Selgroep: Hoe weet ek wat is my doel?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 105

  • @antoinettewhiteman4598
    @antoinettewhiteman4598 8 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie Pastoor. Noted and will apply ❤

  • @MarieF0606
    @MarieF0606 8 หลายเดือนก่อน +3

    Amen. Here vergewe my dat ek afdwaal van my doel af. Hou my vas dat ek asb op die regte pad sal bly in Jesus Christus naam Amen en Amen

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 8 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie pastoor. Ek het al so baie geleer deur na al jou preke, sel, bybelstudie ens te luister.

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน +1

    En ons moet vergewe so Dat God ons kan vergewe en ons moet ons begasie vir Jesus gee om vry te kan kom van die dinge wat ons weg Hou van Jesus af

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน +1

    Amen Prys die Here ons moet groei en God se Wil doen. En nie ons eie Wil nie

  • @ElizeEksteen-zk1wj
    @ElizeEksteen-zk1wj 8 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Pastoor. Vir die boodskap. Elize Eksteen Velddrif

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Om God in Gees en Waarheid te aanbid.

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน +1

    Amen ek kry die kalmte net by Koning Jesus wat dit vir my kan gee

  • @beliamariacrous86
    @beliamariacrous86 8 หลายเดือนก่อน

    Ook al gevra wat my doel is. Antwoord is my verstoppings! Met die Krag van die Heilige Gees en Jesus se genade glo ek dat ek my verstoppings sal oorwin en my doel sal bereik . Johannes 12, 15-17 Julle is my vriende as jul leef soos ek jul beveel. Dankie vir boodskap, baie geleer en waardevol.

    • @Ecstatic_ethereal
      @Ecstatic_ethereal 8 หลายเดือนก่อน

      Toe ek begin tyd maak ht d Here my meer geleentheid gegee om tyd te he amen

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน

    Amen Prys die Here. Bid Geloof luister en pa's God se woord toe🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน +1

    Versteekte potensiaal wat God in jou versteek het ontwikkel tot eer en verheerliking van God

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน

    Ons moet n voorbeeld wees om God te Dien. Ons moet die vrug van die gees kan wys

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie pastoor Des.🎉🎉

  • @HannelieVanderspuy
    @HannelieVanderspuy 8 หลายเดือนก่อน +3

    .BAIE.DANKIE.Here.vir.Pastoor vir.wat.ons.moet.in.ons.self.moet.aan.werk.om.reg.te.maak.en ek.leer😅so.baie.deur.Pastoor.Des

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Shalom Pastoor

  • @hanliesmith9046
    @hanliesmith9046 8 หลายเดือนก่อน +2

    Amen!

  • @christapieters2486
    @christapieters2486 8 หลายเดือนก่อน

    Naand Pastoor, groot vrede hier uit Hartenbos,

  • @renebooysen8996
    @renebooysen8996 8 หลายเดือนก่อน

    Powerful! Baie dankie pastoor Des. Sien uit na vlgde week se nagmaal

  • @angievermaak202
    @angievermaak202 8 หลายเดือนก่อน

    Kon nie gisteraand luister nie, maar nou is dit rustig en kan ek aandagtig luister.

  • @EsmeWilbers
    @EsmeWilbers 8 หลายเดือนก่อน

    So so waar Amen 🙏

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน

    Amen Prys die Here 🙌🙌🙌🙌🙌

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Hallelujah

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน

    Luister NA die Heilige gees 🙌🙌🙌🙌

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Lukas 17:21
    En hulle sal nie sê: Kyk hier ! of : Kyk daar ! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

  • @petrostorm1439
    @petrostorm1439 8 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand Pst Des

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Dawid was 'n man na God se hart.

  • @amandavenzke822
    @amandavenzke822 8 หลายเดือนก่อน

    AMEN!!

  • @EsmeWilbers
    @EsmeWilbers 8 หลายเดือนก่อน

    Goeie naand almal

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Reg en geregtigheid toe te pas

