Vroue in die jag bedryf. DIE Natshoot LOUNGE SE01EP6

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ก.พ. 2024
  • Die mooiste gas so vêr in die ‪@NATSHOOTSA‬ LOUNGE. Adam Tas gesels met Andrea Potgieter wat as 'n profesionele jagter haar merk in die industrie maak as Pink Impala
    #triggercam #gameandhunt #wildenjag #natshoot #pinkimpala

ความคิดเห็น • 6

  • @charleslottering292
    @charleslottering292 2 หลายเดือนก่อน

    Ek en my seun het self saam ons PH kursus gedoen by Dave Sutherland. Wat 'n mens met fenominale kennis en stories. Ons het dit vreeslik geniet & vreeslik baie geleer.

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 4 หลายเดือนก่อน

    Fantasties,Andrea jys amazing hou aan met die great werk wat jy doen,❤

  • @gxcoupe7044
    @gxcoupe7044 4 หลายเดือนก่อน

    Ek stem as jy a spelvout maak Kan daai lounge gevaarlik raak

  • @bertpons6500
    @bertpons6500 4 หลายเดือนก่อน

    Ek weet nie wat Natshoot beteken nie. Ek het in Nederland opgegroei, woon in Amerika nu en ek is een jagter.

    • @iwanovanrooyen6360
      @iwanovanrooyen6360 4 หลายเดือนก่อน +1

      Natshoot = National Hunting and Shooting Association from South Africa

    • @russellhulley8268
      @russellhulley8268 4 หลายเดือนก่อน +1

      Natshoot is a shooting association called National Shooting Association