Ons het gereeld " window shopping" gedoen in Johannesburg saam met ons ouers daai dae.Nou kan jy nie eers in die dag rondloop in Johannesburg,sonder om oor jou skouer te kyk nie !! En dan natuurlik die gemors in die strate ........
Na 23 jaar in my nuwe land Kanada is ek so dankbaar dat ek Afrikaans behou en interesa nte gesprekke soos die kan luister. Was ook n Johannesburger. Was n mooi stad op sy tyd. Dit lyk my die 2 reg sisteme in die westerse wêreld. Een vir blankes ander vir die res geld veral swartes ook hier in Noord Amerika.
Die oorlog het nooit tot n einde gekom, dit is nou in jou erf,huis,skool,munisipaliteit, bee, grondonteiening. Die toekoms van die wit man liberaal of regs Afrikaans of Engels,boer of nie, daar is geen sekerheid dat jy toegelaat sal word om te bly of te leef.
Wat n dapper en slim man! Ek het respek en empatie vir sy sienigns en opterdes in wat sy ideologiee was. Hoop hy geniet sy lewe verder. Serkte Janusz . Hulle het jou ontneem van jou menswees! Almal weet wie 'hulle' is!
A foreigner that killed a family man that was fighting against apartheid and the freedom of his poeple was deprived of his humanity? Think and think of your generation to come. Is it human to take someone's life in a country that is not yours?
Yeah and everyone knows who you racists and hypocrites are. Walus deprived himself of his humanity. Who the hell gives you white racists the authority to deprive someone of their right to life and then to have the audacity to claim that you are human?
Speak about foreigners who come to another country to make comity a heinous crime and to call him SPIRITUAL, please tell me who did Nelson Mandela kill?
Dapper, hy is n lafaard. Hulle moes hulle albei gehang het. Om iemand te skiet wat nie ook gewapen is nie is net n coward. Ek verstaan nou eers waarom Hani se vrou verbitterd is en baie ander mense.
As kommunisme die verdeling van welvaart insluit, is ons myns insiens (soos die padda in die pot waarvan die water stadig begin kook) besig om nader en nader aan kommunisme te beweeg. Belas die middelman tot die laaste sent uitgepers word en "gee" dit in die vorm van toelaes aan die armes, en armes kan verkieslik net van 'n spesifieke ras wees.
Heerlike gesprek gewees om na te luister. Baie dankie dit gee mens ñ kykie in Janusz se psige en redes agter die gebeure rondom Chris Hani se sluipmoord. Ek hoop jy deel Janusz se eerste onderhoud op tuisgrond, met ons.
If you live by the sword, you die by the sword. Jammer dat Clive Derby Lewis so groot prys moes betaal vir 'n daad wat hy nie gepleeg het nie. Hy was 'n goeie politikus. 🙌🏻
Baie interessante gesprek! Baie dankie Dan en Elma, Asseblief maak ñ opvolg van die gesprek! Ek is redelik baie stetk aan hierdie deel vam ons geskiedenis onderwerp, nie net omdat ek vanaf 1981 in Soshanguve skoolgehou het en self beleef het hoe die ware feite verdraai is, en toe a g v my man se betrokkenheid by AWB en die stories daarna! Was vir my ñ gruwel om daai verdraaide geskiedenis oor apartheid aan vandagse kinders moes leercnie! Ek het hulle die waarheid vertel en was nie baie gewild by die skool nie! Dan sit jou goeie werk voort! Ek is trots op my naamgenoot!
Hierdie was een van die mees interesant ste en leersaam ste gesprekke waarna ek nog geluister het. Miskien is dit omdat ek die Strydom famielie baie goed ken. Alles wat hier bespreek is het in my jonger dae gebeur. Toe Chris Harni geskiet is was ek 46 jaar oud.
Saluut Janusz. Jy het eerste handse kennis opgedoen van wat gebeur as barbare regeer, die prys wat jy betaal het was baie hoog. Sterkte op jou lewenspad verder
ek dink jy is n rassis chris het niemand leed aan gedoen nie, die moordenaar is in gevoer om die moord te pleeg en sal vrek n moordenaar,hy sal nie praat waarom die moord gepleeg is nie.
Jy dank die Here dat n moordenaar gespaar was? You are most certainly not a Christian, because you don't know and understand the Word of God! You should instead pray for the salvation of this murderer who killed another human being because he fought for the rights of his people. Walus will NEVER have peace in his life!
Ek skryf dit daaraan toe dat Suid-Afrika nog nooit onder 'n kommunistiese bewind gelewe het of grootskaals konvensioneel teen hulle in 'n oorlog betrokke was nie. Ek ken duitse Wehrmacht veterane wat die regering wou adviseer, want hulle het geweet. Reaksie: bespotende gelag deur beide die Afrikaanse en Engelse pers. Ek het die berigte.
Albei daai mans is helde. Moet as bronsbeelde uitgebeeld word. Basies is Hani dood nadat(of omdat)hy sy lyfwagte "af" gegee het. En dit, omdat hy by sy skelmpie gaan woeker het. Lmga Wys jou net, die kultuur dikteer.
