2:10:50 "Wat was die sin?" One thing I've come to understand, while watching and listening to all the WARRIORS Koos has interviewed on this channel is that, despite the apparent futility of your and your Brothers time up there, the world would have been a vastly different place today if it had not been for your collective efforts. Your deeds and endeavours apparently played a major part in the downfall of the Soviet Union. Had it not been for your guts and determination in preventing the USSR from gaining the upper hand, I shudder to think what life might have been like today. I, for one, am eternally grateful and humbled by what you did for humanity. My utmost Respect and Gratitude!! If I felt I was worth it I would say I salute you but I am not so I will just stand in AWE and say THANK YOU. It was NOT in vain.
Sjoe manne - DANKIE!! Hoe lyk dik, kan ons 'n Engelse opvolg reel, asseblef - of dan net 'n bietjie van die vyand se taal dat die uitlanders 'n insig kry. Dankie weer!
Brothers in arms indeed. Men of hounour. But also only young patriots barely out of school doing their duty for their country. Amswering the call which could end with the ultimate price being paid. Juxtaposed against the treachery, betrayal and dishonour of the political leaders of the day. Might I add, senior military leaders as well. It beggars belief! Also the troops of 32 Bn - the false promises and their dreams deferred. We are again reminded that our generation who experienced the conflict to a lesser or hreater extent remain good citizens and cintinue to nurture hope and Faith for the future.
Baie dankie MANNE, dit waarvoor ons opgelei was(om die rooi gevaar te stuit) het ons gedoen. Ons het gestaan en staan nog steeds vir dit wat ons aan glo. Ek het gemoedsrus en vrede en sal nooit verstaan die rede waarom ons mooi land Suid Afrika aan die Wat nou die land vernietig oor gegee was nie. Maar as ons die woord van God lees en verstaan dan is daar lig en dit is die woord "hulle sal julle haat terwille van My (Jesus) naam. Hou goeie moed Jesus het gesê Hy het die wêreld oorwin, en hierdie oorwinning is ook ons oorwinning. Stry die goeie stryd. Vrede
My grootste respek aan die ou manne! Julle was manne, nie soos vandag se spul nie. Self was ek ongelukkig te laat om aan te sluit. Ek kan nie glo dit als verniet was nie. Dit sal 'n bittere pil wees. Dankie vor julle opofferings en moed! 32 Bat was baas op die grens en by die huis.
Die grens oorlog was nie heeltemal verniet nie, miskien nie die land behou nie, sou eerste prys wees, maar tog n sterk nasie nog sterker gemaak en geleer van volharding. Die ou SANDF was n organisasie wat eenheid geskep het met dissipline en vooruitgang, iets wat elke troep bevoordeel het en wat ons altyd moet onthou, waardeer en ons kinders moet leer. Dankie Koos en Kruger broers vir die episode.
Koos,Dankie vir die opname .Na die voorval met die Kruger Tweeling het die beleid gekom dat broers nie tydens operasies in die selfde voertiug of vliegtiug moes wees nie. Toe die bevelvoerder van Pantserskool en die Kapelaan by Mev Kruger aankom vra sy:"wie van my seuns is beseer ?" Mev Altwee is ooorlede! Ja ons eie "Finding Private Ryan""
Ek het ook in April 1983 my staande mag diens begin in die SALM. Man, goeie tyde gewees. Groete uit Kanada. Man, ek het nou vir 2 ure na julle gelukter hier in Kanada.
Jan, Gert en Freek, julle ken my nie rerig nie, maar tog het ons baie in gemeen. Ek het jul ouers in 1980 in Brits ontmoet toe ek met Kittie Prinsloo (Oom Charles en tannie Dittie) begin uitgaan het. Ds. Hein was altyd vir my 'n voorbeeld en het my in 1986 getrou met die moeder van my kinders. Deur die genade is ons vandag nog gelukkig saam! Julle integriteit, wat uit jul praat en doen straal, getuig van jul ouers se leiding. Dankie vir wat julle bygedra het tot die feit dat ons vandag nog hier kan bly. Jammer vir al die opofferings wat jul gesin oor jare vir ons land gemaak het, maar ook dankie dat julle daaruit 'n positiewe boodskap kan maak vir ander wat steeds sukkel om sin te maak van alles. Ook lekker om weer 'n foto van Casper Eloff, my studentemaat op die PUK te sien. Ek hoop dit gaan goed Casper! Mag die voorspoed julle verveel!
