TOLLIE EN ELISE: DIE OUDSTE TRANSGENDER VROU IN SA

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Elise Bishop word beskou as die oudstre transgender vrou in SA (op rekord). Sy gesels oor die dag wat sy afskeid moes neem van haar penis, hoe sy voel oor pronouns en of sy dink sy's "braaf".

ความคิดเห็น • 113

  • @personofinterest8731
    @personofinterest8731 8 หลายเดือนก่อน +4

    I'm a 76 year old granny, first time ive come across this story. What a wonderful time to be alive! Elise, you are such an inspiration, thank you Tollie for bringing her here in such a compassionate way. 💜 🌹

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 8 หลายเดือนก่อน

      Thank you sincerely for your empathy. Much appreciated. 🌿

  • @sidneygilroy2636
    @sidneygilroy2636 9 หลายเดือนก่อน +17

    Liewe, Elise. Ek het sopas jou hele onderhoud met Tollie gekyk. Salute! Jy is 'n vrou so na my hart. Jy bly by standpunte. Jy maak jou punt. Jy staan sterk. Mooi, trots op jou! En moenie 'n fout maak nie. Jy IS 'n groot hoeksteun vir transseksuele mense. Jy is 'n baken.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +2

      Baie dankie Sidney en spesiaal prysenswaardig om te hoor van só ‘n geliefde skrywer ❤

  • @JohanAllers
    @JohanAllers 9 หลายเดือนก่อน +7

    Dankie Elise Bishop en dankie Tollie... besonder🙂 Elise se verhaal is ontroerend, fasinerend, boeiend.. laat die luisteraar/kyker sprakelooss. Ook baie geluk aan Tollie wat sy/haar rol uitstekend vervul.. gewoon 'n baie goeie onderhoudvoerder/gespreksgenoot. Elise se verhaal is 'n uitnodiging tot refleksie.. nie net alleen met betrekking tot gender nie maar oor al ons tradisionele denke/grense en alle trerreine heen.. dit laat ruimte vir die ander. Baie geluk.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +1

      Dankie opreg Johan vir jou opregte verstaan en waardering… dit beteken vir my as ou vrou so veel!!! Baie dankie 🥰🌹🌿

  • @tyronecrossmanphotography2713
    @tyronecrossmanphotography2713 9 หลายเดือนก่อน +6

    Awesome interview! I was a young boy of 12 when I first became aware of Elise's story and today, what an honour and privilege it is to call this lady my friend xx

  • @thefriendlysatanistza
    @thefriendlysatanistza 9 หลายเดือนก่อน +9

    Wat 'n fantastiese onderhoud, Wyn! Aangrypend. Dankie vir die werk wat jy doen. Jy is 'n baanbreker in eie reg. 😁👏🏼

  • @user-li6hf9nz3h
    @user-li6hf9nz3h 9 หลายเดือนก่อน +6

    Baie dankie Tollie vir hierdie interesante onderhoud❤❤❤

  • @adelvanrensburg4901
    @adelvanrensburg4901 9 หลายเดือนก่อน +5

    Ek het dit nou baie geniet en baie interessant gevind. Baie dankie Elise❤

  • @tomtaft9861
    @tomtaft9861 9 หลายเดือนก่อน +4

    Elise youre an incredible woman and I'm so pleased that you've shared your incredible journey and told it so beautifully.
    Your authenticity, humour, honesty and openess is wonderful and inspirational.
    Your courage and strength when you tell of your intrusive and insensitive aunt/family, the media betrayal... is astounding.
    You've controlled the narrative and your life. And in doing so made the rest of ours a little easier. ThankYOU!
    I wasn't as brave as you are. I only started transitioning at 50 (2016) wth surgery, and 53 wth TRT.
    You did this in 1976! At 21. Wow! High five!! Wish I'd known of you and your story you back then. And selfishly, that you'd written the book sooner - or that your original book had gone to print as promised.
    Tollie you're a brilliant interviewer and star! Funny, super smart, savvy, sassy and delicious. Thankyou too!!