Hulle het goeie werk gedoen maar ek sou beslis nie beelde oprig vir hulle nie. Totaal in stryd met die gebod om dooie beelde op te rig en te aanbid. Hier in my wêreld, net buite Ventersdorp, het ek die yslike gedrog van 'n Mandelabeeld gesien toe ek daar verbyry. 'n Dooie stuk ding wat niks vir daardie papeters kan verrig nie.
@@grazynaklimowicz7105For us Janusz is indeed a hero and he was ill treated for 30 years along with Blive Derby Lewis in jail. Only the far left/liberals or what we call society scum in Poland will think bad about Janusz, however for many he is indeed a "Hero".
Dit laat my baie dink aan die inhoud van Barend Strydom se "Wit Wolf"-boek. Ook hý wou 'n voorbeeld stel, en McBride word ook daarin genoem. Hy was veral bitter hoe McBride byna 'n heldeontvangs gekry het, terwyl hý, Strydom, moes sukkel om werk te kry. Ek wonder waar is hy vandag...
Ek wonder ook....Ek het hom ontmoet 'n hele paar jaar terug in Harties. Sy hand geskud... 'n fotoraam by hom gekoop, hy het langs die pad fotorame verkoop. Hy het 'n sukkelbestaan gevoer. Aangename man. Ek was weer onlangs in Harties. Hom onder die verkopers langs die straat gesoek, maar hy was nie meer daar nie...
Ek luister nou ,maar Madiba,Mbeki en Zuma vinger in die paai ,Waluz is n held saam Clive anders was Madiba nie pres nie, maar Hani dan was SA lankal moertoe cANCer ,breek als af
Uiteindelik kom die waarheid na vore. As iemand wat daar was tydens hierdie hele verhouding met Kuba, my stiefpa Clive en my ma Gaye, het ek stilgebly om nie Kuba se kanse op vryheid te beïnvloed nie. Hy is nou 'n vry man. Wie sou geweet het toe Clive, my ma, Kuba en ek in Krugersdorp nog lekker kon gebraai en gekuier het, dat die lewe sou uitdraai soos dit was. Kuba se volharding en wilskrag om te lewe is legende, ten spyte van 'n kwarteeu in Max C ('n grimmige plek inderdaad, van wat ek gesien het toe ek my ma tydens haar opsluiting besoek het). Mag jy nou rus en liefdevolle vriende hê om vir jou te sorg, Kuba.
@@PaulVanStraaten Magtig - dis daarem 'n paar jaar gelede. Na al die waarskuwings is almal nou voort, weg na ander lande, waar daar nog nie 'n swart gevaar is nie.
Ek is so bly jy het hier opgekom. Baie jsre terug het jou stiefpa en my man saam in die stadsrade gedien en ek wou soon baie kere in die jare daarna vir jou ma would sê: Ek het die grootste grootste respek vir haar dat sy nooit ooit van haar beginsels afgewyk het nie, nie deur al die swaar jare nie. Was jy deel vd video wat sy destyds gemaak het en wat mens nie meer kan kry nie?
En ja tot nou toe Weet ons nog steeds nie Wie sit werklik agter die helle storie nie En ons sal seker ok nie weet nie Maar eks bly hy lewe nog en terug in Poland 🇵🇱 Mag hy vrede he nou ❤
Dis mandela en fw en hulle anc en np hoerkinders. Etters wou anc aan bewind plaas en hani was in die pad. Fw wou sy 100 miljoen britse pond he, gesponsor deur Rothschild. Fw mors van wit vel het altyd gese: there will be checks and balances. Nooit op papier gesit nie. Knus in die arms van satan. Voorspoed🍻🍻🍻👍👍😃
My broer was leier van Rekkies, en was altyd op uit en tuis. Hy het Vir my gese Hy het Al Magnus Malan SE speeches opgestel. Hy sou jongste Brigadier in Suid Afrika geword het, en gese daar was Ander op sy spore en ons Moet weet ons Land Gaan oorgegee word aan Swart magte. Hulle het hom geskiet deur Sy kop. (Chris Oelofse). Sy as is begrawe by die Valskerm batleyon in Pretoria.
Hulle moes eintlik medaljes gekry het en die regering van daai tyd moes na hulle geluisyer het dan was ons nie vandag in die slegte possisie gewees nie
Ek is Engels sprekend en geniet dit so baie om na die pragtige Afrikaans te luister. Ek sou nie Dan van die Whatsapp groep afgeneem nie, ek sou hom bygestaan want ek voel baie sterk oor strate wat na moordenaars genoem word!
Ons was almal vry in ons tuislande. Dis die magsbehepte swartes en hul aanhangers wat dinge vetroebel en ons vryheid weggeneem het. Vandag is niemand eintlik vry want ons word deur gulsige, korrupte diktators beheer.