Grootste van respek vir die 32Ysters, was bevoorreg om saam met hulle te kon werk as n konstabel in die SAP, my persoonlike opinie, is dat hulle nie net in die bos,maar ook in semi stedelik uitsteken was!!!
Onthou ook dat in die boereoorlog die pa saam met sy seuns gaan baklei het. Ek dink die ou manne het die jong manne kalm gehou. n Seun sal glo als gaan OK wees as Pa so se.
Eddie Viljoen - weet iemand of Eddie nog leef. Ons het in 1973 saam gewerk op die myn RPM in Rustenburg. Ek het sy ouers, sy broer Paul ook goed geken.
Yep those where the days they made men out of boys today the army is a circus my late brother was perment force I miss him but atleast he does not see the army circus we have nowadays
Ek sien Sarel is oorlede in 'n valskerm-ongeluk te Hoedspruit (1957-1984). "Sarel Jacobus passed away in 1984 during a parachute exercise. He was a captain in the special forces (5 Reconnaissance Command in Phalaborwa)"
So sad that no one even talks about it anymore, it's a forgotten war - the modern generation couldn't give two hoots about the "grensvegters" of yesterday and the border war. It means nothing to them. The bravado and bravery, the heroes - it's all completely forgotten. Very sad.
@LegacyConversations Yes, that's true, but a lot of those views are older people, and foreigners. Keep up the good work, people need to know what happened. 👍🏻 I was at 1 SAI BN 81 and OFS command 82. Spent lots of time in the bush as a camper and short service, but didn't go to the border. Young people were always taking about the army back in those days, today it's rarely mentioned or even thought about.
1) Die Kruger-broers het my altyd gefassineer, omdat ek saam met Gert op skool was in Brits Laerskool tot st 4 (daarna was ek Ellisras toe). 2) Ek was ook in ds Kruger se gemeente daai tyd (1970's). 3) Ek het vir Gert raakgeloop in die menasie van 201 Bn (31 Bn) in 1982. Nadat ons totsiens gesê het, was ek oortuig dat ek nou met 'n Recce gepraat het. 4) Hoekom was ek altyd onder die indruk dat Sarel gesneuwel het in die aanval op Eheke in die laat 1970's? Is dit 'n ander Kruger? Of laat my geheue my nou heeltemal in die steek? 5) Wie is Vingers Kruger? Dit het altyd vir my geklink of dit Gert is, maar in hierdie gesprek was daar niks sulke sprake nie. 6) Ek het 'n kamera ingesmokkel gedurende my diensplig en die fotos is gepubliseer by: DIT WAS OORLOG (IT WAS WAR) - graphical material me myself took in Angola in 1982. Graphic and gruesome - not for sensitive viewers: th-cam.com/video/du0o8kJEAq8/w-d-xo.html 7) Koos, ek gaan jou kontak vir 'n onderhoud. Ek was nou wel nie 'n Recce nie, maar ek was by 201 BN (31 Bn) en ek het nogal 'n paar stories! 8) Ek het lang argumente met Suid-Afrikaners en met buitelanders oor wie het die oorlog gewen. 8a) Die militêre stryd: Man, ons weet mos ons het hulle op hulle moer gegee. Buitelanders glo ons het die militêre stryd verloor. 8b) Die politieke stryd: Suid-Afrikaners glo ons het die politieke stryd verloor. Ek verskil. Ons het die politieke stryd gewen. Hulle wou 'n Kommunistiese Eenpartystaat hê. Ons het hulle in 'n Grondwetlike Demokrasie in. Dis 'n oorwinning! 8c) Die propogandastryd het ons "hands down" verloor. Dis hoekom buitelanders glo ons het die militêre stryd verloor. En dis hoekom ons glo ons het die politieke stryd verloor. Propoganda - dis al waar ons verloor het!
