liedje is dit?

  • @mrjames5635
    @mrjames5635 2 ปีที่แล้ว

    waars die klippies manne? val nie uit die aapkas ya? lekka ouens... baai dankie...

  • @francoisdevries1
    @francoisdevries1 2 ปีที่แล้ว

    Daai is Blouwildebeeste