HelpJag saam Bakkies Botha en Adam Tas

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • Die jagbedryf gaan oor soveel meer as die blote aksie van jag en wildboerdery. Dit fokus ook om spesifiek ’n verskil in die gemeenskap en bewaring te maak.
    Oudrugbyspeler Bakkies Botha en bekende sanger Adam Tas is deel van HelpJag, ’n opwindende, nuwe projek wat daarop gemik is om duisende kleuters se swaarkry te verlig.
    Lees ook HelpJag se artikel op bl. 42 van WILD&JAG se Augustus-uitgawe, waarin hul lesers en jagters nooi om ’n verskil te maak deur honger kinders te help voed.
    Jy kan ook 'n verskil maak.
    Gaan na helpjag.co.za/ vir meer inliging.

ความคิดเห็น • 23

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 4 ปีที่แล้ว +2

    Bakkies,Adam en span julle doen ñ ongelooflike goeie werk hou so aan.Glo die waardeering kan elkedag in die kinders se gesigte gesien word.

  • @brucebanner9911
    @brucebanner9911 5 ปีที่แล้ว +5

    Dink daai 308 het jou n hele seisoen by die bulle se kontrak fooie gekos..
    Moer mooi geweer!!

  • @fredrikrugby
    @fredrikrugby 4 ปีที่แล้ว +2

    Boy oh boy Bakkies is groot!

  • @morapedimoshodi9099
    @morapedimoshodi9099 4 ปีที่แล้ว

    Dis u goie werk mane may god bless u more nd more

  • @urilinadatsarromanovsky8771
    @urilinadatsarromanovsky8771 4 ปีที่แล้ว +1

    this guy is huge

  • @nielrossouw7831
    @nielrossouw7831 3 ปีที่แล้ว +2

    Laat Bakkies sy koedoe self laai! Ek is seker hy kan hom met een hand optel.

  • @careldeblanche2180
    @careldeblanche2180 5 ปีที่แล้ว +3

    Lekker bakkies! Yster kudu bul!

  • @nicodelange6036
    @nicodelange6036 5 ปีที่แล้ว +1

    Wat van n 300 win Mac saco dis my jaggeweer

  • @elmariecapes5765
    @elmariecapes5765 5 ปีที่แล้ว

    Ek is trots om te sien bakkies botha het n bier pensie gegroei

  • @gonzalvedecordoue5486
    @gonzalvedecordoue5486 5 ปีที่แล้ว +1

    Bkkies must weigth 150 kgs now......

    • @nielrossouw7831
      @nielrossouw7831 3 ปีที่แล้ว

      Well he earned it. How many test did you play for the Springoks again?

  • @ericusdaniel7890
    @ericusdaniel7890 5 ปีที่แล้ว +2

    triggerhappy shame

  • @raheemkhankhan1340
    @raheemkhankhan1340 4 ปีที่แล้ว

    Man you suck

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 4 ปีที่แล้ว

    Bakkies,Adam en span julle doen ñ ongelooflike goeie werk hou so aan.Glo die waardeering kan elkedag in die kinders se gesigte gesien word.