TOLLIE PARTON GESELS MET ANITA LLOYD VAN DIE WYNLANDE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • In hierdie episde gaan Tollie van politikus tot fangirl! Sy ontmoet iemand wat sy dink weer iets wakker gemaak het in die Afrikaner vrou. Sy sê presies wat sy dink, en Tollie like dit. It's NEXT (VLOEKWOORD) LEVEL!

ความคิดเห็น • 49

  • @shyenneswanepoel2197
    @shyenneswanepoel2197 ปีที่แล้ว +7

    Kan nie wag om te Sien wat nog kom nie ek Love die podcasts 🫶🏻

  • @SamBHumpel
    @SamBHumpel ปีที่แล้ว +11

    Tollie jou interviewing skills is next fuckn level. Ek geniet sover elke episode, dit is baie refreshing om iemand so oop en plat op die aarde te sien gesels met gaste.

  • @jackiemullen2356
    @jackiemullen2356 5 หลายเดือนก่อน +2

    Definitely KWV SHOULD USE HER FOR ADVERTISING, THEY WILL DOUBLE THEIR TURNOVER IN ONE YEAR! This is a sharp cookie!🤪🤪🤪

  • @user-hg8xn7hq2d
    @user-hg8xn7hq2d ปีที่แล้ว +1

    Loved die show, en om Anita bietjie beter te leer ken , en jy lyk stunning soos gewoontlik, awesome dankie !!

  • @sharonhuyser1035
    @sharonhuyser1035 8 หลายเดือนก่อน

    My vriendin!!! Ek love om al hierdie te sien....

  • @firecharmse
    @firecharmse ปีที่แล้ว +1

    Anita jy is fantasties. Bly fabulous. Mos.

  • @stephaniebell3200
    @stephaniebell3200 ปีที่แล้ว

    Jys awesome dankie vir jou show jy maak n werksdag soveel beter met Tollie in my oor

  • @GimmeKissFam
    @GimmeKissFam ปีที่แล้ว +4

    Flippen awesome gewees!! Lekker gelag en dit was fun om te kyk! Well done 🎉

  • @kyledavidson7073
    @kyledavidson7073 ปีที่แล้ว +3

    Next F level!!! Well done Wynand en Tollie!! Amazing ook aan mekaar geedit!! Best episode yet!! Part 2 plz!!!

  • @justinretief7509
    @justinretief7509 ปีที่แล้ว +1

    Moer goed! 🔥 Love die show!

  • @Monique.Mendoza.01
    @Monique.Mendoza.01 ปีที่แล้ว +3

    Ek kort 'n part 2!!!! ❤❤❤❤❤❤

  • @Snyman6
    @Snyman6 ปีที่แล้ว

    Die was nou n lekker onderhoud om te kyk! Well done julle altwee!

  • @Mathew_S
    @Mathew_S ปีที่แล้ว

    I've been living for this collab 🙌🙌

  • @shaunayhudson5815
    @shaunayhudson5815 ปีที่แล้ว

    Love love love you episodes kan ni wag vir volgende episode nie ❣️

  • @user-nr4uy6ry6e
    @user-nr4uy6ry6e ปีที่แล้ว +1

    Ek fkn love die !!!!! Goeie fok , kan ons meer mense soos dié hê !

  • @zelandavosloo6638
    @zelandavosloo6638 ปีที่แล้ว

    Ek erf ook Anita, onthou Kerneels se babysitting dae het my in daai testament ingekry!!! 🤣🤣 Awesome onderhoud!!!

  • @mclaas30
    @mclaas30 ปีที่แล้ว +1

    Anita is n kreef sterreteken. Geen wonder ek likes haar so baie

  • @mrsse3395
    @mrsse3395 11 หลายเดือนก่อน

    Sielskos!

  • @user-li6hf9nz3h
    @user-li6hf9nz3h ปีที่แล้ว

    Wat n great podcast. Tollie jy lyk stunning. Baie baie geluk jy is absolute n ster. Ek het nie housewives gekyk nie maar gaan dit nou defnitief op catchup of Showmax kyk Anita lyk na interesante mens.

  • @thinuskotze5000
    @thinuskotze5000 ปีที่แล้ว +1

    Love die vrou!!! Het nie die real housewives gekyk nie, maar jinne voel ek moet nou! Sys super nice.

  • @markus34q
    @markus34q ปีที่แล้ว

    Ek absolutely love haaar !!! Neem my aan hahah

  • @jacogouws1257
    @jacogouws1257 ปีที่แล้ว

    Amazing!!!!!

