This was amazing to watch and VERY well put together!! Our Army was formidable for its time. I served in 1 Parachute Bn 1985 and 1986. Respect to all the Soldiers from all SADF units who fought on the border.👊🏻
ag dit was nou lekker nostalgies! Die beste tyd in mens se lewe wat jy nooit weer oorhê nie, het ons altyd gesê 😜 ... Ekself was op Mpatcha, Katima, Okalongo, Eenhana, Italie (Oshikango), Okalongo, Ruacana, natuurlik Ondangwa se deurganskamp, Oshakati, ens... Lekker tye, rum run gery en makalani palm se neute gekerf vir tydverdryf
Ek was 'n beroepsoldaat in die SAW vir 12 jaar. Ek was betrokke, as Meg Infanterieoffisier, by van die grootste operasies in Angola. Ek het na die oorlog aanbeweeg. Baie van my generasie behoort aan te beweeg. Mens kan nie aanhou om na die verlede te hunker nie.
......dit is so.Hierdie proksie oorlog tussen Amerika en Rusland het niks goed ingehou vir R.S.A.nie.Die werklike oorlog is nou op hande wat reeds voorheen behaal kon word.
I met him in Angola in the late 90's. He was working for Sandstone Estates as head of security. He was in Angola looking for old steam locomotives and agricultural equipment for Sandstone. I met him at Capo Ledo restaurant which was owned by Almicar Queiroz.
I SALUTE EVERYONE THAT WAS IN THESE BALLTLES, ONLY WISH WE KNEW THEN WHAT IS SEE NOW, WE DID NOT REALIZE WHAT YOU WENT THROUGH. THANK YOU FOR THE INSIGHT, MY EYES ARE SO OPENEND, ONLY TO LATE, I PRAY THAT THOSE STILL ALIVE, ARE WELL AND ATT PEACE, THANK YOU YOU DID A WONDERFUL JOB OF KEEPING US AT HOME SAFE!❤
Ik als Nederlander ben, voor mijn werk destijds, een aantal keren in Zuid Afrika geweest, Pinetown, Durban en Kaapstad en Pietermaritzburg, een fantastisch mooi land of zoals ze daar zeggen, " God;s own country", heb daar vrienden gemaakt waarmee ik tot aan de dag van vandaag nog contact mee heb, en ja, blank, zwart en hindoestaans, en weet van de geschiedenis van Zuid Afrika. Werk samen welke kleur je ook hebt, en maak Zuid Afrika weer een groots land in Afrika
I remember being in Grootfontein preparing to go up to Angola with my Regiment 6 Light Anti Aircraft all prepared and ready to depart and then it was cancelled Jan 1976 we ended up going to Rundu instead, yeah a day late and a dollar short i guess you could say,but anyway i salute every member of the old SADF that went through the war yrs.
Noddy-karre en Unimogs... Net so paar jaar voor my tyd toe ons Ratels en Olifante gehad het. Die terrein was nie geskik vir die Olifante nie, maar die sielkundige effek van die Olifante in die bosse was ongelooflik groot op die vyand.
Die Generaals het ons vryheid van ons weg geneem. want ons in die weermag sou ons land skoon gemaak want die voortrekkers het dit gedoen met ons Here aan ons sy.
......Na die tweede Boere Oorlog van 1899-1902 het Generaal Pienaar hom beywer dat die twee Republieke deel word van Rusland se Federasie.As dit gerealiseer het sou alles daarna onnodig gewees het. Ons politieke leiers het die verkeerde vriend vir die toekoms gekies.Vra maar vir Wynand du Toit war as Rekkie,my gat se deksel,oorgeloop het na die vyand en wat n groot verleentheid vir die land was.
Rudi, my broer was ook betrokke gewees in die Slag van Brug 14. Sy naam is Anton van Staden. Ek sou graag wou weet of daar nog van sy mede-soldate in die lewe is wat hom dalk sou onthou? Hy het baie dinge tydens die Grensoorlog deurgemaak, teruggekeer huis toe ná sy diensplig en toe na die Technikon van Jhb gegaan om te studeer. Kort daarna is hy op 21-jarige ouderdom oorlede in 'n motorongeluk!!! Dit was in Sept 1978.😢
Maietjie sreenkamp wil ook dankie vir die stuk. Geskienis. Verstom my aan..voorade ens.ons het 4 kinders ouste was daar geeinig as 2 pip lt sus opleiding by imilitere hosp baie van soldate help vesorg. Nog n seun Polisie kolonel ander 1 Bloemfontein. Dankbare ouers en ook trots .groete.
Ek is n ou mamma vir julle want my oudste seun ook daar op Helikopters 1983 grootfontein. en vriende johan van der Merwe en Koos Coetzee 1971/2 Koos oorlede toe helikopters ag geskiet was hulle voor my groot geword hartseer tyd maar trots SA burger afstammelinge Hans Dons De Lange ons baie vir julle gebid kan net trots wees op ons Helde
Thanks to to the efforts of our troopies Namibia and South Africa are now freemarket , multi party democracies under a constitution instead of the Marxist one party states SWAPO and the ANC wanted.
.....skattebol ek hoop jy verstaan tog eendag waaroor dit nou eintlik gegaan het? As jy dink dat die weermag gewen het,waarom is daar diefwering voor jou vensters en Boere word vermoor? Skrik net wakker.
The music is really annoying. Did my best under durest (conscription). If our, effort were more accurate, we would not have to deal with today's problems. I would like to have a normal life in sa. If the remainder of what is left sars does not steel from us.
Ek vind dit snaaks en amusant dat meeste "soldate" in die SAW en seuns altyd dieselfde hartseer storie herhaal ---- "dit was n mors van tyd" ------ maar laat ek jou nou vertel ----- dit was die BESTE tyd van jou lewe ----- jy sal vir die res van jou misrabele lewe altyd daaroor praat en altyd daarna hunker ----- en enige tyd weer oordoen as jy kon. ( Oud infantry school Oudtshoorn ---- 44 paratroop regiment ----- 9 jaar PF ---- 7 keer op die grens ----- 6 "OPS" gedoen ------ WHAT A LIFE THAT WAS -------- my troepe ---- later LUITENANT op meriete ------- die laaste OPS was in October 1978 ---- as ek die dag moet "uitklok" (nou 66 ) sal die laaste ding wat ek sien my sammajoor en my bevelvoerder se gesigte wees ------ en my "brothers in arms" --------- NIKS anders nie
I was Sector 1.0 / 2.0 & Caprivie. Salute & Respect from this Veteran to all Veterans. Have a Blessed 2025
Dankie vir die byhou v hierdie historiese feite en gebeure!
This was amazing to watch and VERY well put together!! Our Army was formidable for its time. I served in 1 Parachute Bn 1985 and 1986. Respect to all the Soldiers from all SADF units who fought on the border.👊🏻
Ons was die beste soldate in die wereld
Ons het so' gedink ja😢
Dis verseker !!!!!!!
Daar was niemand beter, en sal ook nooit iemand beter wees nie
@@vvr881 .......nie eintlik nie.Die werklike oorlog is nou op hande.
@@ErikaMaritz-d2p Waarop baseer jy jou feite?
Baie Dankie Rudie ek waardeer hierdie geskiedenis baie Jy is n Held om dit so te bewaar. Ons kinders het dapper geveg. God seen jou.
ag dit was nou lekker nostalgies! Die beste tyd in mens se lewe wat jy nooit weer oorhê nie, het ons altyd gesê 😜 ... Ekself was op Mpatcha, Katima, Okalongo, Eenhana, Italie (Oshikango), Okalongo, Ruacana, natuurlik Ondangwa se deurganskamp, Oshakati, ens... Lekker tye, rum run gery en makalani palm se neute gekerf vir tydverdryf
Ek was die shef op Mpatcha
Boskombuis
Ek was 'n beroepsoldaat in die SAW vir 12 jaar. Ek was betrokke, as Meg Infanterieoffisier, by van die grootste operasies in Angola. Ek het na die oorlog aanbeweeg. Baie van my generasie behoort aan te beweeg. Mens kan nie aanhou om na die verlede te hunker nie.
......dit is so.Hierdie proksie oorlog tussen Amerika en Rusland het niks goed ingehou vir R.S.A.nie.Die werklike oorlog is nou op hande wat reeds voorheen behaal kon word.
I was privileged to meet Koos Moorcroft personally in the line of duty. Amazing person , amazing soldier.
I met him in Angola in the late 90's. He was working for Sandstone Estates as head of security. He was in Angola looking for old steam locomotives and agricultural equipment for Sandstone.
I met him at Capo Ledo restaurant which was owned by Almicar Queiroz.
😢...min weet of was daar...😢..met respek..die ou RLI..Scouts...was die manne..❤
I SALUTE EVERYONE THAT WAS IN THESE BALLTLES, ONLY WISH WE KNEW THEN WHAT IS SEE NOW, WE DID NOT REALIZE WHAT YOU WENT THROUGH. THANK YOU FOR THE INSIGHT, MY EYES ARE SO OPENEND, ONLY TO LATE, I PRAY THAT THOSE STILL ALIVE, ARE WELL AND ATT PEACE, THANK YOU YOU DID A WONDERFUL JOB OF KEEPING US AT HOME SAFE!❤
SA is ons lewe liefde òns woning. GOD IS ONS KONING
Dankie vir die videos
Dankie Rudie ek save altyd die video's
Dankie ou maat hou aan met die goeie werk lank lewe die ou dae wonderlike tye ❤
Respek.
I was a proud Irishman to serve when i served.
Ons deel gedoen trots op die SADF MV
Ik als Nederlander ben, voor mijn werk destijds, een aantal keren in Zuid Afrika geweest, Pinetown, Durban en Kaapstad en Pietermaritzburg, een fantastisch mooi land of zoals ze daar zeggen, " God;s own country", heb daar vrienden gemaakt waarmee ik tot aan de dag van vandaag nog contact mee heb, en ja, blank, zwart en hindoestaans, en weet van de geschiedenis van Zuid Afrika. Werk samen welke kleur je ook hebt, en maak Zuid Afrika weer een groots land in Afrika
I remember being in Grootfontein preparing to go up to Angola with my Regiment 6 Light Anti Aircraft all prepared and ready to depart and then it was cancelled Jan 1976 we ended up going to Rundu instead, yeah a day late and a dollar short i guess you could say,but anyway i salute every member of the old SADF that went through the war yrs.
Van die beste in my tyd.
Ja ek was 1974 /76 /78 daar was maar nog jonk ,ons seun van vandag mis baie .
Noddy-karre en Unimogs... Net so paar jaar voor my tyd toe ons Ratels en Olifante gehad het. Die terrein was nie geskik vir die Olifante nie, maar die sielkundige effek van die Olifante in die bosse was ongelooflik groot op die vyand.
Suid Afrikaans blijf een leuke taal. Baie goed
I was called up to the Genie Corps just after Brug 14....we heard all about it !!
Nie ʼn goeie voorbeeld vir mense wat nie daar was nie en nie weet waaroor dit gegegaan het nie😢!!!!
As ons vandag vir Jonas Savimbi as president kon he sou ek bly gewees het. hy was n ware soldaat en grensvegter!
As ʼn 2lt in hierdie bosoorlog salueer ek die paraatheid en durf van hierdie manne. Ons vir jou Suid-Afrika
Die Generaals het ons vryheid van ons weg geneem. want ons in die weermag sou ons land skoon gemaak want die voortrekkers het dit gedoen met ons Here aan ons sy.
......Na die tweede Boere Oorlog van 1899-1902 het Generaal Pienaar hom beywer dat die twee Republieke deel word van Rusland se Federasie.As dit gerealiseer het sou alles daarna onnodig gewees het.
Ons politieke leiers het die verkeerde vriend vir die toekoms gekies.Vra maar vir Wynand du Toit war as Rekkie,my gat se deksel,oorgeloop het na die vyand en wat n groot verleentheid vir die land was.
Rudi, my broer was ook betrokke gewees in die Slag van Brug 14. Sy naam is Anton van Staden. Ek sou graag wou weet of daar nog van sy mede-soldate in die lewe is wat hom dalk sou onthou? Hy het baie dinge tydens die Grensoorlog deurgemaak, teruggekeer huis toe ná sy diensplig en toe na die Technikon van Jhb gegaan om te studeer. Kort daarna is hy op 21-jarige ouderdom oorlede in 'n motorongeluk!!! Dit was in Sept 1978.😢
Maietjie sreenkamp wil ook dankie vir die stuk. Geskienis. Verstom my aan..voorade ens.ons het 4 kinders ouste was daar geeinig as 2 pip lt sus opleiding by imilitere hosp baie van soldate help vesorg. Nog n seun Polisie kolonel ander 1 Bloemfontein. Dankbare ouers en ook trots .groete.
We were at Novo Redondo on the coast West of this fight.
The Panza cars did incredible work.
Second best Israel was first at the time
Was ons nog in beheer in die land,sal ons baie sterk gewees het....
Ja manne, vas staan by Brug 14!!!
Ek is n ou mamma vir julle want my oudste seun ook daar op Helikopters 1983 grootfontein. en vriende johan van der Merwe en Koos Coetzee 1971/2 Koos oorlede toe helikopters ag geskiet was hulle voor my groot geword hartseer tyd maar trots SA burger afstammelinge Hans Dons De Lange ons baie vir julle gebid kan net trots wees op ons Helde
My broer Patrick Steyn op daai brug geskiet. Het n mater gaan help wat geskiet was
Ek stem saam. Baie dankie aan al die SAW soldate wat hul lewens op geoffer het.
Is daar nie video's van ek dink 1978 toe ons Angola binne geval het nie, hoof basis in angolaz
Ek was toe ook daar
Thanks to to the efforts of our troopies Namibia and South Africa are now freemarket , multi party democracies under a constitution instead of the Marxist one party states SWAPO and the ANC wanted.
.....skattebol ek hoop jy verstaan tog eendag waaroor dit nou eintlik gegaan het? As jy dink dat die weermag gewen het,waarom is daar diefwering voor jou vensters en Boere word vermoor? Skrik net wakker.
saluut!!!
Toe was PW al in die CIA se sak
I could never understand why South African Choppers had their doors on. Bloody stupid. Where they scared of falling out🤣. Rhodesian veteran
The music is really annoying. Did my best under durest (conscription). If our, effort were more accurate, we would not have to deal with today's problems. I would like to have a normal life in sa. If the remainder of what is left sars does not steel from us.
Was n mors van tyd en mense lewens!!!
Nee moes net die vsa daaruit gehou het
Ek vind dit snaaks en amusant dat meeste "soldate" in die SAW en seuns altyd dieselfde hartseer storie herhaal ---- "dit was n mors van tyd" ------ maar laat ek jou nou vertel ----- dit was die BESTE tyd van jou lewe ----- jy sal vir die res van jou misrabele lewe altyd daaroor praat en altyd daarna hunker ----- en enige tyd weer oordoen as jy kon. ( Oud infantry school Oudtshoorn ---- 44 paratroop regiment ----- 9 jaar PF ---- 7 keer op die grens ----- 6 "OPS" gedoen ------ WHAT A LIFE THAT WAS -------- my troepe ---- later LUITENANT op meriete ------- die laaste OPS was in October 1978 ---- as ek die dag moet "uitklok" (nou 66 ) sal die laaste ding wat ek sien my sammajoor en my bevelvoerder se gesigte wees ------ en my "brothers in arms" --------- NIKS anders nie
Ja was Daar niks kan dit vervang
Bagani; 1976.
Aeagbframe
A
Ha ha the most dangerous weapon the S a d f had was a forward Observer 🎉
Says who?We were the best Defense Force on the continent. No thanks to the yanks or pommies
You know nothing !! You weren't there were you !! Pffff !!!
Says me you know what a forward Observer is? You ever been in any Army?
Ai pw wat het jou besiel
I can’t imagine how the current military situation is now, must be a total fokop zero direction, untidy and slup! 😂
Was n mors van tyd en mense lewens!!!