AGS Ekklesia Standerton
AGS Ekklesia Standerton
  • 179
  • 15 732
SOOS JY DIE SIKLUS BREEK. - Ps Ernest Potgieter 22/09/2024
SOOS JY DIE SIKLUS BREEK.
Lukas 19:1 - 9
1) ONTHOU OM OP TE KLIM
En hy het vooruit gehardloop en in ’n wildevyeboom geklim, sodat hy Hom kon sien, want Hy sou daarlangs verbygaan. - Luk 19:4
So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie. - Luk 14:33
2) ONTHOU OM AF TE KLIM
Hy maak toe gou en klim af en het Hom met blydskap ontvang. - Luk 19:6
Maar Hy gee groter genade; daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. - Jak 4:6
3) ONTHOU OM REG TE MAAK
Maar Saggéüs het gaan staan en aan die Here gesê: Here, kyk, die helfte van my goed gee ek vir die armes; en as ek van iemand iets afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug. - Luk 19:8
Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. - Luk 19:10
4) ONTHOU WAT JOU ROEPING IS
Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,en ons gereed hou om elke ongehoorsaamheid te straf wanneer julle gehoorsaamheid volkome is. - 2 Korin 10:3-6
5) ONTHOU OM TE VERMEERDER
EN terwyl hulle na hierdie dinge luister, vertel Hy daar nog ’n gelykenis by, omdat Hy naby Jerusalem was en hulle gedink het dat die koninkryk van God onmiddellik sou verskyn. - Luk 19:11
As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees. - John 8:36
มุมมอง: 18