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +1

      Thank you most sincerely for your kind words. I must the book of course being an autobiography covers my whole life and concentrates áfter the operation on acceptance; personally, socially and in the business place - all emotional aspects and of course love too!!! ❤️❤️❤️🌿

  • @barry5883
    @barry5883 9 หลายเดือนก่อน +9

    What an incredible interview and an amazing soul. So much gratitude to her for showing the way. What a great example to humanity that life is good with all its trials.
    Can't thank you enough, but please have English subtitles it will help so many more people and the book in English would be incredible, it will help a much wider audience that needs to have these great examples ❤

  • @lpretorius9580
    @lpretorius9580 9 หลายเดือนก่อน +6

    Sover my gunsteling onderhoud! Baie dankie dat jy die amazing vrou met ons gedeel het. Ek het sommer die boek bo aan my kerslysie ❤

  • @Stames88
    @Stames88 9 หลายเดือนก่อน +5

    What an absolutely remarkable and amazing interview! I was taken by surprise and had no idea that this authentic, beautiful woman is transgender. I wish you many blessings and know that you are an inspiration. To Tollie Parton ; I am amazed with your interview skills and how you respectfully, graciously brought us this wonderful story. You are a superstar!

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +2

      Thank very much for your lovely comments! Much appreciated ❤

  • @GimmeKissFam
    @GimmeKissFam 9 หลายเดือนก่อน +8

    Sjoe wat n ongelooflike lewensverhaal!❤❤

  • @lindylambis4828
    @lindylambis4828 8 หลายเดือนก่อน +2

    I loved your show. Thank you for sharing. I'm mother to a gorgeous Transsexual Daughter. She started her transition at the age of sixteen. My Andrea's has now just turned thirty. I'm so proud of my beautiful daughter. ❤

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 8 หลายเดือนก่อน +1

      You will be blessed dear Lindy as she can depend on the love and support of her mother! I salute you! And I’m especially appreciative of your comment as you are a parent who had to endure what my loving mother had to contend with. ❤️🌿

  • @jeanpatterson4283
    @jeanpatterson4283 8 หลายเดือนก่อน +2

    Oh i just realised you did. I was in the typing pool when you came to the Admin section at Rossing. Lovely to see you again.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 8 หลายเดือนก่อน

      Remember you too!!! 🌿

  • @rianathiart6280
    @rianathiart6280 9 หลายเดือนก่อน +5

    Soveel respek❤

  • @krissyk1997
    @krissyk1997 9 หลายเดือนก่อน +2

    Uitstekende onderhoud, Tollie 💖 jy het so sag dog skerp tot die kern van mamzelle Elise deurgedring en haar lieflike menswees ontbloot - hierdie is kosbaar (en menigeen van tiener tot my ouers sal dit met deernis kan waardeer) 🦋
    Ek verstaan ook haar gender politiek nou heelwat beter as wat die Woordfees boekbespreking van 2022 kon verklaar, en vind selfs daarby aanklank 🤗 Tollie is a singular talent x

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie vir jou opbouende konkrete repliek. Waardeer dit werklik opreg - veral dat dit vir ouers betekenisvol kan wees! ❤

  • @petroguilherme5549
    @petroguilherme5549 8 หลายเดือนก่อน +2

    What a lady ....❤

  • @Ringo493
    @Ringo493 9 หลายเดือนก่อน +4

    Fantastiese onderhoud, Tollie!

  • @user-ik1vm8xj7f
    @user-ik1vm8xj7f 3 หลายเดือนก่อน +1

    Much love from Swakopmund Namibia

  • @eduardvisser
    @eduardvisser 9 หลายเดือนก่อน +5

    Baie geluk Elise Bishop

  • @melletmoll8602
    @melletmoll8602 9 หลายเดือนก่อน +3

    Trots om vriende met jou te wees!

