Pastoor Des hierdie preek is vantasties, ek leer elke week soveel meer. Nou verstaan ek ook beter rondom wanneer ek kan nagmaal gebruik en nie net sekere tye nie Amen
@ethienbuys6246 ek verstaan dis God se will en nie ons wil nie,my hart is in stukke gebreek ,mis my seun so baie ,ek voel verlore en alleen😢😢😢😢 bid asb saaam my
@@corastander3149 kan myself nie eers in dink hoe jul moet voel nie. Jul sal in my gebede wees. Ons almal is tans besig met ons eie storms,ons dien n God van netwerke en genesing, saam kan ons vertroosting vind in Hom. Amen.
Pastoor Des kan jy asb. eendag vir ons verduidelik oor Hebreërs 4 oor God se rus en wat gebeur met ons wat die verkeerde rusdag heilig. Watter dag is WERKLIK die WARE rusdag.
Goeie dag Ps ek het nooit na afrikaans preuke geluister tot iemand my verwys het na U toe vir die laaste twee maande het ek so na U preuke geluister en was so opgewonde die mannier hoe ek die woord ontvang het. Ek het die 1st oct begin fast na ek na van U videos gekyk het. En ek was letterlik aangeval vir die laaste 3 weke as U weet wat ek deer is. Maar daagliks het ek na n woord gesoek om deer die dag tekom en ek het ongelooflike testamanys. Op die 21st Oct die aand het GOD my herhunder my fasting is klaar. Die 22st oct het dinge by werk erg word op elke gedeelte ek persoonlik aan geval gristenskap. En ek het uit gestap nadat ek net nie meer kon. En dit deer n man wat ek na op gekyk het. Ek is gebroke die laaste 4 dae want ek geen ideah wat ek gaan doen nie. Waar ek n enkel ma is en n dogted wat Gr11 is. Maar een ding verseker is wat ek deer die woord geleer het en na U gesluiter het so ek nie nog gestaan het nie. Dankie Dat U doen wat GOD vir U vra
Wat 'n amazing verduideliking met die water, ys en ketel!
Wow what a blessing 🙏
Dankie vir die pragtige bdskp Pastoor. Dankie dat Pastoor alles so mooi verduidelik. Geseënde week.😊
Dankie Pastoor die woord het met my gepraat . Dankie vir die boodskap.
Pastoor Des hierdie preek is vantasties, ek leer elke week soveel meer. Nou verstaan ek ook beter rondom wanneer ek kan nagmaal gebruik en nie net sekere tye nie Amen
More ja baie dankie vir die boodskap. Awesome!!
Ons geniet en waardeer julle twee baie. Wat n blessing.
Dankie vir vanaand se sel . God is good!!
Dankie dat ek vanoggend kon inskakel om na die boodskap tekyk.Alle eer aan God❤❤
Pastor daar was baie menses wat saam met ons gebid het vir my seun met melanoom kanker en nogsteeds het my seun gesterf 18 Mei 2024😢😢😢
🙏🏼
@ethienbuys6246 ek verstaan dis God se will en nie ons wil nie,my hart is in stukke gebreek ,mis my seun so baie ,ek voel verlore en alleen😢😢😢😢 bid asb saaam my
Bitter jammer om te hoor v jul seun se afsterwing,sal jul in my gebede hou vir sterkte en vrede.❤🙌🏻✝️
@@ShaunHaz3 baie dankie seerste pyn ooit. Net God Kan ons pyn verlig, hy was maar net 42jr oud......
@@corastander3149 kan myself nie eers in dink hoe jul moet voel nie. Jul sal in my gebede wees. Ons almal is tans besig met ons eie storms,ons dien n God van netwerke en genesing, saam kan ons vertroosting vind in Hom. Amen.
Amen. Baie Pastoor en alle sèeninge vir jou en jou gesin🙏🙏
Baie dankie. Ek geniet jul tweetjies. Pragtige Godsvreesende paartjie. Mooi voorbeeld.. 💙
Dankie vir amazing boodskap..ek luister sel en volg elke Woord uit Australia.(kuier net hier) Alle seen vir jou huis pastoor Des !!!🙌🏻 🙏🙏🙏
Dankie pastoor. Dis kosbare lering.