Dan jy het dit genoem en ons weet dat daars nog tenminste 2 mense wat weet wie hierdie sluipmoord gebewerstelig het, Janusz was die escape goat, is dit hoekom hulle nie vir zuma kan vas trek nie, I know????
Dankie ve die onderhoud ek dit Baie geniet ,wil net se na Chris Hani, toe word my boy friend oek geskiet in joburg 14 Feb 1993 toe sterf hy ...truck driver ..
Hierdie man het sy lewe op die lyn gesit vir ons wat teen komunisme was en is en verien ons dank en agting! Baie dankie aan julle Elma en Dan wat stil ons saak dien!
daar is niks vir keerd met komunisme nie nie dit is maar net om die land se rykdom te vir deel met die gene aan wie die land behoord,die ANC is eindelik die uit verkopers hulle beskerm nog steeds die rassiste in ons land.
Briljante onderhoud ,baie dankie waardeer. N toer op Robben Eiland in hedendaagse tyd , gaan oor hoe die brothers ,sleg behandel was en net eenkeer koffie gekry het per dag en net een kombers vir die bed ens. Nie genieg kos gekry het . Ek kon myself nie help om luidrugtig te sê,voor al die toeriste dat ons in die veld moes slaap sonder kos en water geen bed in ons struggle so wat n lekker hotel die eintlik was .
Someone told me the reason why Janus did not cooperate with the TRC, was that he was paid by a high ranking ANC leader. This ANC leader saw Hani as a danger to his high paying top position in the ANC.
Evil things were done by both sides and justice will never be fully done. The killi g of Chris Hani was political and understandable when you know Walus came from Poland. His long extended imprisonment at the behest of his victims wife was very harsh. Have any other prisoners been kept locked up because their victims family demanded it? Of course the anc cpsa members would have been very afraid they might be the next target once they were exposed to the right wingers by moving to live in SA.
Ons is baie geïntimideer om sekere sienings te huldig.....ek soek nie Kommunisme nie, maar ek dink ons het mense veroordeel sonder om te weet waaroor dit gaan.
Interesting perspective. I find it fascinating how the peoples heroes(who they adore) require bodyguards.Already that long ago the cadres had bodyguards-says something about the chosen “few”.
So dankbaar dat hy nog lewe om na sy tuisland te gaan. Ek het nou verhuis van Kakamas na Glenrowrie in Ekklesia Park. Gelukkig is die Here in beheer. "Kom ek om so kom ek om" My ouma het op 3 Maart 1945 in Den Haag in 'n bomontploffing gesterf en my oupa wat langs haar in die vertrek was, het dit oorleef!
Korrek Elma - mense is beslis nie gelyk nie want ons verskil in talente en vermoens - maar ons moet almal dieselfde regte geniet. Kommunisme kan niemnd ooit gelyk maak nie en daarmee met die jaloerses nou gelief neem.
Correction..correction.. It was Steve Biko who stated that once the Apartheid government had no need for U. U will then disappear in to thin air... The Question remains was this new Mandela a lesser evil of the two...? I very much doubt that...😢😮😢....
Ek onthou van 'n familie in Walkerville wat 'n klompie jare terug aangeval is deur die APL by Eikenhoff. Hulle was 2 grootnense in voertuig en 3 kinders agter in kar. 'n Dogtertjie van 9 jaar en 'n seun van 14 is daardie dag doodgeskiet. Niks het gekom van die saak nie, want die oortreders het aansoek gedoen om voor die waarheid em versoeningskommissie voor Desmond Tutu te verskyn. Dit was nog onregmatige diskriminasie. Die eerste "bullett" het die vrou getref en haar man het onmiddellik geweet sy is dood. Die dogtertjie het 'n paar dae later in hospitaal gesterf maar die seun was ook op slag dood.
Correction on Chris Hani... The correct person who stated that when the South African security forces have no need of U any more U will then just be made to disappear... And that was Steve Biko...😮.
Wil julle nie asb ons op hoogte hou met die storie hou nie ek het probeer om die poolse nuus flitse te kyk Maar dis alles in pools ek Sal graag wil weet wat die reaksie is van die algemene poolse republic oor die storie
Thanks for this, this man is actually a very good person and he carried out this deed because of his beliefs which can be justified. I hope he has a happy life from now on. ❤😉 He sat in jail through the prime of his life, this is the sad part.
What does the Bible say about murdering another human being? Shame on you! Chris Hani was a human being created by the same God who created you in your mother's womb. He fought against apartheid, which was inhuman to people with dark skins. How do you know God's skin is not black too? Yes, He is a Spirit, but on Judgement Day, He will come down to earth in human form. God is not mocked! Be very careful! He is a God of justice!
@@Mathilda5xpI agree with you about what the Bible says about a eye 👁️👀 for a eyes and tooth 🦷 for a 🦷 But you just forgetting one thing is that the ANC cadres were also involved, they wanted evil Mandela to become President
Ek dink daardie gedeelte van die proefskrif moet gepubliseer word om die ANC en hul bedmaatjies op hulle plek te sit.
Frikkie..is jy nog in rustenburg? Hoe kan ek kontak maak met petro?