Punt 4. Nee, Sarel is Jan 1984 tydens 'n Valskerm oefening by Hoedspruit oorlede. Daar is 'n Marx van Brist by Ehekeoorlede. Hy was spesiale magte. Ons skoolkinders het 'n erewag gestaan by die hokkie veld toe die stoet karre begrafplaas toe ry.
Ek was daar met ń Puma helikopter waar ons troepering gedoen het. Dit was in EV se tyd en daar was onder die manne ń sersant wat ń bullpup gemaak het van ń R1.
Die gemoedere het hoog geloop daai dag op die tennisbaan en glo ek dat kol. Breytenbach se oproep op kalmte die grootste rede hoekom daar nie n vuisgeveg uitgebreek het nie.
Boeiende gespek met drie ysters! Ek lees altyd Gert se 32 Bat stories op Facebook. Koos, jy kan nog 'n episode maak van Gert se sgories(en ek glo Jan en Free het ook baie stories)! Baie dankie man e!
When it comes to betrayal you have it right and respect for telling the truth on the parade ground....it changed for me when after Super the brass flew out to see where the fight took place....the swine did not even know that we lost three of OUR OWN....Duppie stood right next to me and Piet Nortje also mentioned this event in his book....Years later doing camps I still had a lot of resentment towards brass....the mould was broken after Falcon....if you cannot trust your commanders....well.....
Die praatjie van 3 gewone mense/broers breek alle records tov populariteit op die Lecacy kanaal. Ek sal graag wil weet wat prikkel die kykers tot so 'n mate?
2:10:50 "Wat was die sin?"
One thing I've come to understand, while watching and listening to all the WARRIORS Koos has interviewed on this channel is that, despite the apparent futility of your and your Brothers time up there, the world would have been a vastly different place today if it had not been for your collective efforts.
Your deeds and endeavours apparently played a major part in the downfall of the Soviet Union. Had it not been for your guts and determination in preventing the USSR from gaining the upper hand, I shudder to think what life might have been like today.
I, for one, am eternally grateful and humbled by what you did for humanity. My utmost Respect and Gratitude!!
If I felt I was worth it I would say I salute you but I am not so I will just stand in AWE and say THANK YOU. It was NOT in vain.
Salute and Respect to the Kruger Broers, R.I.P. Sarel - Gone but never forgotten.
Sjoe manne - DANKIE!! Hoe lyk dik, kan ons 'n Engelse opvolg reel, asseblef - of dan net 'n bietjie van die vyand se taal dat die uitlanders 'n insig kry. Dankie weer!
Dankie vir die onderhoud, ek respekteer alles wat 32 Bateljoen gedoen het vir die goeie ou Suid Afrika
Brothers in arms indeed. Men of hounour. But also only young patriots barely out of school doing their duty for their country. Amswering the call which could end with the ultimate price being paid. Juxtaposed against the treachery, betrayal and dishonour of the political leaders of the day. Might I add, senior military leaders as well. It beggars belief! Also the troops of 32 Bn - the false promises and their dreams deferred. We are again reminded that our generation who experienced the conflict to a lesser or hreater extent remain good citizens and cintinue to nurture hope and Faith for the future.
Dankie ouens, vir julle diens en beskerming. Die uiterste voorbeeld van opregte burgers. Ons is so trots op julle. Saluut!!!
Wonderlike gesprek. Baie dankie vir julle wonderlike diens. Dit moes baie "Guts" gevat het om vir daai generaal sy fortuin te vertel het💪
.
Dit is juis hoekom 32 altyd respek sal he......Dankie vir die stories..... dit was baie lekker om dit te kan beleef saam julle.
Brings tear's to my eyes reliving the best of days with the best of men...shamefull what we have allowed to become of our nation.... Dankie manne.
