Baie dankie pastoor Des vir jou opregte woord. Die enigste rede hoekom mense kwaad raak is omdat hulle sondes wil goed praat wat hulle weet verkeerd is. Prys God se wonderlike Naam. Ek is lief vir Jesus en wil Hom behaag. Mag elke liewe mens wat sukkel hulle redding en bevryding in Jesus Christus ons Verlosser vind xxx
Baie dankie pastoor. Al kan ek nou eers luister. Nog net so kragtige boodskap. JESUS CHRISTUS SEËN jou met al die KENNIS en WYSHEID wat u met ons deel. Ek kan oor en oor weer luister. Groete Rina Duvenage van Alberton
Dankie vir jou gehoorsaamheid aan onse Vader. Daardeur gebeur baie wonderlike dinge. Ja dankie vir die tegnologie want daardeur word ek ook gehelp geleer en raak rustig. Vader seën asb elkeen ons pastoor en sy familie ook wat na die selgroep luister/kyk/later inskakel oorvloedig. En gee ons die wysheid onderskeidingsvermoeë en krag om U wil te doen. Amen
Baie dankie Pastoor ons is SO geseënd om u te hê wat ons Lei in die Woord wat ons nie vestaan nie, maar ek glo werklik al kan ek dit nie sien nie, GODS RYKLIKE SEËN
Vader dankie vir U liefde en genade, baie dankie dat U in my lewe is, dankie dat U Des gebruik om n verskil in mense se lewens te maak, hy is so n awesome kind van U! Ek loof en prys U wonderlike Naam 🙏 in die Naam van ons Verlosser en Saligmaker, die Prins van Vrede, die groot Geneesheer, die Bemiddelaar, Jesus AMEN 🙏🙏🙏🙏🙏
Pastoor ek was nie deel van hierdie selgroep nie, maar daar is so baie wat vir my 'n boodskap is. Ek staan ook voor groot dinge wat ek nie by myself kan uitsorteer nie. Ek het God nodig!
Ek het dinsdag die daar probeer om hand in my lewe te slaan en dit wou net nie uitwerk nie. Dankie pastoor. Dis die eerste keer wat ek U boodskap luister en 2 dae later hoor ek op n vreemde plek ek is goed genoeg. 😢
Dankie Pastoor Des eks nie in die Gemeente nie ek kuier in New Zeeland by my seun my gemeente is Alberton dankie dat ek kan luister Pastoor Des xNeelsie Viljoen
Liewe Jesus is my hele lewe Sooooo afhanklik van Hom Dankie Pastoor vi die Woord wat u deel met ons Liewe Jesus seën u
Naand Pastoor. Dankie vir Woord
U is die Pottebakker ek is die klei. Maak met my lewe soos U goeddink. Dankie pastoor Des vir leiding vd Heilige gees. 😊
Het nooit genoeg tyd vir God se WOORD ni!!❤
Baie dankie pastoor Des vir jou opregte woord. Die enigste rede hoekom mense kwaad raak is omdat hulle sondes wil goed praat wat hulle weet verkeerd is. Prys God se wonderlike Naam. Ek is lief vir Jesus en wil Hom behaag. Mag elke liewe mens wat sukkel hulle redding en bevryding in Jesus Christus ons Verlosser vind xxx
Ek neem die gebed, dankie Des. Ek bind die verwerping wat ek ervaar in my lewe, in die naam van Jesus.
Baie dankie pastoor. Al kan ek nou eers luister. Nog net so kragtige boodskap. JESUS CHRISTUS SEËN jou met al die KENNIS en WYSHEID wat u met ons deel. Ek kan oor en oor weer luister. Groete Rina Duvenage van Alberton
Naand Pastoor, wat n kosbare Woord, ek voel die salwing van die Heilige Gees! Amen
Amen dankie Jesus!
Dankie vir jou gehoorsaamheid aan onse Vader. Daardeur gebeur baie wonderlike dinge.
Ja dankie vir die tegnologie want daardeur word ek ook gehelp geleer en raak rustig.
Vader seën asb elkeen ons pastoor en sy familie ook wat na die selgroep luister/kyk/later inskakel oorvloedig. En gee ons die wysheid onderskeidingsvermoeë en krag om U wil te doen.
Amen
AMEN EN AMEN. Ek GEE DIT VIR JESUS CHRISTUS
Besig om ons op te tel.Dankie Jesus vir U groot liefde.
Naand dankie vir jou selgroepgod is getrou dankie Hwre Amen❤
😢wat n boodskap. MY GOD KAN EN HY GAAN. Dankie vir die woord pastoor het dit so nodig gehad🙏
Baie dankie Pastoor ons is SO geseënd om u te hê wat ons Lei in die Woord wat ons nie vestaan nie, maar ek glo werklik al kan ek dit nie sien nie, GODS RYKLIKE SEËN
Dankie pastoor..ek kan ook heeldag hierna luister..ons leer nog elke dag..dankie my HERE ek is lief vir U!
