Kry my dots reg....ek het lus vir 'n Klein projek😉

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ก.ย. 2024
  • Hallo julle,
    Ek is lus om 'n Klein dot te sien so toe besluit ek die Lama van Fansells is perfek.
    Hier is die link as jy dalk ook een wil doen:
    Alpaca: www.fansells.c...
    Onthou om TANYA te gebruik as jy bestel by Fansells om 'n 5% korting te kry.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 4

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 5 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, Drama Lama is cute verby❤❤ maar ek doen dieselfde ook. Een kleintjie met twee grootes saam, en almal ir rond dotts. ❤❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  5 หลายเดือนก่อน

      Jip dit werk definitief om 'n kleintjie tussen in te doen. Nou het ek weer meer moed vir die grotes😉

  • @hanelievanzyl8998
    @hanelievanzyl8998 5 หลายเดือนก่อน

    Oulike klein ene om te doen. Ek doen ook kleintjies saam my groot een😅

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  5 หลายเดือนก่อน +1

      Dit help nogal as mens so tussen in iets klaar maak. Dan het mens weer moed vir die grotes😉