  • @ritagenis4262
    @ritagenis4262 8 หลายเดือนก่อน

    Amen, jy moet wedergebore wees, soek allereers die Koninkryk van God.Jy moet eers 'n dissipel word. Jy moet 'n gesonde gebedslewe hê, m.a.w verhouding hê met Jesus Christus.En dan gaan maak dissipels van alle nasies. Ek bevind my nogal geestelik op 'n plek waar ek, spontaan met Here praat oor vreemdelinge op straat, veral as ek swaarkry sien as verby mense ry.Ek sê "Here, sien U daardie mens? Ek dink nie iemand het al ooir vir hom/haar gebid nie.Ek bid nou vir God se ingryping in daardie lewe.Lord send out Your ministering angels to him/her.Stuur Christene oor hulle pad daar waar huĺle beweeg en bring hulle in die Koninkryk van God.En ek glo met my hele hart ek sal hulle in die hemel sien😊1 Ek moet wedergebore wees.2Ek moet kan bid 3Ek moet kan Bybel lees 4Ek moet kan worship, 5ek moet kan hoor. Ek moet geloof hê. Deesdae op ander maniere/ mediums praat en kommunikeer ek met mense, maar vroeër jare het ons fisies die strate ingevaar en mense bedien en na Jesus Christus toe gelei. Amen pastoor, TYD MAAK vir Here.M.a.w jy moet geestelike dissipline hé.As ons nie tyd maak nie gaan ons nie by Here uitkom nie..

    • @ritagenis4262
      @ritagenis4262 8 หลายเดือนก่อน

      ❤Ons moet streef na heiligheid. Sê iemand "ek geniet my wyntjie"...wel ekself het vir jare opgehou drink en toe jare later nou en dan saans 'n glasie rooiwyn gedrink vir gesondheid..maar dit 8 Nov laasjaar weer gelos, vir ewig, want ek het besef dis nie 'n voorbeeld vir enigiemand wat my sou sien die glas wyn drink nie..Dankie pastoor, ek het u al raak gehoor vroeër, my broer het vir my die link gestuur, was lekker om weer 'n preek van u te hoor halleluja

  • @amandavenzke822
    @amandavenzke822 8 หลายเดือนก่อน

    Walvisbay,Namibia!!

  • @tersiavanwyk8266
    @tersiavanwyk8266 8 หลายเดือนก่อน

    Amen..Amen.

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 8 หลายเดือนก่อน

    Om lief te he

    • @susanvanhuyssteen515
      @susanvanhuyssteen515 8 หลายเดือนก่อน

      As Jy bid,pray Jy met Jesus, as Jy bybei lees praat God met Jou.👑

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 8 หลายเดือนก่อน

    Welkom terug.

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 8 หลายเดือนก่อน

    Daar is bekering en het n goeie verhouding met die HERE

  • @RowenaOlivier
    @RowenaOlivier 3 หลายเดือนก่อน

    ❤Dit is vadag 12 November 2024. Ek is plus minus 2 jaar wat ek na Pastoor Des luister. Steeds was my lewe rof. Dan glo ek en dan vat my lewe 'n dip. So het ek pal gevra hoekom is ek hier en hoekom werk niks vir my nie. Vandag, 5 mnde na dié sel, is ek in kombuis besig en wil toe fliek kyk. So druk ek downloads en dié sel kom op. Ek onthou nie eers ek het dit afgelaai nie. Ek het juis vroeër vir my dogter gesê wat soek ek nog hier.en wat is my doel. Toe is dit presies die bewoording wat ek gebruik het. WAT SOEK ek HIER? Toe val lig! Dankie dankie dankie. Ek het dit geluistet en sê weer dankie HERE en dankie pastoor Desmond Wessels. Na 58 jaar leer en hoor ek wat my doel is. Dankie.❤

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 8 หลายเดือนก่อน

    Al gevra, wat is my doel.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 8 หลายเดือนก่อน

    Amen.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Om geregtigheid te beoefen is beter as om te vas

  • @MK71MK
    @MK71MK 8 หลายเดือนก่อน

    Pastoor, maak dit saak watse vertaling Bybel ek gebruik?

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Gehoorsaamheid te beoefen is beter as offerhande

  • @tinahartzenberg7457
    @tinahartzenberg7457 8 หลายเดือนก่อน

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Slegte gewoontes,
    Skinder
    Vloek
    Grootpraat
    Vloeke uitspreek

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 8 หลายเดือนก่อน

    Wat is my werk.
    Wat moet ek aanwerk.

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 8 หลายเดือนก่อน

    My Werk is om uit te reik

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 8 หลายเดือนก่อน

    Wat is my werk.

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Geestelike, heiligmaking

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 8 หลายเดือนก่อน

    Wat is My Doel 😢

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Min van woorde en meer in goeie dade

  • @CatherineTheron
    @CatherineTheron 7 หลายเดือนก่อน

    Kan pastoor bietjie kom diens hou in thabazimbia

  • @madeleinventer1807
    @madeleinventer1807 8 หลายเดือนก่อน

    Naandsê Pastoor.Ja ek het al baie daai vraag gevra

  • @elmariesinclair6743
    @elmariesinclair6743 8 หลายเดือนก่อน

    Kan nie wag vir volgende Woensdag!