วีดีโอ

GAAN EN DOEN NET SO! - Ps. Ernest Potgieter - 25/08/2024
มุมมอง 5228 วันที่ผ่านมา
GAAN EN DOEN NET SO! Lukas 10:25 - 37 1) Jy mag vra O HERE, waarom staan U so ver weg en hou U verborge in tye van benoudheid? - Ps 10:1 Hoe lank, o HERE, roep ek om hulp, maar U hoor nie; skreeu ek tot U: Geweld!-maar U help nie?3Waarom laat U my onreg sien en aanskou U die moeite! Ja, verwoesting en geweld is voor my oë; en daar is stryd, en twis begin. - Habakuk 1:2 - 3 2) Maar hy wou homsel...
DIE PAD VIR JOU HART - Ps Ernest Potgieter - 19/08/2024
มุมมอง 64หลายเดือนก่อน
DIE PAD VIR JOU HART Spr 4:20 - 23 1) KEN JOU HART DIE PAD VAN BEROU? Maar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is dié wat die mens onrein maak. Matt 15:18 Skep vir my ’n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ’n vaste gees. Ps 51:12 2) KEN JOU HART DIE PAD NA INSIG? Want hulle het by die wonder van die brode nie verstandig geword nie, omdat hulle hart ve...
DIE BYBEL
มุมมอง 36หลายเดือนก่อน
DIE BYBEL 2 Tim 3:10 - 17 1) Die storie van die Bybel Geskryf deur 40 persone oor ten minste 1500 jaar Ou Testament was in Hebreeus en Abrabies Nuwe Testament was in Grieks en Latyns In die 15de eeu kom die drukkers en daarmee saam die behoefte vir Bybel vertaling 16de eeu bundel Erasmus die Textus Receptus (6) 15de en 18de eeu Codex Vaticanus en Sinaiticus gevind 20ste eeu Eklektiese Tekste (D...
IN GETSÉMANÉ - Past Ernest Potgieter. 04/08/2024
มุมมอง 45หลายเดือนก่อน
IN GETSÉMANÉ 1) Wees reg om alleen te wees En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy sê vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie? Matt 26:40 In my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie, maar almal het my verlaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie! 2 Tim 4:16 Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid. Luk 5:16 2) ...
ONS IS SY LIGGAAM - Ps. Ernest Potgieter. - 28/07/2024
มุมมอง 56หลายเดือนก่อน
ONS IS SY LIGGAAM Ons is veronderstel om anders te wees Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie. - 1 Korin 12:14 Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar. - Rom 12:4-5 Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei ...
Past. Ernest Potgieter. ONDERSKEI DIE SEISOEN. Sondag 21 Julie 2024
มุมมอง 562 หลายเดือนก่อน
Past. Ernest Potgieter. ONDERSKEI DIE SEISOEN. Sondag 21 Julie 2024
DIE BELANGRIKHEID VAN ANDER VOOR VADER - Ps. Ernest Potgieter 14/07/2024
มุมมอง 402 หลายเดือนก่อน
DIE BELANGRIKHEID VAN ANDER VOOR VADER 1 Petrus 4:1-10 1) Dit is deel van die Groot opdrag En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. - Matt 22:37-39 Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie e...
AS ONS DAN GENADE GEVIND HET - Past Ernest Potgieter - 07/06/2024
มุมมอง 522 หลายเดือนก่อน
AS ONS DAN GENADE GEVIND HET 1) MOET ONS MET GOD WANDEL Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. - 1 Joh 1:7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie. - 2 Korin 5:7 2) MOET ONS OOK BOU En Noag het dit gedoen. Net soos God hom beveel het, so het hy gedoen - Gen 6:22 w...
BETEKENISVOLLE LYDING - Pastoor Jacques Roos - 30/06/2024
มุมมอง 882 หลายเดือนก่อน
BETEKENISVOLLE LYDING Daarom gee ons nie moed op nie, want selfs al vergaan ons uiterlike mens, word ons innerlike mens van dag tot dag vernuwe. 2 KORINTHIËRS 4:16 Hierdie skat het ons in kleipotte, sodat die buitengewone krag duidelik van God kom en nie van ons nie. 2 KORINTHIËRS 4:7 Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontbe-rings, vervolgings en benoudhede ter wille van Christus, ...
NUWE PERSPEKTIEF - Pastoor Jacques Roos. 23/06/24
มุมมอง 623 หลายเดือนก่อน
N’ NUWE PERSPEKTIEF JOU WILL Jacobus 4:13 KOM nou, julle wat sê: Vandag of môre sal ons na dié en dié stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak - 14julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn. 15In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of ...
STAPPE TOT VOLMAAKTE BLYDSKAP
มุมมอง 663 หลายเดือนก่อน
STAPPE TOT VOLMAAKTE BLYDSKAP 1 Johannes 1:1-4 [1] WAT van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe - [2] en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is - [3] wat ons gesien en gehoor het, ver...
ONGEVEINSDE LIEFDE - Pastoor Ernest Potgieter - 09/06/2024
มุมมอง 373 หลายเดือนก่อน
ONGEVEINSDE LIEFDE 1) Is duidelik sigbaar Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon. Jak 2:18 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder. Jak 2:19 En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringste...
Gajus, Diótrefes en Demétrius - Past Ernest Potgieter 02/06/2024
มุมมอง 343 หลายเดือนก่อน
Gajus, Diótrefes en Demétrius 3 Johannes 1) Wandel in die waarheid Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel. 3 John 1:4 EK was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons ’n gebod van die Vader ontvang het. En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ’n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af ...
LAAT LIEFDE WEN - Past Ernest Potgieter. 26/05/2024
มุมมอง 793 หลายเดือนก่อน
LAAT LIEFDE WEN - Past Ernest Potgieter. 26/05/2024
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 2 - Past. Jacques Roos. 31/03/2024
มุมมอง 1005 หลายเดือนก่อน
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 2 - Past. Jacques Roos. 31/03/2024
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 1 - Past Ernest Potgieter. 29/03/2024
มุมมอง 675 หลายเดือนก่อน
VERLOOR OM TE WEN: DEEL 1 - Past Ernest Potgieter. 29/03/2024
'N ONVERDEELDE HART - Ps Ernest Potgieter. 24/03/2024
มุมมอง 795 หลายเดือนก่อน
'N ONVERDEELDE HART - Ps Ernest Potgieter. 24/03/2024
WAKKER DIT AAN! - Ps. Ernest Potgieter. 17/03/2024
มุมมอง 406 หลายเดือนก่อน
WAKKER DIT AAN! - Ps. Ernest Potgieter. 17/03/2024
MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE - Ps. Ernest Potgieter. 10/03/2024
มุมมอง 596 หลายเดือนก่อน
MOENIE DIE GENADEGAWE VERWAARLOOS NIE - Ps. Ernest Potgieter. 10/03/2024
SOUT & LIG TOT EER VAN GOD - Past Jacques Roos. 03 Maart 2024
มุมมอง 836 หลายเดือนก่อน
SOUT & LIG TOT EER VAN GOD - Past Jacques Roos. 03 Maart 2024
ONS HET ‘N HOËPRIESTER - Past Ernest Potgieter. 25 Februarie 2024
มุมมอง 406 หลายเดือนก่อน
ONS HET ‘N HOËPRIESTER - Past Ernest Potgieter. 25 Februarie 2024
HERE, EK SAL U VOLG! - Past Ernest Potgieter. 19 Februarie 2024
มุมมอง 617 หลายเดือนก่อน
HERE, EK SAL U VOLG! - Past Ernest Potgieter. 19 Februarie 2024
HOOGMOED, N' ONSIGBARE GEVAAR - Past Jacques Roos. 11 Februarie 2024
มุมมอง 907 หลายเดือนก่อน
HOOGMOED, N' ONSIGBARE GEVAAR - Past Jacques Roos. 11 Februarie 2024
DIE PAD NÁ DIE BELOFTE - 04 Februarie 2024. Past Ernest Potgieter
มุมมอง 607 หลายเดือนก่อน
DIE PAD NÁ DIE BELOFTE - 04 Februarie 2024. Past Ernest Potgieter
WAARDES DEEL 1 - 21 Januarie 2024. Past Ernest Potgieter
มุมมอง 708 หลายเดือนก่อน
WAARDES DEEL 1 - 21 Januarie 2024. Past Ernest Potgieter
MISSIE SONDAG - 14 Januarie 2024 - Past Ernest Potgieter
มุมมอง 578 หลายเดือนก่อน
MISSIE SONDAG - 14 Januarie 2024 - Past Ernest Potgieter
VISIE SONDAG - 07 Januarie 2024. Past. Ernest Potgieter
มุมมอง 628 หลายเดือนก่อน
VISIE SONDAG - 07 Januarie 2024. Past. Ernest Potgieter
DIE WEDLOOP IS VOOR JOU - 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
มุมมอง 868 หลายเดือนก่อน
DIE WEDLOOP IS VOOR JOU - 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
GEDOOP MET VUUR - Sondag 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter
มุมมอง 338 หลายเดือนก่อน
GEDOOP MET VUUR - Sondag 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter

