Selgroep: Wees versigting - 1933/53 en 1983 vertalings!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 55

  • @marierheeder6431
    @marierheeder6431 หลายเดือนก่อน

    Dankie so bly om Pastoor se dienste en preke kan volg op TH-cam.

  • @CathyVanderMerwe-k8n
    @CathyVanderMerwe-k8n หลายเดือนก่อน

    Pastoor baie dankie dat jy vir ons die teks verse uit wys. Ek was/ is baie geskok toe ek dit volg in my Bybel en dit nie kry nie! Gaan beslis vir my 'n 1933, 53 Bybel koop. Mag die Here jou en familie seën met jul werk. Cathy vd Merwe 🙏🙌

  • @EdwardCotty
    @EdwardCotty หลายเดือนก่อน

    Daardie bril toor met my oë 😁 volg die gedagte van die dag al vir baie lank en wil net se dit het so 'n groot verskil gemaak in my lewe. Baie dankie vir jou bediening en gehoorsaamheid!

  • @tannicereynolds6178
    @tannicereynolds6178 2 หลายเดือนก่อน +1

    More Past.
    Luister nou eers.
    Dankie vir die waarde volle boodskap.
    Luister vn uit Oudtshoorn

  • @HannelieVanderspuy
    @HannelieVanderspuy 2 หลายเดือนก่อน +1

    MORE.PASTOOR DES.EK.HET.DIE.SEL.SO.GENIET.WANT..dit.was. vir.my.geaees.Baie.Dankie ek.het.van.more.ook.geluistet.en.ek.sal.nog.daar.na.luister.PASTOOR. dankie. AMEN 🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙌🙏

  • @HannaHatting
    @HannaHatting 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir u gehoorsaamheid aan God en nie aan n mens nie.

  • @EmmaLeRoux-v9r
    @EmmaLeRoux-v9r 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pastoor. Dis powerful. Hoop U gaan nog vir ons gee

  • @MartieBester
    @MartieBester 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie dat jy gehoorsaam is aan H Gees.DIT was vir my n eye opener.sal nou bàie versigtig wees vir ander vertalings.genade vrede vir julle.

  • @gertykolbe1261
    @gertykolbe1261 2 หลายเดือนก่อน

    Dankiè pastooŕ Dèsèk stèm saam met juGʻod seen jou xxd seen jou

  • @marleenwentzel9811
    @marleenwentzel9811 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Pastoor, die is baie kosbaar. Ek is geseën met 'n 1957 vertaling, wat die naslaan Bybel is van lyk my 1933 vertaling. Ek kon op die stadium nog heeltyd saam met jou al die verse kry wat in die 1983 vertaling uitgelaat is.

  • @antoinettewhiteman4598
    @antoinettewhiteman4598 2 หลายเดือนก่อน

    Dit is so WOW pastoor. Dankie, dankie vir die. Dit bepaal wie gaan gered word

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die wysheid en insig. Amen.🙏

  • @lorraineprantice290
    @lorraineprantice290 2 หลายเดือนก่อน

    Dag se Pastoor. Kan u asb die res van die ander verse gee. GROOOOT ASSEBLIEF
    Hierdie is n EYE OPENER.

  • @lelaniegoosen326
    @lelaniegoosen326 22 วันที่ผ่านมา

    'N oom het jare terug vir my n bybel 1953 vertaling bestel, want hy het gesê dat my bybel nie reg is nie en nie als in het nie. Ek het nie regtig verstaan nie, maar dankie ek verstaan nou hoekom d

  • @larnavanzyl7148
    @larnavanzyl7148 2 หลายเดือนก่อน

    Sien vreeslik baie uit na volgende sel

  • @corastander3149
    @corastander3149 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die wysheid en insig Pastoor. Amen

  • @WilliamFranklin-e1j
    @WilliamFranklin-e1j หลายเดือนก่อน

    Hi pastor Dankie het Nou ook gesien my een nuwe vertaling wat uit die bus Val gelukig het Ek n ou vertaling

  • @RonelVanderwesthuizen
    @RonelVanderwesthuizen 2 หลายเดือนก่อน

    Dis rerig skrikwekend Pastoor...ekke nie geweet hiervan nie dankie ek gaan definition mense vertel hiervan baie dankie Pastoor

    • @annemariestorbeck4687
      @annemariestorbeck4687 2 หลายเดือนก่อน

      Dankie die Storbeck

    • @FerdieMeyer
      @FerdieMeyer 2 หลายเดือนก่อน

      Biekie laat maar luister voorreg om na die woord te luister

  • @SuzetteRais
    @SuzetteRais 2 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor! Ek sien my NLV ontbreek ook die versies maar die voetnotas verwys wel daarna......

  • @JohanKriel-v5y
    @JohanKriel-v5y 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie jymaak my oee oop seen vir jou

  • @heidilubbe4161
    @heidilubbe4161 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir hierdie. Geniet jou preke baie. Ons lees die bybel baie op die Bible App want mens kan ‘n vergelyking sien met verskillende vertalings maar die laaste paar maande kom daar verskriklik baie updates deur met meeste van die bybels en dan verdwyn verse of dit begin heel iets anders sê. Die ander vers is Johannes 3:16 waar die een sê mens SAL nie verlore gaan nie en ander sê MAG nie of “should not instede van shall not” - dit gee dit ‘n ander betekenis.
    Kyk bietjie na die oorspronklike vertaling van hierdie vers na wat hy nou is.
    “For we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, and against the worldly governors, the princes of the darkness of this world, against spiritual wickednesses, which are in your high places.”
    ‭‭Ephesians‬ ‭6‬:‭12‬ ‭

  • @larnavanzyl7148
    @larnavanzyl7148 2 หลายเดือนก่อน

    Beslis skokkend en 'n groot probleem!

