Sportvisvang in Mauritius saam met Wynand en Chereé | Byt en Buskruit | S01E04

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ธ.ค. 2021
  • In Episode 4 neem die Byt & Buskruit span vir Wynand en Chereé Strydom Mauritius toe. Sportvisvang is die orde van die dag. En die blou waters om die boot is asemrowend.
    Adam Tas en span besoek een van die oudste vismarkte. Dan wys ons gaste ons ‘n resep uit die Langebaan-resepteboek.
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytEnBuskruit
    Vir meer Dapper Media:
    linktr.ee/DapperMedia
    Wynand en Chereé:
    Facebook - / wynandencheree
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek
    Die episode was geborg deur Pretoria FM.
    www.pretoriafm.co.za/

ความคิดเห็น • 5

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 3 หลายเดือนก่อน

    Mooiste lied

  • @mikelindeque7143
    @mikelindeque7143 2 ปีที่แล้ว +2

    Absoluut pragtige stemme

  • @stephensmith3577
    @stephensmith3577 2 ปีที่แล้ว

    Daai sousie van die garnaal oor daai broodjie. Sjoe dit kan net lekker wees.

  • @wikusoosthuizen1449
    @wikusoosthuizen1449 2 ปีที่แล้ว

    Wens ek kan Ed dab Sam met julle jag