Mathys Roets...rol en bekruip?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 มิ.ย. 2024
  • DIE ‪@NATSHOOTSA‬ LOUNGE is op 'n rol en bekruip jag. Vir gestremde mense is die uitdagings uiteenlopend, maar waar daar 'n wil is, is daar 'n weg. Adam Tas jag saam met Mathys Roets by Insephe in Natal, en met nat weer wat nog meer uitdagings daar stel, is Mathys die beter skut op die dag? Die belangrikste het Mathys gesê, is nie die jag nie, maar om in die naruur te wees saam met vriende!

ความคิดเห็น • 5

  • @herberthills5949
    @herberthills5949 หลายเดือนก่อน

    Mathys jou Yster. Baie geluk met ñ mooi skoot.

  • @vliegvlerk
    @vliegvlerk หลายเดือนก่อน +3

    Marhys jou doring. Mooi so
    Adam, Jag & Buskruit baie dankie Vir wat julle doen.

  • @dawieweideman
    @dawieweideman หลายเดือนก่อน +3

    Baie mooi dat daar so kans is vir iemand wat nie anders kan om ook n bok te kan skiet.Baie geluk aan Mathys met die blouwildebees

  • @fanievermeulen8386
    @fanievermeulen8386 หลายเดือนก่อน

    Dis somertyd, mos nie jagseisoen tyd nie?