  • @tonirajap4180
    @tonirajap4180 9 หลายเดือนก่อน +3

    Just stumbled across your channel...thank you for a most insightful interview...lovelovelove

  • @louisvz7255
    @louisvz7255 8 หลายเดือนก่อน +1

    Absolutely fascinating to listen to this remarkable woman's experience and story.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 8 หลายเดือนก่อน

      Bless you! 🌺

    • @louisvz7255
      @louisvz7255 8 หลายเดือนก่อน

      @user-so3ff5tf1c thank you 😊 🙏 am so very looking forward to reading your book

  • @olgamarshall8965
    @olgamarshall8965 9 หลายเดือนก่อน +3

    You believe in the higher power lady. Just believe there is a Jesus that will forgive.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 9 หลายเดือนก่อน +2

    Groot respek vir Elise en 'n wonderlike, eerlike mens. Sy is 'n voorbeeld vir menigte.

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 9 หลายเดือนก่อน +3

    WHO are any of you to judge 🤦‍♀️

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 8 หลายเดือนก่อน +1

    Die tannie is baie brave en sterkte om haar storie te vertel ek salute haar baie interessant ❤

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m 8 หลายเดือนก่อน +1

    ❤Groot respek vir u sterkte daar verder vir u

  • @montiesaunders6381
    @montiesaunders6381 9 หลายเดือนก่อน +5

    My tannie is 65 en n transgender ❤❤❤

  • @helenamouton2856
    @helenamouton2856 9 หลายเดือนก่อน +2

    Elise. Jy moet 'n besondere mens wees wat baie liefde gee. As ek luister na al jou ondersteuning wat jy van jou hartsmense gekry het, sê dit nie net iets van hulle persoonlikheid nie, maar baie van jou menswees, attitude en liefde teenoor ander.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +1

      Dankie Helena - ek waardeer jou mooi gedagtes ❤❤❤

  • @jeanpatterson4283
    @jeanpatterson4283 8 หลายเดือนก่อน +1

    Wonderful interview. Elise, did you work in Swakopmund in the early 80s.

  • @idakriel3995
    @idakriel3995 8 หลายเดือนก่อน +2

    Wow Elise wat n pragtige vrou is jy een met klas daarby. Gaan baie beslis jou boek koop. Tollie/Wynie jy het jou baie goed van jou taak gekweek. Die openlike eerlikheid van jul albei was opvallend en nerens is die heuning kwas gebruik nie. As persoon verstaan ek soveel meer en maak dinge beter sin.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 8 หลายเดือนก่อน

      Fantasties om te hoor. Baie dankie! ❤️🌿🌹

  • @michellebotma9164
    @michellebotma9164 8 หลายเดือนก่อน +1

    Sjoe, fantasties onderhoud gewees. ❤

  • @andrepretorius8849
    @andrepretorius8849 9 หลายเดือนก่อน +3

    Amazing loved it

  • @emmievanderschyff2842
    @emmievanderschyff2842 8 หลายเดือนก่อน +2

    Elise,❤
    Wonderlik om jou weer te sien. Het jou as Pierre geken alhoewel jy toe al besig was om Elise te word.
    My oorlede man het saam met jou by Standard Bank in Sunnyside PTA gewerk. Ons en ñ paar vriende het een aand by jou gaan eet. Was wonderlik gewees en jy het klavier gespeel...Jou eie komposisie ...Tarentula as Ek reg onthou.
    Liefde
    Emmie

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 8 หลายเดือนก่อน

      Dankie vir terugvoer! Goed om van jou te hoor en alles wat jy onthou!!! 🌿🌹

    • @amandalombaard7233
      @amandalombaard7233 7 หลายเดือนก่อน

      Jy wil nie weet wat ek als onthou nie. 😂😂 Barclays/FNB Windhoek en later Civic Centre, Bellville. Het al baie gewonder wat van jou geword het. Nog net so mooi soos altyd.

