I loved these. Never missed a program. They were special. Now I've lost a lot of my hearing and need subtitles. These were the best on SABC, and Spies & Plessis, and so many other productions, Nommer Asseblief, Ork nie Snork nie. Oh what marvellous TV days they were. And I can't remember the English ones locally produced! En ek is in ware rooinek 😂 (and that's not a racist comment) God bless you all for the fun and laughter you gave us. I could speak Afrikaans fluently before going to school, as we had Afrikaans neighbours. Great friends.
Hierdie van *as die koop sluit"vat die prys. Lekker om alles so saam te luister. My oe sien nie so Lekker nie,Nou luister ek maar Lekker saam. Hou so aan en wees geseend❤
Leuk! Ik moet wat moeite doen om het te verstaan. Want het enige dat ik leerde op school was een Afrikaans gedicht ik was toen 14 en ik ben nu 82 en ik denk dat ik het gedicht niet ben vergeten
Nou so lekker gelag, dat die trane loop!😂😂 Goed dat ons so iets nog kan kyk. Dis nie net fyn humor alleen nie, maar ook hartseer en alle ander emosies wat skerp vasgevang word. PG du Plessis is inderdaad ‘n storieverteller van formaat. Genis se diepe besware, wil my somtyds na ‘n betervoel pilletjie gryp 😂😂
Gee vrede en rust foor al wat lewe en sterwe Moed en geduld foor die bang is te erwe Gee foor die somer die sap foor die bome En verstand foor die 😊drome Sorrie de rest wil mij niet te binnen schieten
I loved these. Never missed a program. They were special. Now I've lost a lot of my hearing and need subtitles. These were the best on SABC, and Spies & Plessis, and so many other productions, Nommer Asseblief, Ork nie Snork nie. Oh what marvellous TV days they were. And I can't remember the English ones locally produced! En ek is in ware rooinek 😂 (and that's not a racist comment) God bless you all for the fun and laughter you gave us. I could speak Afrikaans fluently before going to school, as we had Afrikaans neighbours. Great friends.
🥰
Lekker om ons ouer kultuur weer te sien ...mens mis die ou movies en programme ❤
Baie dankie. Ek het hierdie nou soooo nodig gehad. 😢
Die afrikaanse gees sal nooit geblus word nie ... afrika is in ons bloed ❤
Unfortunately the African has now taken over your land and they have sadly destroyed your country past the point of no return.
Beste Afrikaanse reekse 👍❤️
Mooi stories. Het nie een episode in my kinder jare gemis nie.
Een van die bestes ooit😂😂😂😂
Mietie,Genis en Veldsman…hulle was net die beste.❤
Dit is fantasties om weer die ou stories te kyk. Nostalgies!😄💛💜
Hierdie van *as die koop sluit"vat die prys. Lekker om alles so saam te luister. My oe sien nie so Lekker nie,Nou luister ek maar Lekker saam. Hou so aan en wees geseend❤
Baie dankie! ❤❤❤❤❤❤
Love it I will never forget it
Lekker om weer dié klompie te sien❤
Leuk!
Ik moet wat moeite doen om het te verstaan. Want het enige dat ik leerde op school was een Afrikaans gedicht ik was toen 14 en ik ben nu 82 en ik denk dat ik het gedicht niet ben vergeten
Hoekom ? Afrikaans en Nederlands is dan amper dieselfde.😊
Briljante akteurs…Suid-Afrika se bestes.Hulle name is Mietie,Genis en Veldsman.
Suid-Afrika het van die beste tv reekse en Afrikaanse films.En hulle is op TH-cam beskikbaar.
Was die gedig nie dalk Amakeia nie ?
Baie goed, die akteurs en PG was 'n perfekte kombinasie😂😂😂
Goeie ou dae.
❤❤
Dankie!!!!! Super opgewonde!!!
I watch when I was 10 years it's 😂😂 Im 44 now.Dis nog 😂😂😂
Nou so lekker gelag, dat die trane loop!😂😂 Goed dat ons so iets nog kan kyk. Dis nie net fyn humor alleen nie, maar ook hartseer en alle ander emosies wat skerp vasgevang word. PG du Plessis is inderdaad ‘n storieverteller van formaat. Genis se diepe besware, wil my somtyds na ‘n betervoel pilletjie gryp 😂😂
Ek het al vergeet hoe oulik hierdie stories is ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Netso.....pragtig
Beste uitbeelding van Afrikaner Boere ooit ! 😂
Doodsengel met die oop bek.😂😂
The good old days I miss post boxes😂❤
Baie lekker gewees
Gee vrede en rust foor al wat lewe en sterwe
Moed en geduld foor die bang is te erwe
Gee foor die somer die sap foor die bome
En verstand foor die 😊drome
Sorrie de rest wil mij niet te binnen schieten
Daar was hopeloos te min episodes gemaak... 🥲
I was like five years old and learnt Afrikaans speaking
Ek mis ons eie stories!❤
Dankie
Wat n Kersgeskenk!!!! Afrikaans!!!!!! Moet tog nou nie die kanaal stop nie, ons het hierdie so nodig. Verfrissend!!!
Heimwee.
ek huil openlik as ek hierdie episodes kyk. heimwee is sowaar 'n goeie woord.
Ek is nou 47 het altyd toe ek kind was gesien my ouers kyk dit nou kyk ek dit hier is so goed en skreeu snaaks 🤣
Ek is nou eers beswaard toe ek moes uitvind Rudi werk vir kyk net, daardeur al die donnerse advertensies