Dankie pastoor vandag se woord was net vir my bid vir my laat Jesus in my hart kom werk en bly amen
Ons is dankbaar om die NAGMAAL saam te geniet. PRYS DIE HERE. AMEN
Ons hemelse papa weet wat ons nodig het
Baie dankie pastoor Des.
Absoluut waar. Baie dankie. Soms word ons teruggehou net om te besef ons is deur ons Hemel Vader beskerm.
Dankie Postpor Des.
Ons kan ni God se arm draai ni. Dankie daarvoor Jesus
✋bid asb vir my.
Dankie vir die intyd woord.
Dankie ABBA VADER vir die woord net vir my . Liefde Alice
Pastoor Des kan jy asb. eendag vir ons verduidelik oor Hebreërs 4 oor God se rus en wat gebeur met ons wat die verkeerde rusdag heilig. Watter dag is WERKLIK die WARE rusdag.
Dankie Abba Vader dat U my deur en deur ken
Naand pastoor dis lekker om te luister
Die God wat ons die SE timing is PERFEK
Dankie Jesus.
Awesome amen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
So sit ek en wonder of ek saam met die mense by die werk moet nagmaal hou.....Wow Des, die volgende oomblik bevestig die Gees dit deur jou!
amen
Ek geniet dit pastoor
Ek gaan dit geniet !
Goeienaand Pastoor Geseende aand
Amen🙏
Vir my pastoor
Always on time
Dis presies wat met my gebeur het.😮als maak sin vandag my
Here as dit u wil is amen
Dankie ons prys die Here
God time best
God Gaan my red
God is soewerein
AMEN!!
Amen
Die Here praat met my! ❤
Soos Moses se ni n tree sonder God ni
Yes yes yes Lord
We are with you
Vir my aseblief
Ons moet eintlik se Dankie dat U wil geskied
Bid vir my Pastoor. Soek die ink terug in my pen
Waardeer
Presies hoe ek voel 😢te veel blokasies
With you
Marlene Snyman bid Vir my asb
Naand pastoor
Met jou, Rene
Vra Soos n Klein kindjie iets by SY aardse Pappa sal vra
Moeilik ma dis God se wil
🙏
Marlene Hills. God se Woord is altyd kosbaar.
Gehoorsaamheid is beter as offergawes
Is waar
Naand Pastoor
👍
Yoianda❤
Vir my
Sarie Potgieter
Yes
Ek nog hier
Naand almal
Hi pastor Des
Ons
Ek Volg en will nie n brat wees nie
Asb Here
Ek wil nie n brat wees nie
Ek ook
Waar
Met jou
Naand pastoor
Ek het
Laat U wil geskied
Van Rene
Ja Here laat U wil geskied
Honderd persent
Jip ek doen
Bietjie laat maar luister
Jenny nog hier
Dis ek wat Baie praat
Bly op die nou pad
Ek verstaan
Ek is
Goeie dag Ps ek het nooit na afrikaans preuke geluister tot iemand my verwys het na U toe vir die laaste twee maande het ek so na U preuke geluister en was so opgewonde die mannier hoe ek die woord ontvang het. Ek het die 1st oct begin fast na ek na van U videos gekyk het. En ek was letterlik aangeval vir die laaste 3 weke as U weet wat ek deer is. Maar daagliks het ek na n woord gesoek om deer die dag tekom en ek het ongelooflike testamanys. Op die 21st Oct die aand het GOD my herhunder my fasting is klaar. Die 22st oct het dinge by werk erg word op elke gedeelte ek persoonlik aan geval gristenskap. En ek het uit gestap nadat ek net nie meer kon. En dit deer n man wat ek na op gekyk het. Ek is gebroke die laaste 4 dae want ek geen ideah wat ek gaan doen nie. Waar ek n enkel ma is en n dogted wat Gr11 is. Maar een ding verseker is wat ek deer die woord geleer het en na U gesluiter het so ek nie nog gestaan het nie. Dankie Dat U doen wat GOD vir U vra
Ekke
Hallo pastoor
Yop
Ek
Amen
Naand Pastoor
Soos Moses se ni n tree sonder God ni
Yes yes yes Lord
Naand pastoor