Hi daar. Sjoe!!!! en toe speel ds Johan weer dié liedjie op Kansel. Wonderlik. Pragtig verby. Baie seëninge vir jou. Ons dien n Asemrowende Koning. 🙏🙏🙏😊
Hi ek het jou op Radio kansel gehoor toe ds Johan Els oor jou gepraat het. Sjoe!!!! En toe speel hy vrydag weer die liedjie. Pragtig. Alles wat mooi is vir die toekoms. Ons Koning is Asemrowend. 🙏🙏🙏
Fenominaal John, ek salueer jou. Ek spreek ook die Here se seën oor jou uit my broer in die Here. Ek spreek ook die priesterlike seën van Num 6:24-26 uit: (in Hebreeus, Afrikaans en Engels oor jou) 24 Yevareche’cha Adonai veyismerrecha: Die HERE sal jou seën en jou behoed 25 Ya’er Adonai panav eleycha viyechuneka: Die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees 26 Yissah Adonai panav eleycha veyasem lecha shalom: Die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee Numbers 6:24-26 24 “‘“The LORD bless you and keep you; 25 the LORD make his face shine on you and be gracious to you; 26 the LORD turn his face toward you and give you peace.”’
John, eks stom geslaan! Dankie vir hierdie pragtige lied en jou Godgegewe stem wat jy met ons deel
Baie mooi John! God het jou geseen met n wonderlike stem. Hoop ons hoor nog baie meer van God deur jou John🙏🏻🙏🏻🙏🏻
My Sister-in-law listened to this song, and she can't stop crying it really touched her heart, she said God gave you an angel voice.
Amen
Jy is vantasties love you amen
John, Jou stem is asemrowend. Baie dankie dat jy jou ongelooflike talent gebruik om God te eer. Ek bid jou net die beste toe.
Dankie mag die seen van die Here op jou rus
So so mooi! Baie dankie John hou aan met hierdie songs asb!
Wow brother!!!! Dis mos amazing. Baie mooi stem.
Pragtig Man! Ek is sommer hoendervleis! Kosbaar om so mooi lied te hoor hier uit Tampa, Florida VSA
Amen
Love this song...great cover. Well done. Asemrowend is ons Koning!
Baie dankie John! Pragtig, dankie Jesus
Pragtig! Fantasties!
Hi daar. Sjoe!!!! en toe speel ds Johan weer dié liedjie op Kansel. Wonderlik. Pragtig verby. Baie seëninge vir jou. Ons dien n Asemrowende Koning. 🙏🙏🙏😊
20-09-2023
I LOVE YOUR VOICE!!!
GOD BLESS YOU MY BROTHER!!!
❤❤❤❤❤❤
Amen blessings to you too
@@johnnelson1250 20-06-2023 AMÉM!!
GOD BLESS YOU FOR READING MY COMMENTS!!!
Die salwing is tasbaar!!!Dankie!!!
Amazing Malume
Ek love dit🙌
Hoendervleis mooi
Asemroowend is jy my broer! ❤
Wat n pragtige stem....tot eer van God
❤❤❤❤❤ pragtig my mensie
Dit lyk asof jy die lied so passievol en opreg sing!! Fantasties!!
Amen
John jy sing pragtig.
Baie mooi stem.
Hi ek het jou op Radio kansel gehoor toe ds Johan Els oor jou gepraat het. Sjoe!!!! En toe speel hy vrydag weer die liedjie. Pragtig. Alles wat mooi is vir die toekoms. Ons Koning is Asemrowend. 🙏🙏🙏
Halleluja 🙌🏻
Amen
John jy het n pragtige stem. God seen jou.
Beautiful ❤❤
Jonh ek geniet jou musiek baie dis baie mooi n geseende dag vir jou
Hallelujah 🙌
I love this song. Your voice is phenomenal. Please keep on singing, this song is awesome.
