Ons sal nog patrone moet kry!

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.ค. 2024
  • As deel van die Diamantveld Hoërskool se James Stander Manneaand, het Super Rock 'n jagpakket saam met Adam Tas as gas, gekoop wat deur Wintershoek Safaris geskenk was. Vroeg in Mei het die manne gaan jag, en nadat die elande hulle vêr laat loop het, kon hulle begin vleis skiet vir HelpJag. Die pragtige natuurskoon en die groot troppe wild by Wintershoek het nie teleurgestel nie, en so ook nie die jagters nie, met Daan wat selfs te vinnig was vir die kameraman teen sononder, en het hy selfs gesê het hy kort nog patrone vir al die bokke voor hom.

ความคิดเห็น •