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die onderhoud Elise en Tollie. My eks voel dieselfde as Elise oor transgender vs transsexual. Sy is deur 'n geslagsverandering (M2F) in 2007 tydens ons verhouding van 18 jaar. Ek stem wel saam dat dit 'n lewensveranderende operasie is. Nie een transseksuele persoon wat ek persoonlik ken, kon suksesvol die draai kry soos Elise sou sê nie en baie het ernstige gesondheidsprobleme gekry na die tyd. Ek dink dit is 'n nodige operasie, maar dat dit werklik met die persoon bespreek moet word, die real life test om as vrou te leef is nou 2 jaar wat ek laaste gehoor het, maar ek dink die operasies self (hulle doen dit nou in 2 operasies) moet definitief meer bespreek word met die pasiënt. Mense is BAIE gelukkig as hulle die ondersteuning van hulle familie het, in my ervaring het die meeste, nie albei ouers of even iemand in hulle familie se ondersteuning nie, in daardie geval maak jy dan maar jou eie familie wat uit vriende bestaan. Dankie vir die bewusmaking, dis nodig. Liefde en groente xx Rozelle

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 2 หลายเดือนก่อน +1

      Baie dankie vir jou positiewe terugvoer asook jul ondersteuning van my sienswyse! Ek waardeer dit opreg!!! 🌿

    • @rozelle.art.nature
      @rozelle.art.nature 2 หลายเดือนก่อน +1

      @@user-so3ff5tf1c Baie dankie vir u antwoord, dis gaaf om te reageer. Baie sterkte vir u pad vorentoe en welgedaan vir alles wat u alreeds bereik het. Ek koop binnekort u boek om u volle verhaal self te lees. Mooiste wense

  • @billcostestimating
    @billcostestimating 9 หลายเดือนก่อน +2

    Elise is definately an amazing woman. She has a beautiful personality. Would've love to talk to her over a cup of coffee or tea. Tollie thank you. You're also amazing

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน

      Dankie my hart! Waardeer 🌿

  • @janetvandyk1943
    @janetvandyk1943 8 หลายเดือนก่อน +1

    Elise ek glo jy het n baie moeilike pad gestap Glo dat GOD jou nog steeds lief het en dat hy jou nog steeds dra GOD lewe en Hy bestaan werlik Die onderhoud was regtig baie insiggewend Jou besluit was groot en jy kan dankbaar wees vir die dr's wat jare terug die pad saam met jou geloop het

  • @lizzygilbert7253
    @lizzygilbert7253 9 หลายเดือนก่อน +2

    Dit was nou amazing. Was somme sad toe dit klaar was.

  • @thinuskotze5000
    @thinuskotze5000 9 หลายเดือนก่อน +2

    Wat 'n ongelooflike onderhoud!

  • @This-is-it-music
    @This-is-it-music 9 หลายเดือนก่อน +2

    Awesome❤

  • @corneiloberholzer9352
    @corneiloberholzer9352 9 หลายเดือนก่อน +3

    Baie dankie Elise. Jy stel dit waardeur jy is baie duidelik sonder om doekies om te draai. Mense vergeet dikwels dat jy en baie soos jy deur hel is om te kan wees wie jy is. Geen Romantisering nie. Wel baie pyn en harde werk. Tollie jy was baie Empaties en ondersteunend. Puik onderhoud julle❤

  • @user-hn3ve5bu4o
    @user-hn3ve5bu4o 9 หลายเดือนก่อน +1

    When you born male and change your body parts, what are you when you stand before God, do you stand before God as He created you or what you created, if you truly belive in Him, are you telling God He created confusion

    • @personofinterest8731
      @personofinterest8731 8 หลายเดือนก่อน

      God is no respecter of persons. Perhaps you need to widen your knowledge of how little we really know of God. Open your heart and your mind will follow.