Baie dankie MANNE, dit waarvoor ons opgelei was(om die rooi gevaar te stuit) het ons gedoen. Ons het gestaan en staan nog steeds vir dit wat ons aan glo. Ek het gemoedsrus en vrede en sal nooit verstaan die rede waarom ons mooi land Suid Afrika aan die
Wat nou die land vernietig oor gegee was nie. Maar as ons die woord van God lees en verstaan dan is daar lig en dit is die woord
"hulle sal julle haat terwille van My (Jesus) naam. Hou goeie moed Jesus het gesê Hy het die wêreld oorwin, en hierdie oorwinning is ook ons oorwinning. Stry die goeie stryd. Vrede
Baie dankie Koos Dit vat my Baie ver terug. Among basis was my eerste basis voor 32 dit oorgevat het. Ek bly nou in Rundu . Hou so aan.
Baie dankie vir julle bydrae! Groot respek! Trots op ons geskiedenis asook my tyd as dienspligtige tydens 1984/85.
My grootste respek aan die ou manne! Julle was manne, nie soos vandag se spul nie. Self was ek ongelukkig te laat om aan te sluit. Ek kan nie glo dit als verniet was nie. Dit sal 'n bittere pil wees. Dankie vor julle opofferings en moed! 32 Bat was baas op die grens en by die huis.
Die grens oorlog was nie heeltemal verniet nie, miskien nie die land behou nie, sou eerste prys wees, maar tog n sterk nasie nog sterker gemaak en geleer van volharding. Die ou SANDF was n organisasie wat eenheid geskep het met dissipline en vooruitgang, iets wat elke troep bevoordeel het en wat ons altyd moet onthou, waardeer en ons kinders moet leer. Dankie Koos en Kruger broers vir die episode.
SADF/SAW Nickey, ek was lid ook van die SANW, en is trots op wat die SAW was.
Koos,Dankie vir die opname .Na die voorval met die Kruger Tweeling het die beleid gekom dat broers nie tydens operasies in die selfde voertiug of vliegtiug moes wees nie. Toe die bevelvoerder van Pantserskool en die Kapelaan by Mev Kruger aankom vra sy:"wie van my seuns is beseer ?" Mev Altwee is ooorlede! Ja ons eie "Finding Private Ryan""
Dankie Generaal, dit moes vreeslik gewees het vir die tannie en oom, Koos
Dankie Manne , Dankie Koos ,,groot dankies !
Brilliant story ( I was also at Bloukombos tent camp outside porch in Jan 79 🙌)
Uitstekende, baie dankie
Uitstekende gesprek! Besonderse broers!
Ek het ook in April 1983 my staande mag diens begin in die SALM.
Man, goeie tyde gewees.
Groete uit Kanada.
Man, ek het nou vir 2 ure na julle gelukter hier in Kanada.
Jan, Gert en Freek, julle ken my nie rerig nie, maar tog het ons baie in gemeen.
Ek het jul ouers in 1980 in Brits ontmoet toe ek met Kittie Prinsloo (Oom Charles en tannie Dittie) begin uitgaan het. Ds. Hein was altyd vir my 'n voorbeeld en het my in 1986 getrou met die moeder van my kinders. Deur die genade is ons vandag nog gelukkig saam!
Julle integriteit, wat uit jul praat en doen straal, getuig van jul ouers se leiding.
Dankie vir wat julle bygedra het tot die feit dat ons vandag nog hier kan bly. Jammer vir al die opofferings wat jul gesin oor jare vir ons land gemaak het, maar ook dankie dat julle daaruit 'n positiewe boodskap kan maak vir ander wat steeds sukkel om sin te maak van alles.
Ook lekker om weer 'n foto van Casper Eloff, my studentemaat op die PUK te sien. Ek hoop dit gaan goed Casper!
Mag die voorspoed julle verveel!
Hello Johan
Goed om van jou te hoor en baie groete vir Kittie
Jan k
Johan, ek onthou jou goed!
Dankie Manne. Thanks to UN and USA etc. We lost so many good,brave men.
Lekker om na julle te luister. Mooi loop.