ความคิดเห็น

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 16 วันที่ผ่านมา

    ❤Amen en Amen.

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 หลายเดือนก่อน

    AMEN AMEN

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 3 หลายเดือนก่อน

    Baie goeie boodskap

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 3 หลายเดือนก่อน

    AMEN EN AMEN

  • @wynandgerber1016
    @wynandgerber1016 8 หลายเดือนก่อน

    Awesome diens! Nodig om te hoor

  • @martiekuhn
    @martiekuhn 11 หลายเดือนก่อน

    Kragtige Woord. Hou so aan. Sny die Woord, onverdun in Volle Egtheid. Amen. Ons stem saam!

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 ปีที่แล้ว

    Die mens is deur God geskape in Genesis 2, God het besluit om Adam die mens 'n hulp te skape nl. die vrou Eva. Hierdie is 'n bewys dat God die man en vrou geskape het. Deur die opdrag gaan vermeerder is ook 'n bewys dat voortplanting net op hier manier kan geskied, dit sou nie kon gebeur het tussen 2 mans of 2 vrouens nie. Die hele argument oor homoseksuealiet het by Satan begin. Levitikus 20:13 praat van die gruwel.

  • @robenashort6954
    @robenashort6954 ปีที่แล้ว

    Amen past dankie vir kosbare Wpord

  • @AltaLoots
    @AltaLoots ปีที่แล้ว

    So n pragtige boodskap

  • @janloots-pm8rf
    @janloots-pm8rf ปีที่แล้ว

    Amen

  • @eleneoosthuizen4126
    @eleneoosthuizen4126 ปีที่แล้ว

    Baie goeie woord. En n leer proses. Dankie Winnie.

  • @almartin1768
    @almartin1768 ปีที่แล้ว

    Good message Winn ..

  • @chrisschoeman8580
    @chrisschoeman8580 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Past Ernest dis die waarheid Amen

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 2 ปีที่แล้ว

    Hallo van of Australia. Blessings

  • @janloots6803
    @janloots6803 2 ปีที่แล้ว

    So waar Amen

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 2 ปีที่แล้ว

    Blessings uit Australia, Jesus kom gou bly opkyk mag vandag wees.

  • @janloots6803
    @janloots6803 2 ปีที่แล้ว

    Amen dankie Ernest so mooi boodskap sal aanhou bid .

    • @ekklesiastanderton
      @ekklesiastanderton 2 ปีที่แล้ว

      So groot voorreg om deel van ons gemeente te hê!

