SW ek saluut jou🙏🙏🏆🏆💯💯Jy op die ball met jou vertellings van jou Verkennings Oprateur ondervings. Jy eerlikheid en petroltrap is baie goed. Doen so voort👍👍👍👌👌
The G5 Battery was Qubec Battery formally 142 Battery Potchefstroom and then 4 SAI. They use to move one or two G5's away from the Stelling to draw attention away from the main Battery. Tha Co was Lt Oelofse just before Qubec Battery joined 4 SAI. (Not sure of the spelling of his last name)
Daar staan wel 'n Olifant tenk by die Ingang van die FAPLA museum by die Fort Museum in Luanda. Die stertstuk gedeelte van 'n F1 Mirage is ook daar uitgestal wat met SAM-2 missiel afgeskiet is. (Ed Every RIV)
@@LegacyConversations It is correct to use base bleed in your book. Wouldn't change it based on a TH-cam comment with a fuzzy memory. 🤣 The additional gas burning effectively bleeds into the space behind the projectile where the vacuum would normally form and thus reduce drag significantly. I'll get you some more first hand info from an engineer in that Dept. If I don't reply by Monday please reply to my comment to chase me. Thanks for the interview work. Important stories.
Dagse! Briljante reeks onderhoude met SW! Net 'n vraag - Watter gedeelte "oorlog" was vir jou as operateur meer intens...die deel in Rhodesië of die gedeelte in SWA?
More, ek sal by hom hoor. Wees net geduldig, Covid en iets anders het hom beet. Miskien moet ons ook die teenterrorisme operasies insluit in die vraag. Het jy iets wat jy by RSM Teitge wil weet? Ons praat vanaand weer met hom (1 Recce en RSM van 5 Recce ens). Lekker dag. Koos
🎉Dankie. Very interesting 🙏
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️'s
dankie ouens
SW ek saluut jou🙏🙏🏆🏆💯💯Jy op die ball met jou vertellings van jou Verkennings Oprateur ondervings.
Jy eerlikheid en petroltrap is baie goed.
Doen so voort👍👍👍👌👌
Ek het hom ingelig, dankie. Hy is verstom oor die goedhartigheid van julle af. PS sy nommer is op elke video, gee nie om as direk kontak nie. Koos
Wow. Wat 'n nice gesprek.
The G5 Battery was Qubec Battery formally 142 Battery Potchefstroom and then 4 SAI.
They use to move one or two G5's away from the Stelling to draw attention away from the main Battery. Tha Co was Lt Oelofse just before Qubec Battery joined 4 SAI. (Not sure of the spelling of his last name)
Will be very glad if any of them come and tell us their side. Koos
Daar staan wel 'n Olifant tenk by die Ingang van die FAPLA museum by die Fort Museum in Luanda. Die stertstuk gedeelte van 'n F1 Mirage is ook daar uitgestal wat met SAM-2 missiel afgeskiet is. (Ed Every RIV)
Ratel 90's bemanning was vanaf Pantserskool en 1SDB.
Great interview.
At 20:00 the vacuum bleed on the G6 was done by SOMCHEM if I recall
Do we call it base bleed or vacuum bleed? I must know for the book. Thanks for your comment, is appreciated. Indeed it is.
@@LegacyConversations
It is correct to use base bleed in your book. Wouldn't change it based on a TH-cam comment with a fuzzy memory. 🤣
The additional gas burning effectively bleeds into the space behind the projectile where the vacuum would normally form and thus reduce drag significantly.
I'll get you some more first hand info from an engineer in that Dept.
If I don't reply by Monday please reply to my comment to chase me.
Thanks for the interview work. Important stories.
Dagse! Briljante reeks onderhoude met SW! Net 'n vraag - Watter gedeelte "oorlog" was vir jou as operateur meer intens...die deel in Rhodesië of die gedeelte in SWA?
More, ek sal by hom hoor. Wees net geduldig, Covid en iets anders het hom beet. Miskien moet ons ook die teenterrorisme operasies insluit in die vraag.
Het jy iets wat jy by RSM Teitge wil weet? Ons praat vanaand weer met hom (1 Recce en RSM van 5 Recce ens). Lekker dag. Koos