Selgroep: Waarheen is jy oppad?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 49

  • @lindiesteenkamp3779
    @lindiesteenkamp3779 ปีที่แล้ว +2

    Pastoor Des, Channie, baie dankie vir die mooi bdskp. Daardie liedjie, weet jy dat Jesus jou liefhet... is so kosbaar. My kleinseun word nou amper 3, en vanaf geboorte sing ek dit vir hom as hy gaan slaap. Nou vra hy al dat ouma daardie liedjie vir hom moet sing as hy gaan slaap. Ek bid elke dag dat hy sal groot word met Jesus en Hom baie lief sal hê. Geseënde dag vir julle. Jesus Liefde❤

  • @MarieF0606
    @MarieF0606 ปีที่แล้ว +2

    Ek bid en vertrou op Jesus 4 jaar vir n deurbraak. Jesus weet wat my situation is. Ek sal vashou en vertrou. Op Jesus tyd, nie myne nie. Amen

  • @joeytaljaard5381
    @joeytaljaard5381 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie Past Des ek kyk baie later na jou boodskap maar ek glo dis die regte dag om luister. AMEN

  • @inabannister232
    @inabannister232 ปีที่แล้ว +1

    AMEN AMEN pastoor Des dankie sankie dat ons whatsapp mense ook kan deel word SHALOM

  • @joeytaljaard5381
    @joeytaljaard5381 ปีที่แล้ว

    Past Des dankie vir boodskap🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 6 หลายเดือนก่อน

    Naand pastoor Des. Nog n Rina in die groep. So bly ek het hierdie preke en uitsendings opgespoor. Luister aanmekaar en bid saam. Baie dankie. ❤️ Rina Duvenage van Alberton Gauteng

  • @SoleilScheepers
    @SoleilScheepers ปีที่แล้ว +1

    Pastoor dat my woonstel moet verkoop word ,een jaar en 8maande ASB.

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน +1

    Genesig, Mense om na uit te Reik...❤

  • @elsaduplessis8162
    @elsaduplessis8162 ปีที่แล้ว

    Amen, dankie Pastoor vir die Woord🙏

  • @mariavandenberg1241
    @mariavandenberg1241 ปีที่แล้ว

    Ek soek die pad wat God my wil openbaar, Hy weet wat in my lewe aangaan. Dankie Pastoor Des

  • @elmariedejager620
    @elmariedejager620 ปีที่แล้ว

    Dankie Pastoor, ek het die woord so nodig gehad.🙏🏻

  • @PeterVanRensburg-c4m
    @PeterVanRensburg-c4m ปีที่แล้ว

    Naand pastr ek bietjie laat op gekom maar dankie Chaney vir die koortjie.

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน +1

    AMEN

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 11 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie pastoor Des.🎉

  • @MarieF0606
    @MarieF0606 ปีที่แล้ว

    Amen ❤

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน +1

    Soek Lied in My Hart Asb

  • @michellerheeder1884
    @michellerheeder1884 ปีที่แล้ว

    Shalom

  • @janettebam6034
    @janettebam6034 11 หลายเดือนก่อน

    Ek ook,👏🏻🌸🙏🏻

  • @PeterVanRensburg-c4m
    @PeterVanRensburg-c4m ปีที่แล้ว

    Peter van Rensburg en gesin in Rehoboth van Namibia

  • @annavideospieters4578
    @annavideospieters4578 ปีที่แล้ว +1

    Werk en behuising. Asb

  • @heilabotha7218
    @heilabotha7218 ปีที่แล้ว

    Vrede gesondheid rustigheid

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 6 หลายเดือนก่อน

    Ek soek na genesing om te kan loop. Rematiek het my al n jaar plat. (74 jaar) Rina Duvenage van Alberton

  • @michellerheeder1884
    @michellerheeder1884 ปีที่แล้ว

    Gees van onderskeiding

  • @michellerheeder1884
    @michellerheeder1884 ปีที่แล้ว

    Ek en Man

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน

    Die Here se Lig is Wonderlik

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Naand Se

  • @GertSteyn-d7d
    @GertSteyn-d7d ปีที่แล้ว

    Hello pastoor

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    En ek soek Na vehoudhing

  • @RitaTrichardt
    @RitaTrichardt 11 หลายเดือนก่อน

    Ek is te trots. Sukkel nog baie met dit😢

  • @santabeer2962
    @santabeer2962 ปีที่แล้ว

    Ek!!!!

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน +1

    Ek

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Ek soek Na werk

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Hello Ek soek Na n werk

  • @amandavenzke822
    @amandavenzke822 ปีที่แล้ว

    Ekke

  • @nellieventer5884
    @nellieventer5884 ปีที่แล้ว

    Vrede en vergifnis

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Ek is op soek Na werk

  • @user-qq1qf5kx4g
    @user-qq1qf5kx4g ปีที่แล้ว

    ek

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Ek is skaam

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 11 หลายเดือนก่อน

    Amen.

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Amen

  • @joeytaljaard5381
    @joeytaljaard5381 ปีที่แล้ว

    Ekke

  • @charlottedodds8083
    @charlottedodds8083 7 หลายเดือนก่อน

    Ek

  • @martiejansevanvuuren1437
    @martiejansevanvuuren1437 ปีที่แล้ว

    ek

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 11 หลายเดือนก่อน

    Amen.

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Amen

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Amen

  • @RitaTrichardt
    @RitaTrichardt 11 หลายเดือนก่อน

    Ek

  • @vandermerwetobie3lll
    @vandermerwetobie3lll ปีที่แล้ว

    Ek