Dot saam: Mad Props van Dreamer Designs

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ส.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Ek het uiteindelik met my dot begin en gedink ons kan bietjie saam werk.
    Hier is die link as julle dalk ook een wil hê:
    dreamerdesigns...
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 5

  • @marnaklinkert5548
    @marnaklinkert5548 หลายเดือนก่อน

    Ag hoe lekker luister ek weer na jou ❤ dankie vir die lekker saam dot 😊

  • @Lyd19
    @Lyd19 หลายเดือนก่อน

    Dit lyk mooi sover ga gorgeous wees as hy klaar is

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, dit lyk pragtig verby ❤❤ en as jy glue dotts koop by Crafts Buddies dat kan jy AB's daar op tel, in begin is dit bietjie taai maar vryf dit op jou mou of gesig. Koop die BLOU boxie. Geniet dit baie... ❤❤❤

  • @some.craftz
    @some.craftz หลายเดือนก่อน

    Eerlike antwoord: ek dink die werk as jy siek is is soveel erger in ons bedryf... Ek ken nie één rekenmeester wat by die huis bly tensy hulle half dood is nie. Die alewige deadlines vir alles hang soos 'n swaard oor ons, so ons natuurlike reaksie is om maar aan te hou werk sodat ons tog net voor daai deadline klaar is. Wat nonsens is, want soos jy sê gaan ons net vervang word as iets met ons gebeur.
    Sterkte met al die belasting vorms! Die auto assessments laat my sommer nou al nagte wakker lê 😂 Dit het laas jaar so baie probleme veroorsaak.
    Opgewonde om jou vordering op Mad Props te sien!

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  หลายเดือนก่อน

      Dis nes jy daar sê......als sars se skuld😉. Ek blok nog die auto assessments uit want ek weet as ek Maandag by die kantoor begin die nagmerrie🙈.