Kry die dots reg vir Anke se volgend projek van MTT Diamond Painting

āđāļŠāļĢāđŒ
āļāļąāļ‡
  • āđ€āļœāļĒāđāļžāļĢāđˆāđ€āļĄāļ·āđˆāļ­ 19 āļŠ.āļ„. 2024
  • Hallo julle,
    Ek moet weer Anke se volgende dot projek vir haar reg kry. Ek is nogal heel opgewonde oor die dot van haar. Ek het dit 'n hele paar jaar terug vir haar gekoop vir Kersfees want sy is mal oor die prent.
    Ek het dit daardie tyd as 'n custom laat maak by Minette van MTT Diamond Paintings.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

āļ„āļ§āļēāļĄāļ„āļīāļ”āđ€āļŦāđ‡āļ™ • 2

  • @RiaO5
    @RiaO5 3 āļŦāļĨāļēāļĒāđ€āļ”āļ·āļ­āļ™āļāđˆāļ­āļ™

    Ek vermoed ook die probleem met die gom is omdat hy so lank gelÊ het plus ons het nogal somtyds besonder warm dae gehad. Geniet jou afdag!

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 āļŦāļĨāļēāļĒāđ€āļ”āļ·āļ­āļ™āļāđˆāļ­āļ™

    Hi Tanya, Ek hou van jou up kitting van jou kind's dot. Sy moet dit geniet en versigtig wees met die gom. Sy moet liewers wax pen gebruik as n glue dot in haar pen... âĪâĪâĪ