    • @user-ik1vm8xj7f
      @user-ik1vm8xj7f 3 หลายเดือนก่อน

      And what about you who is judging?

  • @saveldaniels7773
    @saveldaniels7773 9 หลายเดือนก่อน +1

    Self identification is for the person to decide. What is on the inside in MORE important.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน

    • @ziskabrits618
      @ziskabrits618 9 หลายเดือนก่อน

      @@user-so3ff5tf1c❤🕊❤️

  • @klaaskingma7435
    @klaaskingma7435 9 หลายเดือนก่อน +3

    Jaaaaaaa. So lank gewag!

  • @junehansen5220
    @junehansen5220 9 หลายเดือนก่อน +1

    Fantastic interview! Thank you!,

  • @Lavonnedevine
    @Lavonnedevine 9 หลายเดือนก่อน +1

    Wow. Elise ek haal my hoed af vir jou.

  • @olgamarshall8965
    @olgamarshall8965 9 หลายเดือนก่อน +1

    Hectic to understand.

  • @TeaganMartins
    @TeaganMartins 8 หลายเดือนก่อน

    Waar het in het sy gespeel?

  • @user-hn3ve5bu4o
    @user-hn3ve5bu4o 9 หลายเดือนก่อน +2

    What God created stays what He created

  • @martinkitshoff9850
    @martinkitshoff9850 9 หลายเดือนก่อน +2

    ❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน

    • @ninibennett1315
      @ninibennett1315 9 หลายเดือนก่อน

      Wat 'n wonderlike onderhoud, Tollie en Elise!! Julle is baanbrekers. Dis só insiggewend en genietlik - brava!!

  • @meganbrown8985
    @meganbrown8985 9 หลายเดือนก่อน +2

    Wow wow wow °°°!!!!

  • @malpietpool7648
    @malpietpool7648 9 หลายเดือนก่อน +1

    well done Elise, sorry about the clown that interviewed you. looks like the warrior of WWE;

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +2

      😂 tks Piet! But Tollie is marvellous interviewer with incredible wit… Loved chatting with her! ❤

  • @saveldaniels7773
    @saveldaniels7773 9 หลายเดือนก่อน +2

    Amazing and brave woman! Bless you!!!!! If they dont like you f@#$ them! LOVE IT

  • @christellesmit7397
    @christellesmit7397 9 หลายเดือนก่อน +2

    Liewe Elise sal jy asb ophou om GOD se naam te gebruik.
    Jou storie is ongelooflik..dit vat baie moed om te doen wat jy gedoen het.

  • @madeleineengelbrecht5569
    @madeleineengelbrecht5569 9 หลายเดือนก่อน +1

    Tannie moet wakker skrik!!
    Dit is hoekom die Bybel bekend staan as "DIE WOORD VAN DIE HERE"
    En... diere is wonderlike kinders.

    • @user-so3ff5tf1c
      @user-so3ff5tf1c 9 หลายเดือนก่อน +2

      Jy gaan bietjie moet uitbrei op jou stelling???

  • @wandalabuschagne7707
    @wandalabuschagne7707 8 หลายเดือนก่อน

    Elise ek bid laat die Here jou regtig aanraak. Die bybel is nie net n boek deur n spul ou mans geskryf nie. Nee nooit dis deur God self Sy Heilige Gees het elke persoon gevul en gelei en elke woord is deur God self geskryf vir ons. Belei en vra vergifnis niks is onmoontlik by die Here nie. Ons kannie die woord van God twis en draai om by ons sondige lewe in te val en sodra dit ons sonde nie pas wil ons God weg vee. Jy gaan n verskriklike ondekking hè as jy hierdie aarde verlaat sonder dat jou lewe nie reg is met God nie. Vat die ek uit jou storie erken jou foute belei dit glo my die ewigheid saam God is miljoene kere beter as die ewigheid in die hel sonder God. Ek bid vir jou peer of elise maak reg jy het verbrou