Waluz was n vryheidsvegter. Die ANC moet n klomp strate na hom vernoem en n vakansiedag sal welkom wees. Kinders moet oor hom leer in die skole.
Baie interessant Elma, haal my hoed vir jou af. Dankie dat jy op skrif gestel het.
❤
😊😊
Ons het gereeld " window shopping" gedoen in Johannesburg saam met ons ouers daai dae.Nou kan jy nie eers in die dag rondloop in Johannesburg,sonder om oor jou skouer te kyk nie !! En dan natuurlik die gemors in die strate ........
This man took a fall for a nation ... who does not even know about him today.
So true. Everything of the best for Januz for what is left of his future.
What nation? A handful of white people who oppressed the majority
What a fantastic person he is.
Unfortunately for him. 😢
Wat 'n interessante gesprek!! Elma, jy het 'n groot rol gespeel met Janusz se vrylating. Dit is totaal onderskryf gewees in hierdie gesprek.
Elma please keep in touch with Janusz and keep us up to date on his life ahead.
Fassinerend. Dankie Elma en Dr Dan.
Plesier, Steve!
Na 23 jaar in my nuwe land Kanada is ek so dankbaar dat ek Afrikaans behou en interesa nte gesprekke soos die kan luister. Was ook n Johannesburger. Was n mooi stad op sy tyd. Dit lyk my die 2 reg sisteme in die westerse wêreld. Een vir blankes ander vir die res geld veral swartes ook hier in Noord Amerika.
Die oorlog het nooit tot n einde gekom, dit is nou in jou erf,huis,skool,munisipaliteit, bee, grondonteiening. Die toekoms van die wit man liberaal of regs Afrikaans of Engels,boer of nie,
daar is geen sekerheid dat jy toegelaat sal word om te bly of te leef.
😂😂😂
It would be great to have this conversation in English as the truth is very important for people to understand
@Peter-m4d5c ... Soos elke taal, Afrikaans kan geleer word .... net as mens wil ...
So hartseer dat n uitlander sy lewe vir ons op geoffer het...
BASED UITLANDER
Wie is ons?
Wie is "ons"?
Not just Polish but also a true South African Hero.
Wat n dapper en slim man! Ek het respek en empatie vir sy sienigns en opterdes in wat sy ideologiee was. Hoop hy geniet sy lewe verder. Serkte Janusz . Hulle het jou ontneem van jou menswees! Almal weet wie 'hulle' is!
A foreigner that killed a family man that was fighting against apartheid and the freedom of his poeple was deprived of his humanity? Think and think of your generation to come. Is it human to take someone's life in a country that is not yours?
Yeah and everyone knows who you racists and hypocrites are. Walus deprived himself of his humanity. Who the hell gives you white racists the authority to deprive someone of their right to life and then to have the audacity to claim that you are human?
Speak about foreigners who come to another country to make comity a heinous crime and to call him SPIRITUAL, please tell me who did Nelson Mandela kill?
It's crap that you are talking about that Walus was deprived of his freedom.
Dapper, hy is n lafaard. Hulle moes hulle albei gehang het. Om iemand te skiet wat nie ook gewapen is nie is net n coward. Ek verstaan nou eers waarom Hani se vrou verbitterd is en baie ander mense.
Baie interresante gesprek. Dankie julle twee.
Ek salueer Janusz Walus! Hy het ons van kommunisme gered. Ek is bly Janusz is vry en hoop hy geniet sy lewe nou. Dankie Elma jy is n ster!
As kommunisme die verdeling van welvaart insluit, is ons myns insiens (soos die padda in die pot waarvan die water stadig begin kook) besig om nader en nader aan kommunisme te beweeg. Belas die middelman tot die laaste sent uitgepers word en "gee" dit in die vorm van toelaes aan die armes, en armes kan verkieslik net van 'n spesifieke ras wees.
Ongelukkig het hy gefaal!
N Held virseker!
Ek saluheer Janusz Walus hy is n HERO 🎉
nog n wit rassis
Heerlike gesprek gewees om na te luister. Baie dankie dit gee mens ñ kykie in Janusz se psige en redes agter die gebeure rondom Chris Hani se sluipmoord. Ek hoop jy deel Janusz se eerste onderhoud op tuisgrond, met ons.
If you live by the sword, you die by the sword. Jammer dat Clive Derby Lewis so groot prys moes betaal vir 'n daad wat hy nie gepleeg het nie. Hy was 'n goeie politikus. 🙌🏻
Beide Clive en sy vrou Gaye Derby-Lewis was briljante politici

Geld ook as mens die job van hoofkommunis aanvaar. Comes with the job/ deel van die posbeskrywing dat jy 'n kop korter gemaak kan word.
