Safari Hunt Skietstoele - Veld Verslag

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 มี.ค. 2024
  • Sit soos 'n koning !!!
    Vir enige ongedierte jagter of vir voorsit jag in die Karoo, hierdie stoele is net die regte ding, selfs om met 2 persone rug aan rug te skiet. Kontak Safari Hunting Chairs Ulco

ความคิดเห็น • 4

  • @johanherbst7938
    @johanherbst7938 2 หลายเดือนก่อน

    Knap gedaan awsome wek daai

  • @kobuslegrange6575
    @kobuslegrange6575 4 หลายเดือนก่อน +1

    Philip..briljante Boer maak n plan uitvindsel...
    Dit Kan militêr aangewend word.
    Baie sterkte met jou breinkind.