STILLERIVIERSTROOM
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 19 ธ.ค. 2024
- This is the official Stillerivierstroom video. So many "not very interesting" versions have been put on TH-cam, by well meaning and much loved fans of the song; I decided to re-record the track for a video that tells a story, not just a song with pretty pictures.
I'm no pretty picture myself, but I still have most of my hair, and can still sing .. a little.
How lovely to hear your voice again. We are so old now but it takes meback many many years. God Bless.
Mooi bly mooi!!!
Thanks so much for the share. Takes me back so many years!!!!
Just love your music!!!
Sjoe, hoeveel wonderlike herhinneringe roep die lied op. Een van die klassieke Afrikaanse gunstelinge. Baie dankie
Dankie Nick. Dis nog steeds so mooi soos altyd.
Thank you, this was fantastic!!! When I heard him the first time he only sang in English....what a wonderful song 🎵
I am 51 yrs old. I remember my parents had the Radio Springbok vol. 1 to 6 or more vinyls...cant recall...and this one was one of my parents' favourite songs that they use to listened to. Nick Taylor was a household name in our house next to Sias, Gert, Mynie Grovè, Sonja and many more
We grew up listening to these legends. So beautiful. Real music
9 4:09 4:09 k@@mariaanvanderwalt4445
🙌❤️Beautiful song.
Beautiful!! Thank you for posting! 🙏🏼
Living in NYC, I have known South African greats like Miriam Makeba, Hugh Masakela, Mahotella Queens and others. But thanks to TH-cam, I have discovered and fallen in love with Afrikaaner music. Its simplicity touches my heart. But as I enjoy each note, I worry about its future!
Afrikaans has survived many onslaughts, it will continue to do so. There are many Afrikaans-speakers world-wide, there is even an Afrikaans course at a university in Russia.
No need to fret. Afrikaans will live till the end of age. We'll make sure of it. I hope you want to learn our easy and beautiful language. Seriously, no difficult grammar rules, besides from the hard sounds like the /g/ and /k/ and rrrrrrrrrrr, you'll master is real quick. Lekker man
Wow this music is great well done to you, Well worth a thumbs up, Best Regards.🪗🪗🪗Mick.
Baie mooi, pragtig! Some things never change, dear Nick. You are still great!
Beautiful voice
Nick briljante liedjie! Ek het dit solank laas gehoor! Liefde uit Lima Peru!
❤❤always forever a fan ❣️❣️Nick. Niemand kon Nog ooit my siel so Raak Soos jy gedoen het toe ek n kind was. Stille river stroom sal op my sterf bed speel. ❣️❣️
Thanks Nick, still as beautiful as ever and you lend just the right amount of magic
Pragtig,so baie jare.Eeen van my gunsteling Afrikaanse liedjies.Ken dit woord vir woord van dit bekend gestel is...." die egos maak my seer"...
Sjoe! Dit vat my baie dekades terug.........💕
Kosbare woorde en klassieke juweel❤❤❤
Jis, bring memories terug, was ook 16 toe ek my liefde ontmoed, 42jaar getroud, die musiek my deurgetrek op die grens, dankie group 2❤
Nick weereens n puik weergawe. Jy lyk sooooo goed👏
Baie mooi Oom Nick...... met Oom se musiek groot geword.
Nick hierdie liedjie is tydloos! Uitstekend dit breek my hart hier in die vreemde! Liefde uit LIma Peru!
Dit bly nog al die tyd n mooi lied.
This is the song the Verloren River and so many other rivers are singing but so few are hearing
Nick, ek onthou jou weergawe van Siembamba uit my kleityd uit. Jy was van toe af van my gunsteling sangers al het jy nie die nodige erkenning van my mede-afrikaners ontvang nie. Toe, weereens met hierdie, Stillerivierstroom, het jy weereens bevestig dat jy 'n befaamde komponis- sanger is. Baie dankie.
Brilliant ❤ Thank you
Thank you for sharing this beautiful song with us Nick... I have been a fan of yours since 1974 when it first came out!! God bless you my friend!! I am hoping to record your song "10 000 miles" one day... that is if I can find it!!
www.nicktaylor.bandcamp.com .. I think it's still up there on one of the albums .. if not I'll try and put it up from my archives. vleiratfilms@gmail will find me if you don't find it. I'll email you an MP3 or something.
Pragtig, dankie vir die deel!
:'( This song takes me way back to my childhood and life in South Africa all those years ago!
I left when I was 42 and am now 80! Thank you ♡
Dankie Nick, dit bly een van gunsteling Afrikaanse liedjies
Dankie vir jou musiek dit val sag op my oor. Kan dit oor & oor luister. Verby mooi❤
Dis maar net so mooi ne. Bring so baie heimwee na n tyd vir my toe alles in my lewe goed en mooi was.
