Tweede erediens op 7 Julie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Groet mekaar met ’n heilige kus
    Teks: 2 Korinthiërs 13: 1 - 13 & Sondag 2
    Teksvers 2 Korinthiërs 13: 12
    Om iemand te soen, is die konteks van ons huidige samelewing ’n persoonlike intieme saak. Met ander woorde ons doen dit nie sommer aan of met enige persoon nie. Tog beveel die woord van God ons in ten minste 5 gedeeltes om mekaar in die gemeenskap van gelowiges so te groet. Want uiteindelik is die gemeenskap van gelowiges nie sommer enige groep mense nie. Nee eintlik en behoort daar ’n nabye familie band te bestaan. Kom ons gaan kyk wat hierdie opdrag aan u en my vandag behels.
    Sing:
    Psalm 100-1: 1, 3, 4
    Psalm 55-1: 1, 2
    Skrifberyming 14-1: 1, 13

ความคิดเห็น •