Hierdie manne is baie beskeie, hulle het eintlik baie deurgemaak.
Hierdie hele gesin het ongelooflik baie opgeoffer.
Baie respek vir hulle.
Salute / Saluut.
Grootste van respek vir die 32Ysters, was bevoorreg om saam met hulle te kon werk as n konstabel in die SAP, my persoonlike opinie, is dat hulle nie net in die bos,maar ook in semi stedelik uitsteken was!!!
Ysters daar is nie ander woorde nie. Julle en die Verkenners was die punt van n skerp Spies gewees.Saluut👍👍👍👏👏👏
Onthou ook dat in die boereoorlog die pa saam met sy seuns gaan baklei het. Ek dink die ou manne het die jong manne kalm gehou. n Seun sal glo als gaan OK wees as Pa so se.
I salute you gentleman
Baie dankie manne .Ek salueer julle
ONCE YOU HAVE LIVED IN SOUTH AFRICA EVERY OTHER NATION IS MEANINGLESS.
Tot vandag toe nog!!
Eddie Viljoen - weet iemand of Eddie nog leef. Ons het in 1973 saam gewerk op die myn RPM in Rustenburg. Ek het sy ouers, sy broer Paul ook goed geken.
Genl Viljoen leef nog. Kontak my by 4xsamil@gmail.com vir meer inligting. Koos
Hope they will share their expertise and help in the near future as time in our country is running out and we will need their input again ex sapper
@Willie - miskien luister na Gen Roland de Vries se opnames (SADF PLaylist) wat oor die onderwerp handel, Koos
Hi yes I did my time in 1976 after that I joined the commandos for 8 plus years
Yep those where the days they made men out of boys today the army is a circus my late brother was perment force I miss him but atleast he does not see the army circus we have nowadays
Ek sien Sarel is oorlede in 'n valskerm-ongeluk te Hoedspruit (1957-1984).
"Sarel Jacobus passed away in 1984 during a parachute exercise. He was a captain in the special forces (5 Reconnaissance Command in Phalaborwa)"
Ja, ek en Jan was besig met Ops Askari toe dit gebeur het.
Het Sarel baie goed geken. Rus sag ou Grote. Saam Vegspan en Vryval met HALO en HAHO gedoen.
Saluut vir ons ystermanne, wat blatant in die rug gesteek is.
Ek was gelukkig genoeg om Jan vir 'n paar jaar te geken het in Mtunzini. Groete Jan van Buks Kruger.
Waar is jy nou Buks
So sad that no one even talks about it anymore, it's a forgotten war - the modern generation couldn't give two hoots about the "grensvegters" of yesterday and the border war. It means nothing to them. The bravado and bravery, the heroes - it's all completely forgotten. Very sad.
Yet we have millions of views - people are very much interested in our deeds
@LegacyConversations Yes, that's true, but a lot of those views are older people, and foreigners. Keep up the good work, people need to know what happened. 👍🏻
I was at 1 SAI BN 81 and OFS command 82. Spent lots of time in the bush as a camper and short service, but didn't go to the border. Young people were always taking about the army back in those days, today it's rarely mentioned or even thought about.
Ja, Jan. Alles te laat.
25 000 views in 4 days.👍
1) Die Kruger-broers het my altyd gefassineer, omdat ek saam met Gert op skool was in Brits Laerskool tot st 4 (daarna was ek Ellisras toe).
2) Ek was ook in ds Kruger se gemeente daai tyd (1970's).
3) Ek het vir Gert raakgeloop in die menasie van 201 Bn (31 Bn) in 1982. Nadat ons totsiens gesê het, was ek oortuig dat ek nou met 'n Recce gepraat het.
4) Hoekom was ek altyd onder die indruk dat Sarel gesneuwel het in die aanval op Eheke in die laat 1970's? Is dit 'n ander Kruger? Of laat my geheue my nou heeltemal in die steek?
5) Wie is Vingers Kruger? Dit het altyd vir my geklink of dit Gert is, maar in hierdie gesprek was daar niks sulke sprake nie.
