Tweede erediens op 23 Junie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 มิ.ย. 2024
  • Die genade van die Here is groter as wat ons dink
    Teks: Mattheus 6: 25-35 & Sondag 9
    Teksvers: Mattheus 6: 33
    Ons weet dat die kategismus die troosboek van die kerk is. Maar hieride besef is veral ’n werklikheid wanneer ons stil word voor Sondag 9. Want in Sondag 9 handel ons oor die voorsienigheid van God. In Mattheus 6 kry ons die bekende gedeelte oor die sorge van die lewe. In hierdie teksgedeelte word dan nie net die voorsienigheid van God geopenbaar nie. Daar word ook die rede vir hierdie voorsienigheid geopenbaar. Ons gaan vanoggend na die vertroostende woorde van Sondag 9 in die lig wat Mattheus 6 daaroor skyn kyk.
    Sing:
    Psalm 100-1: 1, 3, 4
    Psalm 71-1: 1, 13, 15
    Psalm 128-2: 1, 3

ความคิดเห็น •