Bravo, Maestro...!!
Van n wonderlike tyd toe verliefdes nog deur Pretoria se strate kon stap laat op n Saterdagaand en window shopping doen met onskukdige jong mens drome in jeugdige harte.
Nou net n verlange in tyd. Verlore in die winde en storms van verandering en vooruitgang.
Die rivierstroom het in n maalkolk van ongeduld en wantroue opgedroog en die klein vissies, almal weg. 😢
Baie, baie mooi - Dankie Nick.
Awesome. Well done guys.
Die krag van woorde in sang is nou maar net God's wonder..... 🙏
Jy's dalk nie meer so mooi soos wat jy wil wees nie, maar jy sing steeds ongelooflik mooi. Pragtig, dankie!
Beautiful Nick!
Thank you Meneer....as we get older, we understand the meaning of these songs much better. Ag please daddy..... became the stille rivierstroom!
'Ag Please Daddy' was Jeremy Taylor.
Pragtig, dankie Nick.
Beautiful ❤️❤️
Dit bly nog altyd een van my gunsteling liedjies!! Wonderlik om die nuwe vedeo te sien! Puik!
Beautifully Nick❤
Groot geword op die wals , dankie Oom dit bring mooi herineringe terug.
PUIK! EXCELLENT!
Pragtig, baie dankie Nick.
Pragtig!!
Uiteintlik - Na jare se soek en daar het ons die ware Jacob. Na baie weergawes geluister maar nie een kon daardie rustigheid van jou opname nadoen nie. Dankie Nick Baie Dankie. Groete vanuit Edenvale.
Hi Nick, Jim from our school days. Great to see you are still singing so well, and looking so good😅. Keep on truckin, and stay well.
Bless you Jim .. slower these days but glad to be alive and kicking.. all the best to you too. 🌝
Pragtig ❤
Pragtig Nick, bly 'n treffer.
Een van my en my ouers se gunsteling liedjies. Ek het nog die LP wat my ouers gekoop het. Daarop is Helena (Blomme Meisie), wat ook 'n lieflike liedjie is. Ons het nog vir Nick en Sias Reinecke (Groep Twee) by Bonanza gaan kyk. Goeie ou dae.
Baie dankie vir die een!!
HERRINERINGE PRAAT HARD !!!!!!!!!
Pragtig. Net jy kan hom so mooi sing.
Hierdie was my man se gunsteling lied nadat ons ontmoet het (hy was 18 en ek 17)....
Remember Nick singing in the Bishops variety concerts circa 1960.
Wow Rupert, that brings back memories! Actually the one you probably remember was a Kingston Trio song “El Matsdor” .. It ended very suddenly. In the gap dead silence before the roar of applause in my ears, I was terrified out of my wits. I think the relief that I hadn’t blown it was the reason I decided to sing for a living. There is an English version of Stillerivierstroom Silent River .. which is actually the original .. but this is the first time I’ve ever recorded it .. some 60 years later 😉
I thought it was " Where have all the flowers gone?" or " Tom Dooley" or both?
@@rupertmcnaughtdavis3649 I think there were two years of variety concerts .. I know one year my brother Mike and I sang Memories are made of this [Dean Martin song] and maybe Tom Dooley, but Where have all the flowers gone was a bit later .. don't think I knew the song then. Memory is tricky at this age .. could be wrong. 🙃
Then maybe Tom Dooley.
I remember meeting your Dad Lance,as an elderly gentleman in the mid 1970s.He used to go horse riding with Rosie Lewis, wife of Neville, the portrait painter.
Amazing bring baie mooi tye terug sing nog net so mooi
Woorde in sang van waarheid eens geken..... nou vergete vir die materiel....... 🙏
Netjies - pragtige woorde
WOW
Mooi song oom
❤
baie mooi Oom Nick
❤❤ ja Landie 😢😢
🙏🌹🌹🌹👌🌹🌹🌹✨️💖✨️
Ouer maar die stem nog net so rustig en die lied steeds net so mooi soos destyds. Baie dankie.
Dankie Nick 'n tydlose treffer
Toe was AFRIKAANS GROOT!
Wonderlik Nick !
Sommer nou in trane! 😢
Pragtig,
Pragtig
Toe my Baba dood Gaan was DIt my troops lietjie
PRagtig nic sal jou nie maklik vergeet nie. Sterkte
Sies barry. Ongeskikte vark
Pragtig, so rustig.
Jou huis is waar jou gat is 😮
Too true but it doesn't sing well unless you're Leon S or David K
Beautiful ❤❤