  • @user-lh7cw9il8o
    @user-lh7cw9il8o ปีที่แล้ว

    Baie goeie onderhiid gewees

  • @lpretorius9580
    @lpretorius9580 ปีที่แล้ว

    Nog!!! Die episode was hopeloos te kort. 😂

  • @laughingShaz
    @laughingShaz ปีที่แล้ว

    Eish iemand moet prat oor wat aan gaan in die land! Mense brood kos R22 hier waar ek bly!!

  • @jakkiehees9741
    @jakkiehees9741 ปีที่แล้ว +1

    👌👌👌

  • @ebenjacobs4418
    @ebenjacobs4418 ปีที่แล้ว

    Dis amazing ❤

  • @triplearecord2358
    @triplearecord2358 10 หลายเดือนก่อน

    You looking gorgeous today

  • @raymond7782
    @raymond7782 ปีที่แล้ว

    Asseblief julle moet episode 2 en 3 maak .. #Wewantmore …

  • @mrsse3395
    @mrsse3395 11 หลายเดือนก่อน

    Volgende onderhoud moet Peach Van Pletzen wees!😍
    En Casper de Vries of Schalk Bezuidenhout!

  • @nicolevh2195
    @nicolevh2195 ปีที่แล้ว

    Anita kan haar eie reality show doen❤

  • @nicolaasc.bbrits2929
    @nicolaasc.bbrits2929 2 หลายเดือนก่อน

    Anita jy bly gunstelling. As jy nie deel was van die huisvroue nie, ek dink nie dit sou so goed gewees het nie. Want jou vibes, jou eerlikheid en jy se n ding soos dit is en dis wat ek van hou. As dit mense seer maak dan is dit iets wat hulle moes trigger.
    Jy is net befok.
    Tollie my skat, en jy neh...jy maak my trane by my wang af loop met elke donerse video wat ek kyk.
    Ek wens julle altwee kan my besties wees.
    Ek is n cheap date hoor, ek drink nooit nie so net 1 dop vir my en eks so mal soos n tribe leader op steroids.
    Dankie vir die mense wat julle is, julle maak my trots om te se eks Afrikaans.
    Love you guys long time

  • @adriaanserrao2016
    @adriaanserrao2016 ปีที่แล้ว +1

    Kom ons kyk hoe die eindig, baie opgewonde om julle te hoor praat. Twee lieflike mense.

  • @chantellevictor4032
    @chantellevictor4032 ปีที่แล้ว

    Ek het haar GELOVE eerste keer wat ek Anita sien en haar gelove

  • @ritakruger4760
    @ritakruger4760 11 หลายเดือนก่อน

    Ek was van die woord GO af in team Anita......maar nou verseker ook in team Tollie Anita ...Anita Tollie...whatever! Ek is in! Finish en klaar! Hoe slim is julle 2 goeters nie??!! Lief julle erg.

  • @evntr2914
    @evntr2914 ปีที่แล้ว

    So lief vir julle

  • @CandiceBarnes530
    @CandiceBarnes530 ปีที่แล้ว

    OMG Tollie you look, BEAUTIFUL 😍 stunning stunning stunning!!!!!

  • @shyenneswanepoel2197
    @shyenneswanepoel2197 ปีที่แล้ว +1

    😍😍

  • @doreenhartman9377
    @doreenhartman9377 ปีที่แล้ว

    Ek wil n bestie wees: ek officially apply!

  • @landieventer8025
    @landieventer8025 ปีที่แล้ว

    Lekker Anita ! Lovvit Tollie!! 🎉

  • @ingridpapenfus1483
    @ingridpapenfus1483 ปีที่แล้ว

    Love julle😅

  • @Arcane1982
    @Arcane1982 ปีที่แล้ว

    Sy is n legend! En Tollie ek is n moerse nuwe fan van jou!

  • @francesvanzyl5086
    @francesvanzyl5086 ปีที่แล้ว

    Oor jou kommentaar oor die ANC en stem: ek sê vir jou wat my Ouma altyd gesê het: praat jý wat lippe het! ✊🏿✊🏾✊🏼✊🇿🇦

  • @alex-tx6eg
    @alex-tx6eg 10 หลายเดือนก่อน

    Die meme b3gin hier 7:00

    • @Eden_Monroe
      @Eden_Monroe 5 หลายเดือนก่อน

      😂😂😂😂

  • @mclaas30
    @mclaas30 ปีที่แล้ว

    Is reg....KWV moes Anita gebruik het. Ek stem

  • @monetvb
    @monetvb 11 หลายเดือนก่อน

    Ek het van alles gehou totdat Anita van Trump gepraat het, toe skakel ek af en cancel. Baie disappointing. Damit!

  • @user-db8bj8sn4g
    @user-db8bj8sn4g ปีที่แล้ว

    Ek kan vir ure luister na julle twee. 😂🎉

  • @gavinlestatboucher4699
    @gavinlestatboucher4699 ปีที่แล้ว

    Tollie for president sluit aan by Steve 😂