Grotto Bay: First event for 2022.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ก.ย. 2024
  • Hey Folks, thanx for joining us for our first video for 2022. The group met up at Grotto Bay for our first get together and it was an amazing success.
    We had spades of fun and welcomed our newest members as well.
    Stephan from DieselTech Cape Town
    TH-cam Channel:
    / @dieseltech_za
    joined us as well. Check out his channel. Chock and block full of info you need for your camping and overlanding adventures. Also check out their
    Website:
    dieseltechstor...
    Join us soon for our next adventure.

ความคิดเห็น • 7

  • @airdown9499
    @airdown9499 2 ปีที่แล้ว

    This was an awesome day out. Great video Adriaan.. Keep up the good work mate.

    • @4x4ViewFinder
      @4x4ViewFinder  2 ปีที่แล้ว

      Thanx meneer, really apreciate it. It truly was an amazing day. Perfect weather, good friends and fun by the sea.

  • @joyfredbaartman6305
    @joyfredbaartman6305 2 ปีที่แล้ว

    Great stuff 👍🏽

    • @4x4ViewFinder
      @4x4ViewFinder  2 ปีที่แล้ว +1

      Thank you Joyfred. So glad you like it. Was a lot of fun to make. Have a wonderfull day.

  • @jehanpretorius2967
    @jehanpretorius2967 2 ปีที่แล้ว

    Yes tjom like jou videos... help my gou asb ek sien jy het n Pathfinder gery voor heen en ek sien jy ry nou n fortuner. Ek kyk na altwee maar die diesel weergawe 4x4. Wat sou jy sê volgens jou is die beter opsie. Ek wil een keer koop en reg koop. Dankie vir jou videos

    • @4x4ViewFinder
      @4x4ViewFinder  2 ปีที่แล้ว

      Jis ou maat, dankie vir die ondersteun. Waardeer baie. Jong, elk een het sy voordele en nadele. Die fortuner het net minder nadele. Maar tussen die 2 ry die pathfinder lekkerder op die pad maar sy lae clearance maak hom n probleem off road. Jy kan hom lig maar nie veel nie, dan begin jy erg met sy camber te mors, en dan gaan jy tyres begin kou. Die fortuner het goeie clearance uit die blokke uit en jy hoef hom net n 20mm lift te gee en daar gaan min plek wees wat jy nie kan ry nie. Die fortuner is weer baie duurder as gevolg van die toyota tax, maar om eerlik te wees, ek moes die pathfinder 2 keer in 2 jaar aan werk, waar ek nog nie een keer in 4 jaar aan die fortuner geraak het het nie. Jy betaal daai ekstra vir die peace of mind. En ek het die fortuner al baie harder gery as die pathfinder. Ekt n diesel double cab navara gehad en die petrol pathfinder en ek kies enige dag die fortuner bo albei. Ek is nie iemand wat n spesifieke brand het nie, ek vermy net n ford dis al. As jy vra om jou van die draad af te kry gaan ek jou nie regtig kan help nie. Jy sit waar ek gesit het. Al raad wat ek kan gee is, toets bestuur albei kort na mekaar en kyk watter een gee jou die fizz. Hulle is albei goeie voertuie, in my opinie gaan fit meer oor watter een jy geniet om te ry. Albei gaan jou lank hou. Jy moet net jou huiswerk mooi doen en iemand saam met jou vat wat n voertuig mechanies baie goed ken. Want jy kan n dudd koop aan albei kante van die spektrum. En geduld is jou vriend. Wag tot jy die een kry wat goed opgepas is en waarde vir geld is. Moenie net vat wat beskikbaar is nie. Jy gaan altyd jou gat skop. Ekt abei die pathfinder en fortuner tussen 3 en 6 maande na ek begin soek het eers gekoop. Jy sal weet as jy die regte een gekry het. Alles voel net reg. Sterkte met jou keuse en aan koop. Ek hoop jy kry n baie goeie kar wat jou en jou familie baie nuwe avonture sal bied. Eks op instagtam ook, DM my daar as jy nog raad soek. As ek dit het. Hahha sal jou daar my sel nommer gee as fit nodig is. Groete.

    • @jehanpretorius2967
      @jehanpretorius2967 2 ปีที่แล้ว

      @@4x4ViewFinder 10/10 vir jou terugvoering ek waardeer opreg! Baie dankie ek sal jou raad volg. Ek ken darm n Toyota mechanic so ek sal hom saam neem as ek wel n goeie deal kry.