Baie interessante gesprek! Baie dankie Dan en Elma,
Asseblief maak ñ opvolg van die gesprek! Ek is redelik baie stetk aan hierdie deel vam ons geskiedenis onderwerp, nie net omdat ek vanaf 1981 in Soshanguve skoolgehou het en self beleef het hoe die ware feite verdraai is, en toe a g v my man se betrokkenheid by AWB en die stories daarna! Was vir my ñ gruwel om daai verdraaide geskiedenis oor apartheid aan vandagse kinders moes leercnie! Ek het hulle die waarheid vertel en was nie baie gewild by die skool nie!
Dan sit jou goeie werk voort! Ek is trots op my naamgenoot!
Were you also a beneficiary of the danger fee on the basis of working with Africans?
Yes they received "danger pay" @@GuguZulu-t7j
Wat se feite? Ons het die swartes in die afgrond gedryf. Second class citizens. N paar kar bomme vir hulle was niks omdat hulle ons so gehaat het.
Wow, wat n goeie onderhoud! Baie interessant! Dankie hiervoor! Goed om vir n slag die waarheid te hoor.
@eesavesouthafrica1579 ... nog ver van die waarheid ... pas jou verstand net toe .
You don't realise that the ANC cadres of those years are also involved
Besondere vrou Elma, kunstig en talentvol, Schalk haar oorlede man ook
Very interesting interview , yes we Poles had it very tough under the Communist Party in Poland . Good luck with your book .
Hierdie was een van die mees interesant ste en leersaam ste gesprekke waarna ek nog geluister het. Miskien is dit omdat ek die Strydom famielie baie goed ken. Alles wat hier bespreek is het in my jonger dae gebeur. Toe Chris Harni geskiet is was ek 46 jaar oud.
Saluut Janusz. Jy het eerste handse kennis opgedoen van wat gebeur as barbare regeer, die prys wat jy betaal het was baie hoog. Sterkte op jou lewenspad verder
😂😂😂
Janusz Walús is ñ held, ek dank die Here hy is gespaar en veilig in sy land. 🙌
Maar hy's vreeslik oud geword innie tronk! 😔
ek dink jy is n rassis chris het niemand leed aan gedoen nie, die moordenaar is in gevoer om die moord te pleeg en sal vrek n moordenaar,hy sal nie praat waarom die moord gepleeg is nie.
Jy dank die Here dat n moordenaar gespaar was? You are most certainly not a Christian, because you don't know and understand the Word of God! You should instead pray for the salvation of this murderer who killed another human being because he fought for the rights of his people. Walus will NEVER have peace in his life!
Ek kan die algemene man in die straat nie vergewe vir sy slapgat oningeligte houding teenoor die kommunisme en waarvoor dit staan nie.
Ek skryf dit daaraan toe dat Suid-Afrika nog nooit onder 'n kommunistiese bewind gelewe het of grootskaals konvensioneel teen hulle in 'n oorlog betrokke was nie. Ek ken duitse Wehrmacht veterane wat die regering wou adviseer, want hulle het geweet. Reaksie: bespotende gelag deur beide die Afrikaanse en Engelse pers. Ek het die berigte.
Unfortunately the "slapgat" are the liberals who go through life arse creeping to a "nation"
Albei daai mans is helde. Moet as bronsbeelde uitgebeeld word.
Basies is Hani dood nadat(of omdat)hy sy lyfwagte "af" gegee het. En dit, omdat hy by sy skelmpie gaan woeker het. Lmga
Wys jou net, die kultuur dikteer.
Hulle het goeie werk gedoen maar ek sou beslis nie beelde oprig vir hulle nie. Totaal in stryd met die gebod om dooie beelde op te rig en te aanbid. Hier in my wêreld, net buite Ventersdorp, het ek die yslike gedrog van 'n Mandelabeeld gesien toe ek daar verbyry. 'n Dooie stuk ding wat niks vir daardie papeters kan verrig nie.
jy praat van n ware leier jou skelm grond steeler.
Baie dankie Elma! Dit was so insiggewend en ek wag vir die publikasie van jou boek! Helga xx
Janusz het 'n Helde ontvangs in Poland gekry.
Przesada. Nie przez wszystkich. Nie jest polskim bohaterem!
@@grazynaklimowicz7105For us Janusz is indeed a hero and he was ill treated for 30 years along with Blive Derby Lewis in jail. Only the far left/liberals or what we call society scum in Poland will think bad about Janusz, however for many he is indeed a "Hero".
jy kan mos ook poland toe gaan jou rassis.
Dit laat my baie dink aan die inhoud van Barend Strydom se "Wit Wolf"-boek. Ook hý wou 'n voorbeeld stel, en McBride word ook daarin genoem. Hy was veral bitter hoe McBride byna 'n heldeontvangs gekry het, terwyl hý, Strydom, moes sukkel om werk te kry. Ek wonder waar is hy vandag...
Ek wonder ook....Ek het hom ontmoet 'n hele paar jaar terug in Harties. Sy hand geskud... 'n fotoraam by hom gekoop, hy het langs die pad fotorame verkoop. Hy het 'n sukkelbestaan gevoer. Aangename man. Ek was weer onlangs in Harties. Hom onder die verkopers langs die straat gesoek, maar hy was nie meer daar nie...
