Ek was nooit in konflik nie, nooit op die grens nie, maar dankbaar vir die manne wat wel daar was en alles opgeoffer het. Ek was n MP in Walvisbaai, sou ek dit wou oordoen, beslis. Ek is so trots op die veterane!!! Godseend en respek!
Soutie here in New Zealand, responding in English as easier typing on phone. Great interview, as a 44 year old man now, I was a kid when these men were making decisions I couldn't fathom. I thank these men and all the others, PF, NS, SAP alike for their efforts.
1974 .Ek wou nie "army" toe gaan nie. My kop het gestaan vloot toe. Maar ek was opgeroep na 4 veld artillery in Potch. Hulle het my daar gehou, en ek word toe die grootste "jippo gat". Alles oor hulle my nie wou vloot toe stuur nie. Vandag is ek nie spyt oor alles wat ek gedoen het nie. Ek het n lekker tyd gehad tot op die grens.
Wat word vir die veterane gedoen? Julie '74 tot Junie '75 in 2 Veld Genie regiment, 4 en 'n half maande op die grens, vandag 'n ou man met geen toekoms of hulp nie. Doen daadwerklik IETS vir ons, meeste krepeer van elende!!!
Dankie...Altyd Trots SAW Veterane..Salute !
Stem! Politiek is ons vyand.
Ek was nooit in konflik nie, nooit op die grens nie, maar dankbaar vir die manne wat wel daar was en alles opgeoffer het. Ek was n MP in Walvisbaai, sou ek dit wou oordoen, beslis. Ek is so trots op die veterane!!! Godseend en respek!
Julle is living legends en ELKE 32 lid,wit of swart het my GROOTSTE liefde en respek. Maybe maybe weer een vd dae boys. Wie weet? Ek was 1987 daar bo.
Ons het die groot manne nodig in SBB, vir hulle kennis.
SALUUT
Soutie here in New Zealand, responding in English as easier typing on phone.
Great interview, as a 44 year old man now, I was a kid when these men were making decisions I couldn't fathom. I thank these men and all the others, PF, NS, SAP alike for their efforts.
1974 .Ek wou nie "army" toe gaan nie. My kop het gestaan vloot toe. Maar ek was opgeroep na 4 veld artillery in Potch. Hulle het my daar gehou, en ek word toe die grootste "jippo gat". Alles oor hulle my nie wou vloot toe stuur nie. Vandag is ek nie spyt oor alles wat ek gedoen het nie. Ek het n lekker tyd gehad tot op die grens.
SALUUT
8 SAI . TOPS !
Wat word vir die veterane gedoen? Julie '74 tot Junie '75 in 2 Veld Genie regiment, 4 en 'n half maande op die grens, vandag 'n ou man met geen toekoms of hulp nie. Doen daadwerklik IETS vir ons, meeste krepeer van elende!!!
Of die families, weduwees.
@@roeteroestof3896 😭
Politiek is ons vyand...hoe voel ons groot manne oor Wynand Strydom en sy leef en siens wyse?
61 meg respek