DIE WEDLOOP IS VOOR JOU - 31 Desember 2023. Past. Ernest Potgieter

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • DIE WEDLOOP IS VOOR JOU!
    1 KORIN 9:19 - 27
    1) Ons is vry maar diensbaar
    Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as ’n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.
    Gal 5:13
    Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n.
    Fil 2:4
    2) Laat ons elke las aflê
    DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,
    Heb 12:1
    3) Kyk eerder voorentoe
    En Jesus antwoord hom: Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en agtertoe kyk, is geskik vir die koninkryk van God nie.
    Luk 9:62
    Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.
    Jes 43:18
    En daar kom ’n stem uit die hemel wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek ’n welbehae het.
    Matt 3:17

ความคิดเห็น •