Baie baie dankie vir n puik onderhoud.
Ek luister nou ,maar Madiba,Mbeki en Zuma vinger in die paai ,Waluz is n held saam Clive anders was Madiba nie pres nie, maar Hani dan was SA lankal moertoe cANCer ,breek als af
Word wakker, SA is lankal moer toe
@WHKCCP jy moet wakker word jy is moertoe ek as senior burger weet meer as jy weey 4 COFEE
@@Loggies-n9z Met ouderdom raak sommige boepens buhre seniel, die dat hulle nie werklikhede kan erken nie
@@WHKCCP 😂😂😂
Wat 'insigewende onderhoud ....
Dankie julle 2 ...respek en waardering ❤
Glad nie insiggewend die waarheid word verbloem en verdoesel.
Jy skryf n boek en klink of jy na wind hap die hele tyd. Swak onderhoud.
@@marievictor5194 Verskriklik swak onderhoud!
Uiteindelik kom die waarheid na vore. As iemand wat daar was tydens hierdie hele verhouding met Kuba, my stiefpa Clive en my ma Gaye, het ek stilgebly om nie Kuba se kanse op vryheid te beïnvloed nie. Hy is nou 'n vry man. Wie sou geweet het toe Clive, my ma, Kuba en ek in Krugersdorp nog lekker kon gebraai en gekuier het, dat die lewe sou uitdraai soos dit was. Kuba se volharding en wilskrag om te lewe is legende, ten spyte van 'n kwarteeu in Max C ('n grimmige plek inderdaad, van wat ek gesien het toe ek my ma tydens haar opsluiting besoek het). Mag jy nou rus en liefdevolle vriende hê om vir jou te sorg, Kuba.
Ek het die grootste respek en liefde vir jou moeder Gaye vir wie ek gehelp het in Hillbrow in 1987
@@PaulVanStraaten Magtig - dis daarem 'n paar jaar gelede. Na al die waarskuwings is almal nou voort, weg na ander lande, waar daar nog nie 'n swart gevaar is nie.
Ek is so bly jy het hier opgekom. Baie jsre terug het jou stiefpa en my man saam in die stadsrade gedien en ek wou soon baie kere in die jare daarna vir jou ma would sê: Ek het die grootste grootste respek vir haar dat sy nooit ooit van haar beginsels afgewyk het nie, nie deur al die swaar jare nie. Was jy deel vd video wat sy destyds gemaak het en wat mens nie meer kan kry nie?
@@AntonGraser Ja my maat. Almal het daardie tyd gereken die KP is regs. Ons was nie regs nie... ONS WAS REG.
@@AntonGraser Hoe gaan dit met jou ma. Ek wens so dat ek haar net een keer kan sien voor dat ek die wêreld verlaat.
Elma is altyd n briljante aktrise.
Sy praat so n mooi afrikaans..
Dankie vir hierdie baie interessante onderhoud
Interesting conversation.😊
As die boek in Afrikaans is, waar kan dit bestel word. Dankie.
Dit is onregverdig dat hy so lank in die gevangenis was
He is a murder. Your sympathy towards him is interesting.
Voetsek
En ja tot nou toe Weet ons nog steeds nie Wie sit werklik agter die helle storie nie En ons sal seker ok nie weet nie Maar eks bly hy lewe nog en terug in Poland 🇵🇱 Mag hy vrede he nou ❤
Dis mandela en fw en hulle anc en np hoerkinders. Etters wou anc aan bewind plaas en hani was in die pad. Fw wou sy 100 miljoen britse pond he, gesponsor deur Rothschild. Fw mors van wit vel het altyd gese: there will be checks and balances. Nooit op papier gesit nie. Knus in die arms van satan. Voorspoed🍻🍻🍻👍👍😃
Wow wow baie goeie onderhoud Dan en dankie Elma dat jy in tye soos vandag die "ghoens" het om die waarheid vir ons te openbaar ❤
Elma jy is n yster hou aan met jou goeie werk
Die swartes Mors ook alles op,as Johannesburg sou opblaas Moet n hele soul saam opblaas
My broer was leier van Rekkies, en was altyd op uit en tuis. Hy het Vir my gese Hy het Al Magnus Malan SE speeches opgestel. Hy sou jongste Brigadier in Suid Afrika geword het, en gese daar was Ander op sy spore en ons Moet weet ons Land Gaan oorgegee word aan Swart magte. Hulle het hom geskiet deur Sy kop. (Chris Oelofse). Sy as is begrawe by die Valskerm batleyon in Pretoria.
Hulle moes eintlik medaljes gekry het en die regering van daai tyd moes na hulle geluisyer het dan was ons nie vandag in die slegte possisie gewees nie
Dis hartverskeurend hoe ons land agteruit gegaan het 😢
It's because apartheid regime year's should never of been allowed
Bly Janusz is n vry man !!👌
Ek hou van die onderhoud maar net wanneer Elma begin praat om iets te vertel dan van Dan haar in die rede!
Ek nie die video gekyk. Wil net noem dat Niel de Beer sê dat hy weet wie agter die storie sit.
