Goeie naand Pastoor Des!!! Ek luister nóu na die sel....reën heerlik by ons buite Pretoria ook ....is baie dankbaar daarvoor want dit was baie droog hier!!!! Mooi aand verder...tannie Tokkie
Dankie...ek kyk altyd eers n aand later maar hierdie was vir my.. beslis. So maand gelede het jy ook vir my oor vergifnis n wonderdelik antwoord gegee. Hierdie is net n bevestiging.
Pastoor ek is van Meyerton. Weet Pastoor wat is my ondervinding. Ek glo ook gaan na die persoon, praat uit. In my geval het dit nog nooit gewerk ni. Mense wil nooit praat oor wat gebeur het ni. Hulle wil dit onder di mat in vee, en jy moet maak of daar niks gebeur het ni. Ek het ook al probeer om iemand saam met my te vat, maar mense sal na jou luister, maar sodra jy hulle vra om jou by te staan en saam na die persoon te gaan, wil hul ni betrokke raak ni. Wat maak jy in so geval. Mense sal vir my se, moenie in di verlede lewe ni, maar dis ni di geval ni, di dinge herhaal net oor en oor. Ek het by n punt in my lewe gekom, en dit pla want ek weet jy moet vergewe sodat Pappa Vader jou kan vergewe. Ek het in my binnekamer gegaan, allees by Jesus se Voete gelos, Hom gevra, en dit daar gelos. Ek het soos Paulus my los gemaak vvan wat agter is, en strek my uit wat voor is, maar dit knaag aan my, want dis moeilik as dit mense is vir wi jy lief is wat dit aan jou doen. Ek probeer my bes om ni daaraan te dink ni. Ek sal hardop vir my ore se dat hulle dit hoor, DIT IS BY JESUS SE VOETE. Pastoor se boodskap was vir my bedoel, ek vra al lank vir die Here om vir my te help met vergewe. Was dit reg van my om net weg te stap, as ons praat is ek vriendelik, maar daar is ni kuiers nie. Ek het vergewe Pastoor maar dit is onmoontlik om die verhouding te herstel. Skuus vir my brief, aangesien die Here dit op Pastoor se hart gele het, glo ek Pastoor praat met my. Ek worstel al lank met vergewe, en glo ek het in my hart vergewe, ek het net ni di laaste keer probeer praat en regmaak ni. Dit skep teveel probleme. Het ek verkeerd gedoen. Dankie vir di puik preek. Ek sal dit waardeer as Pastoor my dalk kan terug antwoord. Groete Mariaan
Ek her vandag vir God gevra om my te help met iemand wat elke dag my joy steel en dit put my uit, voel siek party dae raak net re veel EGO grootste probleem,eie ek. Ek bid ttot God om my te help
Susan van langenaan, Hoe doen Ek met my pr as gatige,skoondogter maak Ek het haar aan gepraat oor iets wat SY gese het, en nou SE SY SY het nie so gese het nie. Ek het haar vergewe, maar nou is SY die lydende party,
Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor.
Dankie Pastoor Des 🙏 🙏 AMEN
AMEN & AMEN 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Des en almal vir die geseende sel vanaand. Geniet die sel elke week baie. Lekker slaap.
AMEN,En dankie vir die boodskap Pastoor
Goeie naand Pastoor Des!!! Ek luister nóu na die sel....reën heerlik by ons buite Pretoria ook ....is baie dankbaar daarvoor want dit was baie droog hier!!!! Mooi aand verder...tannie Tokkie
O.ja.Pastoor.dit.is.die.waarheid.
Amen en dankie Pastoor het vanaand baie geleer
Dankie Pastoor Des wat n pragtige Boodskap Vanaand dankie Dankie 😢
Baie dankie pastoor Des.🎉🎉
Goeie môre pastoor uit Leipoldtville.
Goeienaand Pastoor en Channie. Baie dankie vir die selgroep.
Dankie Pastoor ons het die cell groep so nodig'En help so baie.
Baie dankie pastoor, ek wardeer
Dankie pastoor. AMEN🙌🙏✝️🙏
Naand Pastoor Desmond. Dankie vir die awesome Woord
Goeie dag Pastoor en almal wat saam luister 🙏🙌❤️
Dit is waar. Halleluja Amen🙏
Dankie jy verduidelik dit pastoor.
Baie dankie pastoor.
Dankie vir die boodskap 🙏 🙏 Amen
Baie dankie pastoor. Ek gaan nou luister. Reen heerlik in Pta ook. Dankie vir die reen Here🙌🙏
Dankie Jesus dat U my vergewe. Al die lof en eer kom U toe
Baie Dankie Baie Leersaam.
Naand pastoor.Hier uit Brackenfell.
🙏 Amen vir die woord wat U gebring het vanaand. Beulie Nell
Dankie Pastoor, Anton Kruger van Potch.
Jesus ek wil asb Jesus almal vergewe' Dankie Pastoor😭
Goeie nnd almal Pastoor en gsin ek sê altyd wanneer ek jou groet seën ek einlik jou dag. Is regtig waar net bskaafdheid.
Bietjie laat vanaand. Baie dankie vir die boodskap vanaand
Dankie Jesus.
Dankie Here. Amen 💔🙌🙏
Naand pastoor. Bly eks ook hier. Rina Duvenage van Alberton
Nee, Pastoor. Baie baie dankie Pastoor. Ek is in FREEWAY BYBELKERK BOKSBURG. Brenda.