Vader dankie vir U liefde en genade, baie dankie dat U in my lewe is, dankie dat U Des gebruik om n verskil in mense se lewens te maak, hy is so n awesome kind van U! Ek loof en prys U wonderlike Naam 🙏 in die Naam van ons Verlosser en Saligmaker, die Prins van Vrede, die groot Geneesheer, die Bemiddelaar, Jesus AMEN 🙏🙏🙏🙏🙏
Pastoor ek was nie deel van hierdie selgroep nie, maar daar is so baie wat vir my 'n boodskap is. Ek staan ook voor groot dinge wat ek nie by myself kan uitsorteer nie. Ek het God nodig!
Amen Ps wat n amazing sel vanaand NIKS IS BY GOD ONMOONTLIK NIE!!! Amen
Amen..dankie Pastoor al skakel ek later in..ek is reg vir die woord
Baie dankie pastoor Des.🎉🎉
Dankie pastoor love jou groepe dit werk vir my ❤
Amen!!!!
Goei Naand Pastoor
Alle eer aan God! Dankie vir Ds Des, U dienaar!
Baie baie dankie!! Hierdie het vir my so baie beteken
Ek is n' geliefde kind van God. 🙏🙌🙌
Halleluja en amen
Geseënde Boodskap, dankie Pastoor Des
Geseënde woord Pastoor ...lekker🎉
Dankie vjr God se boodskap ek het dit ook nodig gehad Amen❤
Dankie vir die woord en gebed
God ek neem U beloftes, maak my vry vat al die negatiewe dinge
Wat n boodskap dankie Pastoor
Amen 🙏🙏🙏🙏🙏
Yes Amen Amen Glory to God.
Amen.dankie pastoor
God is Lig en Liefde Amen
Naandsê Pastoor.
Here, Neem Al my pyn in my liggaam weg...🙌🙏🕊️🕊️
Here ek will DIT he asseblief Here. 🙏🙏🙇🏼♀️🙇🏼♀️✝️✝️
Dankie Jesus.
Ek het dinsdag die daar probeer om hand in my lewe te slaan en dit wou net nie uitwerk nie. Dankie pastoor. Dis die eerste keer wat ek U boodskap luister en 2 dae later hoor ek op n vreemde plek ek is goed genoeg. 😢
Danki Jesus ! Dankie!
Wow...🙏🙏🙌
Amen!!!
Enigste weg na Abba Vader deur Jesus.
Amen.
Niks is vir God on moontlik nie, gee dit vir God, en GLO
Dankie Pastoor Des eks nie in die Gemeente nie ek kuier in New Zeeland by my seun my gemeente is Alberton dankie dat ek kan luister Pastoor Des xNeelsie Viljoen
Blye boodskap soveel vrede en stilte in my gees AMEN
Ek is lief vr God ek is Sy kind.
Ek wil dai lieflike geur wees
Ek is reg. 🙏🙌
Ek staan voor 'n saak wat onmoontlik is en ek is reg om dit vir God te gee
Goeie naand geniet sel baie. Nanna de Kock
Halleluja.
Dankie Jesus
Connie is reg dankie Vir sel love dit Amen 🙏
Ek kyk na julle uit Namibiè.....Amen !!
Niks is vir God onmoontlik nie🔥✝️
Niks is vir God ontmoontlik nie amen
Hallo Pastoor.
Goeie naand Pastoor en gesin.
Ek lief vir Jesus.
ek is lief vir GOD
9:01 naand pastoor en almal by die sel groep oom kobus sasolburg
Amen
oom kobus
oom kobus
Nathan en martie is lief vir HERE❤
Amen dankie Here
Meer as 30 jaar gelede het iemand vur my hierdie raad gegee:"doen die moontlike en vertrou God vir en met die onmoontlike."
Blaas die boodskap vanaand my hare terug!!!
Reg❤❤❤
Dis.waar.Pastoor.
Eerste keer.My Naam is Elizabeth 🙏👍
Ek waardeer di waarheid Pastoor Amen🙏
Ek ook asb Elizabeth
Hi Past.
Luister vn Oodshoorn
God is in beheer. 👑👑👑
Pastoor is en eke 😊
U het met my kom praat Dankie Vader
Jesus vat alle vrees weg by my.Halleluja.
Ek. Amen
Ek en Hannes is reg Amen
🙏🙌
Ek is bàie lief vir die Here!!!
God kan.
Lukas en jenny is lief Vir die Here
naand pastoor.willie van delmas
Ek sit die byl neer....😢
Ons reg pastoor🙏🙏 4:56
Ons 👋🏻👋🏻👋🏻👋🏻👋🏻
Naand Pastoor dis Jenny
Waarheid en Wysheid.
Ja.Jesue.maak.my.vry.Amen.
Naand Pastoor
Eke Brenda 😢in ñ moeilikke plek. Kind en eke self 😢😢
Hierdie boodskap was lewensveranderend 😢 Dankie Here
Ek ook 😢
Naand Pastoor Des en famlie
Naand pastoor dis magda
Niks is vir God onmoontlik ni! HERE ek gee alles oor aan U…
Pastoor ek het ñ vriend wat drink. Hy sê hy gaan op hou al vir lang tyd. Ons gaan saam kerk toe. Moet ek hom eerder heel te mal los.
Ek sit neer voor my God