Jy praat pragtig Afrikaans Elma....❤❤❤❤❤❤
You definitely need to have this conversation in English. Looking forward to your book! 👏
Ek is Engels sprekend en geniet dit so baie om na die pragtige Afrikaans te luister. Ek sou nie Dan van die Whatsapp groep afgeneem nie, ek sou hom bygestaan want ek voel baie sterk oor strate wat na moordenaars genoem word!
praat van hoe julle wit mense ons inheemse volk uit gemoor het en die vrouens verkrag van af die 1655 af fok terug waar julle van daan kom.
Ek hoor jy se Suid Afrika was n vry land , watter mense was vry?
Ons was almal vry in ons tuislande. Dis die magsbehepte swartes en hul aanhangers wat dinge vetroebel en ons vryheid weggeneem het. Vandag is niemand eintlik vry want ons word deur gulsige, korrupte diktators beheer.
Exactly what I was thinking. I am amazed how people see the word only through their own rose-tinted glasses.
@@isaacmokwana8307 and now?
Today South Africa is less free than before May 94
Super Hero Janusz Waluś, Red carpet tobe laid out for you
Hulle moes eers die libraliste tot niet gemaak het
Waarheid.
Waarheid.
Ongelukkig is ons huidiglik nie gelyk in die Howe nie .
Baie interesant. Dankie.
Dan jy het dit genoem en ons weet dat daars nog tenminste 2 mense wat weet wie hierdie sluipmoord gebewerstelig het, Janusz was die escape goat, is dit hoekom hulle nie vir zuma kan vas trek nie, I know????
Yes, there is a lot more to this story than what this person is saying, she makes it sound so cut and dry, but it is not at all.
Dankie ve die onderhoud ek dit Baie geniet ,wil net se na Chris Hani, toe word my boy friend oek geskiet in joburg 14 Feb 1993 toe sterf hy ...truck driver ..
Kan jy glo! Om die waarheid n slag te hoor, is net wonderlik! Baie dankie.
Janusz Waluś is 'n held!
Saluut✊️
Hierdie man het sy lewe op die lyn gesit vir ons wat teen komunisme was en is en verien ons dank en agting!
Baie dankie aan julle Elma en Dan wat stil ons saak dien!
daar is niks vir keerd met komunisme nie nie dit is maar net om die land se rykdom te vir deel met die gene aan wie die land behoord,die ANC is eindelik die uit verkopers hulle beskerm nog steeds die rassiste in ons land.
Very interesting. Thank You.
Enjoy the rest of your life. Always remember that you are the most important person in the world. Take care of yourself. Greetings and blessings. 🙏🙌👍
Hoop Janusz Waluś kry ‘n helde ontvangs in Pole.
Gehoor hulle wil hom ne daar hè nie???
Hulle moet n standbeeld vir hom bou
@@henniesmook2333ons moet n standbeeld vir hom bou.. T hemde print.
@@charlottelewis397 Ek kan nie dit glo nie???
@@henniesmook2333 żarty!
Ek wonder wat het geword van Retha Harmse, sy's die vrou wat hulle beskrywings ens vir die polisie gegee het.
Ek is ook nuuskierig om te weet wat van hierdie vrou geword het.
@@colinm2056 saam De Klerk die grootste Volks verraaiers ooit
Sal Baie graag Elma se boek wil besit
Is Bree Straat nie nou "Diepsloot" nie?
💯👌
Dalk "Bloedrivier"?
Briljante onderhoud ,baie dankie waardeer. N toer op Robben Eiland in hedendaagse tyd , gaan oor hoe die brothers ,sleg behandel was en net eenkeer koffie gekry het per dag en net een kombers vir die bed ens. Nie genieg kos gekry het . Ek kon myself nie help om luidrugtig te sê,voor al die toeriste dat ons in die veld moes slaap sonder kos en water geen bed in ons struggle so wat n lekker hotel die eintlik was .
Elma is nog net so pragtig soos altyd
My Pa het in ‘79 al gesê die NP gaan die Land weggee
Was dit die NP se land?
Someone told me the reason why Janus did not cooperate with the TRC, was that he was paid by a high ranking ANC leader. This ANC leader saw Hani as a danger to his high paying top position in the ANC.
Hy't dit seker by by Chris Hani gehoor? of was hy ook 'n customer van Hani se skelmpie?
Your information is not wrong. It was a leader in the anc who orgistrated the murder of Chris Hani.
I wonder who?
Where
Is
The
Hatred
There
Own
Killed
Hani
It
Was
Organised
How
Crooked
Can
You
Get
They
For
Get
The
Farmers
They
Murdered
Evil things were done by both sides and justice will never be fully done. The killi g of Chris Hani was political and understandable when you know Walus came from Poland. His long extended imprisonment at the behest of his victims wife was very harsh. Have any other prisoners been kept locked up because their victims family demanded it? Of course the anc cpsa members would have been very afraid they might be the next target once they were exposed to the right wingers by moving to live in SA.