  • @isaerasmus9171
    @isaerasmus9171 8 หลายเดือนก่อน

    Ek gaan ook kyk op u tube volgende week

  • @MoiraSchelhase-o3e
    @MoiraSchelhase-o3e หลายเดือนก่อน

    Amen ek luister Moira ja ek dit al gevra

  • @anetventer5446
    @anetventer5446 2 หลายเดือนก่อน

    Geduld

  • @ritagenis4262
    @ritagenis4262 8 หลายเดือนก่อน

    Wat is my werk? Wat moet ek aan werk?

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน

    Ons moet woede af Le en sagmoedig wees

  • @corastander3149
    @corastander3149 8 หลายเดือนก่อน

    Liewe Heer ek bevind my in n woestyn dis leeg in my hart my seun die 18de Mei 24 aan die dood afgestaan 😢😢😢ek is verlore,verward,hartseer nog soos nooit beleef. Asb help my ek is in n woestyn ek voel leeg en moedelose Moedertjie ek wil nie en kan nie eers Bybel lees of bid nie ,my hart is verpletter,gebreek..........Here asb help my

    • @lorindaels6368
      @lorindaels6368 8 หลายเดือนก่อน

      01:44 Hallo Cora. Ek dink aan jou. Jesus huil ook vir jou. Jy kan net jou Bybel vashou, Hy weet. Liefde Lorinda

    • @corastander3149
      @corastander3149 8 หลายเดือนก่อน

      @lorindaels6368 Baie dankie waardeer ,dis n eina pyn hy het 30 April uitgevind hy het stage 4 melanoom kanker en 18 Mei oorlede ,hoe is dit moontlik,ons us verpletter, stukkend!!!

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน

    Wat is my werk

  • @joyjansevanrensburg5142
    @joyjansevanrensburg5142 8 หลายเดือนก่อน

    Hoe weet jy wat om te doen

  • @joyjansevanrensburg5142
    @joyjansevanrensburg5142 8 หลายเดือนก่อน

    Hoor

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Skinder- geestelike boelie

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Haatspraak

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Onvergewensgesindheid

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 8 หลายเดือนก่อน

    Hallo Susan langebaan

  • @chrisbezuidenhout157
    @chrisbezuidenhout157 8 หลายเดือนก่อน

    My gedagtes

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 8 หลายเดือนก่อน

    Wat moet ek Aan werk

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 8 หลายเดือนก่อน

    Ja ek het

  • @joylinesnyman5957
    @joylinesnyman5957 8 หลายเดือนก่อน

    1 bekering kom

  • @joylinesnyman5957
    @joylinesnyman5957 8 หลายเดือนก่อน

    Moet Kan bid

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Verneder

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Humeur

  • @louisephillips1239
    @louisephillips1239 หลายเดือนก่อน

    More

  • @joyjansevanrensburg5142
    @joyjansevanrensburg5142 8 หลายเดือนก่อน

    Ek moet stil bly
    Rustig wees
    Kalk kyk na nie meer rook nie

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Hoogmoed

  • @annatjievandermerwe2275
    @annatjievandermerwe2275 8 หลายเดือนก่อน

    Ek vra altyd EERS wat Wil God he moet ek doen voor ek uit my self optree. Want ek moet gely word deer die Heilige Gees

  • @joyjansevanrensburg5142
    @joyjansevanrensburg5142 8 หลายเดือนก่อน

    Ek wil ook wret

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Hennie van niekerk

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Domineer

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Watchmen-wagter

  • @ritawille3708
    @ritawille3708 8 หลายเดือนก่อน

    Practice what u preech

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Verdraagsaamheid

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 8 หลายเดือนก่อน

    Matt 6:33

  • @louisephillips1239
    @louisephillips1239 5 หลายเดือนก่อน

    My klank werk

  • @joyjansevanrensburg5142
    @joyjansevanrensburg5142 8 หลายเดือนก่อน

    Geloof

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Sonder heiligmaking sal niemand God sien nie.

  • @joyjansevanrensburg5142
    @joyjansevanrensburg5142 8 หลายเดือนก่อน

    Geloof
    Kan bid
    Bekering

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 8 หลายเดือนก่อน

    Ek is n disiepel
    Die stem van Jesus

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Wortels van verbittering

  • @SonjaHorsley
    @SonjaHorsley 8 หลายเดือนก่อน

    Word kwaad en praat teveel

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Arrogansie

  • @HennieVanNiekerk-t6k
    @HennieVanNiekerk-t6k 8 หลายเดือนก่อน

    Haastig antwoord

  • @louisadotan8753
    @louisadotan8753 7 หลายเดือนก่อน

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 8 หลายเดือนก่อน

    Wat is my werk

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 8 หลายเดือนก่อน

    Wat moet ek aan werk