Amen
Beautiful. Die Heilige Gees is om jou. Asb laat weet waar jy optree.
I am afrikaans speaking..you took my breath away when you song this song..BEAUTIFULL..Keep up the good work
I'm Afrikaans speaking
Hallejua Amen Geseende Sanger van JESUS ❤
...never stop singing .. God gave u a gift .. ur blessed .. 🙏🏻🌹🤗
Awesomeness!
Tears!
Mooiste stem.
Prys die Koning!
Halleluja!!!
ASEMROWEND IS MY KONING❗️
You have a huge god given talent!!! ❤
Jy het n fantastiese stem. Baie dankie vir die deel van hierdie pragtige lied❤
Fenominaal John, ek salueer jou. Ek spreek ook die Here se seën oor jou uit my broer in die Here. Ek spreek ook die priesterlike seën van Num 6:24-26 uit: (in Hebreeus, Afrikaans en Engels oor jou)
24 Yevareche’cha Adonai veyismerrecha:
Die HERE sal jou seën en jou behoed
25 Ya’er Adonai panav eleycha viyechuneka:
Die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees
26 Yissah Adonai panav eleycha veyasem lecha shalom:
Die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee
Numbers 6:24-26
24 “‘“The LORD bless you
and keep you;
25 the LORD make his face shine on you
and be gracious to you;
26 the LORD turn his face toward you
and give you peace.”’
Baie dankie alle lof kom die Here toe
hi John , dankie jy inspireer! @@johnnelson1250
You have so much happiness in your heart and it comes out in your voice!
Thanks
Awesome song thank you ❤
Amen
@@johnnelson1250 Hi John, het jy al gedink om die song in engels te doen. Ek wou jou al n jaar terug gevra het😊.
Seen vir jou
@alexblack6634 Middag nee nog ni
Asemrowend mooi!!👌👏❤🙏
Wow,wow👍🏼
Absoluut hoendervleis mooi. Jy is so bekend almal my vriende Luister jou musiek.
Amen
Just beautiful❤
Pragtig John!!
Asemrowende stem ....gee my hoendervleis ..hou aan sing meneer
Beautiful!
Goed om God te prys en loof
Pragtig verby❤
Stunning. Gee asb nog musiek. Geseënde dag John
Baie inspirerend, baie dankie!!!!
Wow met daardie pragtige stem mag jy maar sing👏👏👏👏👏
As refensie dit kan maak....Kan John Nelson ook.
Wonderful wonderful #Baruch HaShem #
John jy sing great.hou so aan
Asemrowende stem!! Waar koop ons jou album? Welgedaan
Absoluut fantasties!
Hallelujah
Jy hoort op die verhoog! Pragtig !!
Asemrowend hoendervleis mooi
Wow dis so beautiful
Fantasties mooi!
Amen
So special.
WONDERFUL!!! THANK YOU. PEACE
Halleluja!!
Ongelooflik...! Dankie..!
Hallelujah
Baie mooi
Mag God jou ryklik seen
Baie dankie
PRAGTIG Hou aan met sing
John wonderlik baie mooi God seen jou en sterkte voorintoe
Jo jy mag maar, God is my Koning
Dankie John ek speel die liedjie oor en weer oor 😂
Wow
❤
À23some🎉🎉🎉
Pragtig!!!!
Puik dankie
🛐🕊🔥❤
Wat is jou naam en van asb. Jy sing vrek mooi. ❤
Pragtige getuienis
Pragtig
Mooi
John jy sing pragtig min blankes kon my laat hoendervleis kry met hul gospel jy het die ,200 kg in trane ek huil nou lekker hou aan sing asb
😆 Eer aan ons Koning
🙌🏿✝️🧎🏽
As TINO dit Kan maak....JOHN vst hom weg!!!
Sal nou moet meer van jou uitvind en luister.
Prys die Here Amen
LEON help die man.
Pragtig pas jou stem perfek mag God jou pad vorentoe ryklik seen