Elma jy is n ster....
Very very interesting.The downfall of our country startrd with John Voster although Sinne van Rensburg predicted a black presidend for SA.
Amen to this comment.. Vorster dropped Rhodesia .. what do you expect??
Is there an English version of the interview please
So Janusz was eintlik "freedom Fighters" maar aan die verkeerde kant?
Ons is baie geïntimideer om sekere sienings te huldig.....ek soek nie Kommunisme nie, maar ek dink ons het mense veroordeel sonder om te weet waaroor dit gaan.
Interesting perspective. I find it fascinating how the peoples heroes(who they adore) require bodyguards.Already that long ago the cadres had bodyguards-says something about the chosen “few”.
So dankbaar dat hy nog lewe om na sy tuisland te gaan.
Ek het nou verhuis van Kakamas na Glenrowrie in Ekklesia Park.
Gelukkig is die Here in beheer. "Kom ek om so kom ek om"
My ouma het op 3 Maart 1945 in Den Haag in 'n bomontploffing gesterf en my oupa wat langs haar in die vertrek was, het dit oorleef!
Korrek Elma - mense is beslis nie gelyk nie want ons verskil in talente en vermoens - maar ons moet almal dieselfde regte geniet. Kommunisme kan niemnd ooit gelyk maak nie en daarmee met die jaloerses nou gelief neem.
Elma, jy moet jou book terughou tot die waarheid uitkom.
Correction..correction.. It was Steve Biko who stated that once the Apartheid government had no need for U. U will then disappear in to thin air... The Question remains was this new Mandela a lesser evil of the two...? I very much doubt that...😢😮😢....
But today's ANC cadres or those who took over in May 94 has Hani shot
Wonderful.
Daarom wou Poland nie Cyril en sy bagasie toegelaat het nie. Die 12 kratte met wie weet wat was da in.
Ek het al vergeet van daai storie..😮...weet ons hoekom?
Sodat ons Chrismis op 10 April kan hou, omdat dit die dag is waarop die ANC vir Hanis mis, omdat Walluz niks mis,...
What is the name of the book
Ek onthou van 'n familie in Walkerville wat 'n klompie jare terug aangeval is deur die APL by Eikenhoff. Hulle was 2 grootnense in voertuig en 3 kinders agter in kar. 'n Dogtertjie van 9 jaar en 'n seun van 14 is daardie dag doodgeskiet. Niks het gekom van die saak nie, want die oortreders het aansoek gedoen om voor die waarheid em versoeningskommissie voor Desmond Tutu te verskyn. Dit was nog onregmatige diskriminasie. Die eerste "bullett" het die vrou getref en haar man het onmiddellik geweet sy is dood. Die dogtertjie het 'n paar dae later in hospitaal gesterf maar die seun was ook op slag dood.
Yes I remember that story about Eikenhof
J Waluz jys n yster so ook Oom Clive. Het saam met sy dogter gehardloop. PRAGTIGE MENSE.
Correction on Chris Hani... The correct person who stated that when the South African security forces have no need of U any more U will then just be made to disappear... And that was Steve Biko...😮.
Stem saam met Elma .. mense is nie gelyk nie…
Net jammer dat Dan vir Elma so baie onderbreek.
Wil julle nie asb ons op hoogte hou met die storie hou nie ek het probeer om die poolse nuus flitse te kyk Maar dis alles in pools ek Sal graag wil weet wat die reaksie is van die algemene poolse republic oor die storie
Wanneer word boek gepubliseer? Sal definitief belang stel. Dankie
J. Walus is n held en sal een bly in my oe AB120%.. Het hy regtig die moord gepleeg of was hy maar net die vuurwapen. Ek le moord voor anc se deur.
Dankie Elma. Jy en Schalk was altyd vir my n inspirasie. Bietjie jonger as julle,maar het julle altyd polities ondersteun.
Baie dankie vir interesante gesprek,dit geniet!!!
En hoe lank het Robert McBride in die tronk gesit !!!
Thanks for this, this man is actually a very good person and he carried out this deed because of his beliefs which can be justified.
I hope he has a happy life from now on. ❤😉
He sat in jail through the prime of his life, this is the sad part.
What does the Bible say about murdering another human being? Shame on you! Chris Hani was a human being created by the same God who created you in your mother's womb. He fought against apartheid, which was inhuman to people with dark skins. How do you know God's skin is not black too? Yes, He is a Spirit, but on Judgement Day, He will come down to earth in human form. God is not mocked! Be very careful! He is a God of justice!
@@Mathilda5xpI agree with you about what the Bible says about a eye 👁️👀 for a eyes and tooth 🦷 for a 🦷
But you just forgetting one thing is that the ANC cadres were also involved, they wanted evil Mandela to become President
Is the book in English
Dankie Elma en Dan. Eerlike gesprekke bring ons ver
Ons moet dalk daaraan dink om Bree Straat te hernoem na Diep Straat terwyl ons dan nou die kultuur van hervernoeming normaliseer…
Please do an English one 🙏🏼