Springbok voorsit jag by Karoo Experience... 3 generasies saam in die veld. RUN & GUN S04EP08

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.ค. 2023
  • Die KliniCare groep is vir die 22ste agtereenvolgende jaar by Karoo Experience buite De Aar. Sien hoe 3 generasies, almal Deon Schoeman, saam springbok voorsit jag.

ความคิดเห็น • 3

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 12 วันที่ผ่านมา +1

    Ek hou van die oom se vinnige opvolgskote. Daardie bokkies het beslis nie lank gely nie

  • @huntermcac4643
    @huntermcac4643 ปีที่แล้ว +1

    Very nice hunt

  • @dirkbrits9230
    @dirkbrits9230 ปีที่แล้ว +1

    Dis great, dat 'n man nog self kan pens uithaal, nadat hy sy bok geskiet het. Ek het groot respek vir die 3 generasies jagters. Lank Lewe. Skiet reguit.