Baie waar.pastoor
Altyd n blessing amen.🇳🇦
Halleluja 🙌
Ek luister vanoggend. Dan is dit rustig en stil. Ek waardeer, hoe nader ek aan die waarheid bewee, hoe verder dryf my wederhelf weg. Dit maak so seee.
Bid vir my pastoor.
Goeie naand pastoor en gesin.n geseënde aand en nagrus vir julle.
NaandnPastoor.
Dit is so waar pastoor. Praat die waarheid met mekaar. Sjoe dit is fight op fight wat n mens oral sien.
Amen. 🙌🙏
Dankie...ek kyk altyd eers n aand later maar hierdie was vir my.. beslis. So maand gelede het jy ook vir my oor vergifnis n wonderdelik antwoord gegee. Hierdie is net n bevestiging.
Amen🙌🏻
Oja.Pastoor.ek.sit.in.daai.sitjoehasie.
Amen 🙏
Amen
Amen❤🙌
Amen. Woon die 70x7 kursus by. ✝️🙌🙏
Waar is die kurses
Amen🛐✝️🙏❤️
Hi ps en al due mensies geniet die sel vanaand
Amen.... Myself an ander
Dit is so. Amen 🙌🙏
Pastoor ek is van Meyerton. Weet Pastoor wat is my ondervinding. Ek glo ook gaan na die persoon, praat uit. In my geval het dit nog nooit gewerk ni. Mense wil nooit praat oor wat gebeur het ni. Hulle wil dit onder di mat in vee, en jy moet maak of daar niks gebeur het ni. Ek het ook al probeer om iemand saam met my te vat, maar mense sal na jou luister, maar sodra jy hulle vra om jou by te staan en saam na die persoon te gaan, wil hul ni betrokke raak ni. Wat maak jy in so geval. Mense sal vir my se, moenie in di verlede lewe ni, maar dis ni di geval ni, di dinge herhaal net oor en oor. Ek het by n punt in my lewe gekom, en dit pla want ek weet jy moet vergewe sodat Pappa Vader jou kan vergewe. Ek het in my binnekamer gegaan, allees by Jesus se Voete gelos, Hom gevra, en dit daar gelos. Ek het soos Paulus my los gemaak vvan wat agter is, en strek my uit wat voor is, maar dit knaag aan my, want dis moeilik as dit mense is vir wi jy lief is wat dit aan jou doen. Ek probeer my bes om ni daaraan te dink ni. Ek sal hardop vir my ore se dat hulle dit hoor, DIT IS BY JESUS SE VOETE. Pastoor se boodskap was vir my bedoel, ek vra al lank vir die Here om vir my te help met vergewe. Was dit reg van my om net weg te stap, as ons praat is ek vriendelik, maar daar is ni kuiers nie. Ek het vergewe Pastoor maar dit is onmoontlik om die verhouding te herstel. Skuus vir my brief, aangesien die Here dit op Pastoor se hart gele het, glo ek Pastoor praat met my. Ek worstel al lank met vergewe, en glo ek het in my hart vergewe, ek het net ni di laaste keer probeer praat en regmaak ni. Dit skep teveel probleme. Het ek verkeerd gedoen. Dankie vir di puik preek. Ek sal dit waardeer as Pastoor my dalk kan terug antwoord. Groete Mariaan
Amen Prys die Here
Amen. Leraar ❤🙏
Hallo Pastoor Sanet en Harry Vanderbijlpark
Hello Pastoor Desmond
Here vergewe my amen
Baie. Baie. Dankie.vir.die.bootskap.vannaand.PASTOOR.AMEN.
Ek moet my self vergewe🙏🙏
Dankie Desmond
Pastoor ek het dit gedoen.
🙌
Naand Pastoor
Ek het ook dit baie lank terug gedoen Pastoor
Ek her vandag vir God gevra om my te help met iemand wat elke dag my joy steel en dit put my uit, voel siek party dae raak net re veel EGO grootste probleem,eie ek. Ek bid ttot God om my te help
❤
Ek het hulp nodig,
❤
💔👌
Baie moeilike situasie
Naand Pastoor van die Wes-kus
Pastor ek het dit al.l gedoen! Vergifnes dis ek daai
Aangeval word ! Party keer
Ek het ook al
🙌💔
Hallo. Channie.❤
😢
Ek is ook skuldig, vergewe my Here
Dit is nie wie ek is nie,maar wat ek was.Asb Jesus.
Ek het ookal dit gedoen...
Gebed nodig
N.poemeelou.is.baie.lekker.der.as.daai.bitterheid.
Ai gesukkel om op te kom ma Prys die Here ek is op. Naand almal
Geseende nag almal
AMEN PRYS DIE HERE
Ek soek hulp 32:39
Naand almal
Padtoir ek wil vergewe
Ek vra vir onvergifnis 😢
Brenda het hulp nodig om te vergewe. 😢
Louise Venter
Vergifnis Jesus.
Dit is die beste ding om te vergrwe. Soos n las van jou af
Susan van kroonstad
Ek is skuldig
Frieda Swakopmund
Hallo pastoor
Susan van langenaan, Hoe doen Ek met my pr as gatige,skoondogter maak Ek het haar aan gepraat oor iets wat SY gese het, en nou SE SY SY het nie so gese het nie.
Ek het haar vergewe, maar nou is SY die lydende party,
Dus ek daai
Ek Esme