VERLOOR OM TE WEN: DEEL 1 - Past Ernest Potgieter. 29/03/2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • VERLOOR OM TE WEN: DEEL 1
    Matt 16:24 - 28
    1) Om jouself te verloën voel soms soos verloor
    Deur die geloof het Moses, toe hy grootgeword het, geweier om die seun van Farao se dogter genoem te word, omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om ’n tyd lank die genot van die sonde te hê, en die smaad van Christus groter rykdom geag het as die skatte van Egipte, want hy het uitgesien na die beloning.
    Heb 11:24-26
    2) Die kruis voel soms soos verloor
    Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig.
    Gal 5:24
    3) Om Hom te volg voel soms soos verloor
    Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My.
    Matt 19:21
    Want as ons met Hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur dié aan sy opstanding;
    Rom 6:5

ความคิดเห็น •