'N ONVERDEELDE HART - Ps Ernest Potgieter. 24/03/2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • ‘n Onverdeelde hart
    2 Korin 16:1-9
    1) Is waarna God soek
    want die HERE-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.
    2 Korin 16:9
    Maar daar kom ’n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
    Joh 4:23
    Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.
    Ps 14:2
    2) Aktiveer die krag van God
    want die HERE-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.
    2 Korin 16:9
    Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.
    Joh 12:40
    3) Beskerm jou lewe
    want die HERE-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; hierin het u dwaas gehandel, want van nou af sal daar oorloë teen u wees.
    2 Korin 16:9
    Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
    Spr 4:23
    My seun, gee my jou hart, en laat jou oë ’n welgevalle hê in my weë.
    Spr 23:26

ความคิดเห็น •