  • @chrisschoeman8580
    @chrisschoeman8580 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Jesus Amen past Ernest dit presies wat ons nou nodig het Ons sal aanhou bid vir n skielike deurbraak amen

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 2 ปีที่แล้ว

    Groete uit Austrlia, Mooi boodskap

    • @ekklesiastanderton
      @ekklesiastanderton 2 ปีที่แล้ว

      Wat 'n groot voorreg dat jy saam met ons kerk. Baie seën vir julle.

  • @janloots6803
    @janloots6803 2 ปีที่แล้ว

    Mooi boodskap baie dankie Alta loots

    • @ekklesiastanderton
      @ekklesiastanderton 2 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, mag die Here vir jou baie goed wees!

  • @janloots6803
    @janloots6803 3 ปีที่แล้ว

    So n pragtige boodskap

  • @henkmeintjes5348
    @henkmeintjes5348 3 ปีที่แล้ว

    Die Woord van God het elke keer n nuwe betekenis , al lees jy n skrif oor en oor en oor , dit is die wonder van die Godheid , nooit n vervelige oomblik nie . Amen

  • @waldonaudrie4030
    @waldonaudrie4030 3 ปีที่แล้ว

    r1b7t vyn.fyi

  • @rhodedevoldere8729
    @rhodedevoldere8729 3 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @yolandadavidson7110
    @yolandadavidson7110 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die goeie boodskap Pastoor Ernest, ek wil gefokus bly soos Jesus.

  • @AmandaleRoux
    @AmandaleRoux 3 ปีที่แล้ว

    Uitstekende Woord Ps Ernest. Dankie!

  • @ernestpotgieter7666
    @ernestpotgieter7666 3 ปีที่แล้ว

    Ons wil net graag 'n regstelling maak. Alle ongebore babas is by ons Vader in die hemel. Die punt wat ons graag wou oorbring is dat dit lyk so sinneloos as babatjies gebore word en dan in 'n kort tydjie dood gaan, maar dit is nie...God is altyd besig om te werk, ons verstaan nie altyd Sy hande werk nie, maar ons weet Hy het 'n Vader hart!

  • @barendpretorius6730
    @barendpretorius6730 3 ปีที่แล้ว

    Amen !!

  • @zdbuchling1076
    @zdbuchling1076 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Ernest!! Jy is 'n blessing! Ek waardeer jou erns en passie. Ek is sooo bly dat ek jou my vriend mag noem!!

  • @exloverbackclicklinkbelow3019
    @exloverbackclicklinkbelow3019 4 ปีที่แล้ว

    Ik ben zo blij dat ik deze echte liefdesbetovering dr Unity heb gevonden. Hij bracht mijn ex-man terug. Ik ben hier om te getuigen hoe ik mijn man terug heb gekregen, die me meer dan 3 maanden geleden heeft verlaten, is nu terug bij mij met de hulp van Dr. Vera Segi. Ik verzoek om een liefdesbetovering om mijn man terug naar huis te brengen nadat mijn man een scheiding heeft aangevraagd. geloof in zijn wereld en hij vertelde me wat ik moest doen en mijn man kwam echt bij mij thuis. contacteer hem in zijn e-mail Als je zijn hulp nodig hebt, .. Hier zijn contactpersoon, WhatsApp hem: +2348146695266 e-mail: verasegispells@gmail.com

  • @renekrugel9915
    @renekrugel9915 4 ปีที่แล้ว

    Dit is so wonderlik om elke Sondag. Nogsteeds dienste te kan hoor. En die Here te kan Loof en prys. Baie dankie Pastoor Ernest. En die kinders kan nie wag vir Sondag se kinder storie nie. Ons bid Die Liewe Vader se Seen op Jou en hele gesin af. 🙏🙏

  • @jacquespotgieter2217
    @jacquespotgieter2217 4 ปีที่แล้ว

    Amen! Goeie boodskap broer! Baie trots op jou!

  • @henkmeintjes1676
    @henkmeintjes1676 4 ปีที่แล้ว

    Dankie Vader dat iets soos n virus die boodskap van hoop en lering nie kan stil maak nie...dankie vir vandag se lewe en lewe van oorvloed agv ons Jesus.... .

  • @chrissiekuhn5499
    @chrissiekuhn5499 4 ปีที่แล้ว

    Dankie Here vir emosies, U is so goed God.. Jesus Christus...