Legacy Conversations - Det Sgt Herman "Claassie" Claassen - Koevoet ZJ- 9 Day War - MORE VIDEOS

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น •

  • @BryanMennie1
    @BryanMennie1 วันที่ผ่านมา +2

    Claasie is such an awesome guy. I am so happy you guys did this interview.

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 9 วันที่ผ่านมา +4

    Baie dankie Claassie. Het dit baie geniet

  • @johannel7018
    @johannel7018 5 วันที่ผ่านมา +3

    Hierdie stories is uitstekend, nooit negatiewe aanmerkings teenoor wie ook al betrokke was, vroend of vyhand. Dis jammer dat die manne wat die stories ken nie altyd daaroor wil praat nie, dis ook te verstane. Dankie vir die program en die deelnemers daaraan, dis befok!!!!!

  • @hentiecraig7749
    @hentiecraig7749 11 วันที่ผ่านมา +5

    Dankie vir jul inisiatief om al hierdie geskiedenis te dokumenteer ,ek kyk graag na jullle

    • @HermanClaassen-f6d
      @HermanClaassen-f6d 16 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

      @@hentiecraig7749 dit was Amper verlore.
      Legacy het daai ou videos weer mooi gemaak en beredder

  • @HeleenStiglingh
    @HeleenStiglingh 11 วันที่ผ่านมา +4

    Brilliant. Ek het nou jou gesels geniet. Ek was ook in 9 Days saam 61 Mech. Saluut

  • @chrismoll6862
    @chrismoll6862 10 วันที่ผ่านมา +5

    Best Channell
    Wonderlikke episode
    Dankie

  • @koosodendaal3475
    @koosodendaal3475 4 วันที่ผ่านมา +3

    Ek was as peleton sersant van 2SWA Spes op Eenhana ontplooi 2 April 1989 om tussen baken 24 en 25 patrollie te stap na Koevoet aangeval is

  • @fanussmit5810
    @fanussmit5810 11 วันที่ผ่านมา +5

    Ek onthou ook die formasie wat ons gery het saam Koevoet, Caspir, Ratel ens. Ek was n 20mm gunner op die Ratel. Net 19jr oud gewees.
    Wat n woderlike tyd was dit nie. Wens daar kan meer videos en foto's opkom van veral die 9dae April

  • @comitatus5337
    @comitatus5337 7 วันที่ผ่านมา +2

    I was at Eehana when they towed destroyed Ratels into the base ( I don't remember exactly it could have been just the one vehicle) it looked like a colander. I believe that one was shot through the rear door with a heat strim . Maybe somebody can tell me which unit the Ratel was from, I think 61Mech?

  • @AW-rj6qf
    @AW-rj6qf 10 วันที่ผ่านมา +2

    Salute / Saluut.

  • @koosodendaal3475
    @koosodendaal3475 4 วันที่ผ่านมา +2

    Kaptein Ngrini het ons “gebrief” voor ons moes uitstap Kaplyn toe

  • @rhodesianfan300
    @rhodesianfan300 10 วันที่ผ่านมา +2

    Hello. I am wanting to get information on "Sterk" Hans Dreyer, the commander of Koevoet. If you could provide me with any information (Like his life story, birthdate, etc) I would greatly appreciate it.

    • @HermanClaassen-f6d
      @HermanClaassen-f6d 9 วันที่ผ่านมา

      There is a post on U Tube
      Koevoet: Retirement of Maj Genl Hand Dreyer

  • @mariussmit9919
    @mariussmit9919 10 วันที่ผ่านมา +1

    Ek sal graag wil hoor wat geword het van koevoet se Lt lucky" en Kap Joost . Ek was saam met hulle in n kontak 1982
    anderkant Eenhana. Jannie holzhauzen van koevoet was noodlottig gewond in die kontak.

  • @maddog.mcewan
    @maddog.mcewan 9 วันที่ผ่านมา +1

    ja ek wil terug gaan Oshakati toe... ek was by die KG Hokke 1984-1986 saam met Chris Nel en ons klein spannetjie - Charlie November....maar ek glo wat jy se... jy sal miks meer erken nie

  • @HermanClaassen-f6d
    @HermanClaassen-f6d 9 วันที่ผ่านมา +1

    Joost is so Paar Jaar gelede oorlede