Drank; 'n Moet Luister Woord!
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 20 ม.ค. 2025
- 11 Februarie 2024
Drank
-Rom 6:1,2 "Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer word?
Nee, stellig nie!"
Pasop wat jy beplan om te doen.
-Hab 2:15 "Wee hom wat aan sy naaste stetk drank gee"
-Joh 8:34 " elkeen wat die sonde doen is n dienskneg van die sonde"
-1 Kor 5:11 "maar nou skryf ek aan julle om nie om te gaan met iemand wat, al staan hy as n broer bekend, n hoereerder is of n gieraard of n afgodedienaar of n kwaadspreker of n dronkaard of n rower nie, met so iemand moet julle selfs nie saam eet nie"
Jou verslawing regverdig jy dit?
-1 Tim 5:22 "moenie haastig die hande ople nie"
-1 Joh 9 "As ons ons sonde bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig"