BETEKENISVOLLE LYDING - Pastoor Jacques Roos - 30/06/2024
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
- BETEKENISVOLLE LYDING
Daarom gee ons nie moed op nie, want selfs al vergaan ons uiterlike mens, word ons innerlike mens van dag tot dag vernuwe.
2 KORINTHIËRS 4:16
Hierdie skat het ons in kleipotte, sodat die buitengewone krag duidelik van God kom en nie van ons nie.
2 KORINTHIËRS 4:7
Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontbe-rings, vervolgings en benoudhede ter wille van Christus, want wanneer ek swak is, juis dán is ek sterk.
2 KORINTHIËRS 12:10
Die sterwe van Jesus dra ons altyd in ons liggaam met ons saam, sodat ook die lewe van Jesus in ons liggaam sigbaar kan word.
2 KORINTHIËRS 4:10
Want ons ligte en tydelike verdrukking bewerk vir ons 'n gewigtige en allesoortreffende ewige heerlikheid,
2 KORINTHIËRS 4:17
Ek weet vir seker dat ons huidige lyding hoegenaamd nie vergelyk kan word met die heerlikheid waarmee God ons gaan verras nie.
ROMEINE 8:18
terwyl ons nie let op die sigbare nie, maar op die onsigbare dinge; want die sigbare is tydelik, die onsigbare ewig.
2 KORINTHIËRS 4:18