GEDOOP MET VUUR - Sondag 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • GEDOOP MET VUUR
    MATT 3:11
    VUUR REINIG EN LOUTER
    Sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus;
    1 Pet 1:7
    Wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself 'n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.
    TITUS‬ 2:14
    Vuur steek aan die brand
    Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was!
    Luk 12:49
    En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie?
    Luk 24:32
    Vuur kan geblus word
    Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.Blus die Gees nie uit nie.
    1 Thess 5:16-19
    Vuur is hoogs aansteeklik
    ‭Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.
    HANDELINGE‬ 2:3
    Want onse God is ’n verterende vuur.
    Heb 12:29

ความคิดเห็น •