It catches you off guard on the way back on that little hill, we simply didn't had enough speed going up and then spun in on our third attempt. Thank you for the comment, we try and share as we discover. ;)
Superb video my brother! I really enjoyed it, thanks. Your Lux is looking smart! i'm planning to do this trip soon and really appreciate the info you shared. Keep it up!
Ons sal die jaar bietjie meer gereeld probeer oplaai, ons time management moes net drasties aanpas vanaf laas jaar September jy weet. ;) Oepse is hoe 'n mens leër. Dankie julle.
Hoe behandel daai Renegades hul self, ek is ook in die mark vir bande en die Renegade RT+ lyk vir my na n baie goeie band teen n baie goeie prys. Ons ry gereeld slegte 4x4 routes so hoop hulle is darem redelik bestand teen punctures
Hi Riaan, ons het nog nie 'extreme' off road paaie gery om regtig te kan se hoe bestand hulle is nie, maar hulle bied beslis meer rubber vir die pad as die AT bande wat ons op gehad het. Op hierdie stadium sal ek maklik weer so stel aankoop wanneer die tyd sou kom, geniet hulle vreeslik sover. Ja, goeie produk teen 'n billike prys en die mense (Radar Renegade) ondersteun borskanker ook met hulle fondse, so jy ondersteun 'n goeie doel ook indien jy sou bande aankoop van hulle. Ons behoort 'n reviewed apdate te doen op die bande hopelik vroër as later. Dankie vir die volg. :)
Jis sê my hoe klink die bakkie as julle ver pad ry is hy sag of het hy die lekker klank wat hy het as hy off road ry wil net weet voor ek so uitlaatpyp op sit, maar anders ek like die videos dis baie goed gedoen 👍💪
Thanks, ons probeer maar met die site visit videos. :) Lang pad ry is nie lastig on jou ore nie, jy hoor die dieper dreun wat die bakkie het, maar dit is nie n irriterende klank nie. Die wind geraas is meeste van die tyd meer as die exhaust se geraas, indien dit sin maak? Hou net ten minste een silencer box op die system, ons bakkie sin in so klein box, lyk soos n free flow tipe box. Gaan loer op die Hilux walk around video, daar is so stukkie van die exhaust in ook.
Hi Damian, yes it is breathtaking at Walker Bay. You enter from Gansbaai side of the bay, not Hermanus / Botrivier as google MAPS tends to direct you to. Hope it helps.
I got stuck in the same spot earlier this month. A lovely, unforgettable drive. Isuzu MU-X. Thank you for all the informative videos.
It catches you off guard on the way back on that little hill, we simply didn't had enough speed going up and then spun in on our third attempt. Thank you for the comment, we try and share as we discover. ;)
Very informative! I haven't been there yet, but going soon. I now have a very good idea of what to expect. Great stuff!!!
Only a pleasure boss!
Superb video my brother! I really enjoyed it, thanks. Your Lux is looking smart! i'm planning to do this trip soon and really appreciate the info you shared. Keep it up!
Only a pleasure man, you will thoroughly enjoy it there! Drive safe!
Dag jy doen ni die goed meer ni.. Die een was mooi en goed. Bly on te sien jy kan ook oepse maak.
Ons sal die jaar bietjie meer gereeld probeer oplaai, ons time management moes net drasties aanpas vanaf laas jaar September jy weet. ;) Oepse is hoe 'n mens leër. Dankie julle.
Hoe behandel daai Renegades hul self, ek is ook in die mark vir bande en die Renegade RT+ lyk vir my na n baie goeie band teen n baie goeie prys. Ons ry gereeld slegte 4x4 routes so hoop hulle is darem redelik bestand teen punctures
Hi Riaan, ons het nog nie 'extreme' off road paaie gery om regtig te kan se hoe bestand hulle is nie, maar hulle bied beslis meer rubber vir die pad as die AT bande wat ons op gehad het. Op hierdie stadium sal ek maklik weer so stel aankoop wanneer die tyd sou kom, geniet hulle vreeslik sover. Ja, goeie produk teen 'n billike prys en die mense (Radar Renegade) ondersteun borskanker ook met hulle fondse, so jy ondersteun 'n goeie doel ook indien jy sou bande aankoop van hulle. Ons behoort 'n reviewed apdate te doen op die bande hopelik vroër as later. Dankie vir die volg. :)
Jis sê my hoe klink die bakkie as julle ver pad ry is hy sag of het hy die lekker klank wat hy het as hy off road ry wil net weet voor ek so uitlaatpyp op sit, maar anders ek like die videos dis baie goed gedoen 👍💪
Thanks, ons probeer maar met die site visit videos. :) Lang pad ry is nie lastig on jou ore nie, jy hoor die dieper dreun wat die bakkie het, maar dit is nie n irriterende klank nie. Die wind geraas is meeste van die tyd meer as die exhaust se geraas, indien dit sin maak? Hou net ten minste een silencer box op die system, ons bakkie sin in so klein box, lyk soos n free flow tipe box. Gaan loer op die Hilux walk around video, daar is so stukkie van die exhaust in ook.
@@DIESELTECH_ZA dankie sal so maak 👍
Stefan Stefan kom in waar is jy ons mis jou insette en update
Skuus mnr, draai bietjie vas met admin! Ons probeer mnr. ;)
Hi how do one access the start of that trail, it looks beautiful
Hi Damian, yes it is breathtaking at Walker Bay. You enter from Gansbaai side of the bay, not Hermanus / Botrivier as google MAPS tends to direct you to. Hope it helps.
@@DIESELTECH_ZA thanks a lot👍