6) Ek het 'n kamera ingesmokkel gedurende my diensplig en die fotos is gepubliseer by: DIT WAS OORLOG (IT WAS WAR) - graphical material me myself took in Angola in 1982. Graphic and gruesome - not for sensitive viewers: th-cam.com/video/du0o8kJEAq8/w-d-xo.html
7) Koos, ek gaan jou kontak vir 'n onderhoud. Ek was nou wel nie 'n Recce nie, maar ek was by 201 BN (31 Bn) en ek het nogal 'n paar stories!
8) Ek het lang argumente met Suid-Afrikaners en met buitelanders oor wie het die oorlog gewen.
8a) Die militêre stryd: Man, ons weet mos ons het hulle op hulle moer gegee. Buitelanders glo ons het die militêre stryd verloor.
8b) Die politieke stryd: Suid-Afrikaners glo ons het die politieke stryd verloor. Ek verskil. Ons het die politieke stryd gewen. Hulle wou 'n Kommunistiese Eenpartystaat hê. Ons het hulle in 'n Grondwetlike Demokrasie in. Dis 'n oorwinning!
8c) Die propogandastryd het ons "hands down" verloor. Dis hoekom buitelanders glo ons het die militêre stryd verloor. En dis hoekom ons glo ons het die politieke stryd verloor. Propoganda - dis al waar ons verloor het!
Kom kuier as jy ooit in Durban kom!
@@gertkruger9851 Dankie Gert!
Punt 4. Nee, Sarel is Jan 1984 tydens 'n Valskerm oefening by Hoedspruit oorlede. Daar is 'n Marx van Brist by Ehekeoorlede. Hy was spesiale magte. Ons skoolkinders het 'n erewag gestaan by die hokkie veld toe die stoet karre begrafplaas toe ry.
Mag 32 Bataljon se herhindering altyd bly voort bestaan. Ek kom van Stella, naby Pomfret se wêreld en ons het van kleins af opgekyk na 32 Bataljon.
Koos ek is opgroerp 8 SAIK in 1902 Klaargemaak in 2002 , as "inĺ off GP34 as maj. Ek geniet jou pragam
/
Welkom om ons te kom vertel. Koos
Respek tot julle en die 32. Ware soldate wat n example is tot vandag.
May we please have English subtitles please, my Afrikaans isn't that great😅
2:02:43
🐃 👏👏👏👌👍🏅
Ek salueer..
André Kloppers
Ek was daar met ń Puma helikopter waar ons troepering gedoen het. Dit was in EV se tyd en daar was onder die manne ń sersant wat ń bullpup gemaak het van ń R1.
Die gemoedere het hoog geloop daai dag op die tennisbaan en glo ek dat kol. Breytenbach se oproep op kalmte die grootste rede hoekom daar nie n vuisgeveg uitgebreek het nie.
Boeiende gespek met drie ysters! Ek lees altyd Gert se 32 Bat stories op Facebook. Koos, jy kan nog 'n episode maak van Gert se sgories(en ek glo Jan en Free het ook baie stories)! Baie dankie man e!
Ek is bly jy geniet dit. Daar kom nog 'n klompie.
Ek dink maak storie oor die ABS, storie wat stedelik moes veg oor ons land?
Hulle is welkom hier, Die Dapper Duisend en Simpel Sestig, maar kon nog nie een kry om te kom praat nie, Koos
EK salueer julle
When it comes to betrayal you have it right and respect for telling the truth on the parade ground....it changed for me when after Super the brass flew out to see where the fight took place....the swine did not even know that we lost three of OUR OWN....Duppie stood right next to me and Piet Nortje also mentioned this event in his book....Years later doing camps I still had a lot of resentment towards brass....the mould was broken after Falcon....if you cannot trust your commanders....well.....
Die praatjie van 3 gewone mense/broers breek alle records tov populariteit op die Lecacy kanaal. Ek sal graag wil weet wat prikkel die kykers tot so 'n mate?
Nee wat ons sal nooit weer n weermag he soos ons was nie.