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie . Later ,gekyk , baie ,interessant.

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 2 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏🙏

  • @angievermaak202
    @angievermaak202 2 หลายเดือนก่อน

    Ek luister altyd die volgende oggend. Ons het 1933, 1953 en 1983 vertalings. Die nuwe een is vir my vreemd. As jy lees op dagstukke, verskil my bybelverse met jou.

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams 2 หลายเดือนก่อน

    Goeie nnd almal ons het n lieflike dag hier op Noupoort ghad bly ek so bly ek kan inskakel

  • @jmkannemeyer9128
    @jmkannemeyer9128 2 หลายเดือนก่อน

    Awesome ..oor salwing

  • @buzzybeecrochet1248
    @buzzybeecrochet1248 2 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @ansiekirsten5869
    @ansiekirsten5869 2 หลายเดือนก่อน +1

    Geseënde aand aan almal

  • @petrostorm1439
    @petrostorm1439 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie dat ek kan inskakel vanaf Uvongo

  • @user-dl2me6ew5z
    @user-dl2me6ew5z 2 หลายเดือนก่อน

    Prys die Heredit is waarheid en die waarheid maak ons vry

  • @mariliceleroux
    @mariliceleroux 2 หลายเดือนก่อน

    Pastoor kan ons al die verse kry? Hierdie is 'n groot "eye opener" Baie hartseer....
    Baie dankie vir al die pragtige boodskappe

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 2 หลายเดือนก่อน

    Ja my genade. Ek more net die regte bybel kry net

  • @driekiecronje7131
    @driekiecronje7131 หลายเดือนก่อน

    Dit is n baie belangrike vers wat uit gehou word...ek lees nie meer 1983 vertaling nie.....

  • @marelizekruger6891
    @marelizekruger6891 2 หลายเดือนก่อน

    Geseende and. Marelise

  • @marietaylor566
    @marietaylor566 2 หลายเดือนก่อน

    AMEN... PRYS DIE HERE

  • @HENDRINABOTHA
    @HENDRINABOTHA 2 หลายเดือนก่อน

    Mark 9 vers 48

  • @YolandaDeLange-rd1by
    @YolandaDeLange-rd1by 2 หลายเดือนก่อน

    Yoianda

  • @salomekruger9881
    @salomekruger9881 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor

  • @selmafourie8259
    @selmafourie8259 หลายเดือนก่อน

    Jinne ek is geskok. Ek sal v my n nuwe bybel 33/53 moet koop😮

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 2 หลายเดือนก่อน

    Kan nie wag Vir woensdag.nie Salf.

  • @jennykruger8082
    @jennykruger8082 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor en gesin

  • @marianneerwee9868
    @marianneerwee9868 2 หลายเดือนก่อน

    Tragies😢

  • @alettavanderwalt4085
    @alettavanderwalt4085 2 หลายเดือนก่อน

    Die hele skrif is geinspireer deur die HEILIGE GEES

  • @YolandaDeLange-rd1by
    @YolandaDeLange-rd1by 27 วันที่ผ่านมา

    Yoianqa

  • @LawrenceVisser-sf7yo
    @LawrenceVisser-sf7yo 2 หลายเดือนก่อน

    Pastoor, jy mis die doel v d Bybel, daai is nie belangrik nie, die Bybel is nie 'n Heilige boek nie, maar praat slegs van 'n Heilige God. Saamgestel deur mense vanaf bewaarde geskrifte. Geesvervuld. Daar kan verse selfs verdwyn of bygevoeg word om alle' unike' tale te verwoord. Kyk los die goed, dit gaan nie maak of jy Hemel toe gaan nie. Ai. Kyk na die verlore seun se 83 en53 vertaling. Praat van sy vader maar kyk na die Engelse en Griekse vertaling praat van 'die' vader. Die beklemtoon toe al die verwydering v seun en vader. J sê dit met 'n doel........Wie nou Hemel toe? Leef liewer soos J, doen goed en ontvang en leef met sy borrelende HG wat in jou is. Pastoor konsentreer eerder op J ipv om jou eie godsdiens te probeer leef. Kom reis saam

    • @l_u5841
      @l_u5841 2 หลายเดือนก่อน +2

      Dit maak baie saak, die Bybel is 'n heilige Boek oor dit God se Woord is.
      Ek het al self beleef hoe die Bybel jou kan beskerm. Pastoor is 'n fantastiese man van God en preek die waarheid.
      Die Woord self sê jy mag nie uit die boek haal of byvoeg nie.
      Hoekom word daai verse dan verwyder? As dit dan niks beteken nie. God was, is en sal altyd dieselfde wees. God het gewone mense gebruik om die die boeke te skryf, maar hulle kon net die wysheid van God kry.

    • @HelenFerns-od7qd
      @HelenFerns-od7qd 2 หลายเดือนก่อน +1

      Sjoe, jy is welkom om te Unsubscripe, "My volk gaan te gronde weens 'n gebrek aan kennis...."