Eerste erediens op 30 Junie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 มิ.ย. 2024
  • Beter as die lewe
    Teks: Psalm 63: 1 - 12
    Teksvers: Psalm 63: 4
    Ons hoor en sê dikwels, solank daar nog lewe is, is daar hoop. En natuurlik het ons die Bybelse begronding uit Prediker 9:4 daarvoor. Tog, staan ons vanoggend stil by iets wat groter is as die lewe. Ons teksvers praat van die troue liefde of goedertierenheid van die Here. Dit is wat groter is, of meer werd as die lewe. Maar maak dit werklik prakties sin? Of is dit een van daardie filosofiese gedagtes wat moeilik prakties gemaak kan word.
    Sing:
    Psalm 146-1: 1, 2, 3
    Psalm 130-1: 1, 2
    Psalm 63-1: 1, 2
    Skrifberyming 15-1: 1, 2, 4

ความคิดเห็น •