"Girls code" - Die Real Housewives van Pretoria | S1 | Ep 9 | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Mel beskuldig Renske dat sy die "girls code" gebreek het. Was Renske verkeerd of oorreageer Mel?
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 54

  • @moniquejoubert4363
    @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +11

    Hele Suid-Afrika Mel, nie die hele wereld nie. Net n mooi gesig maar niks tussen die ore en niks ini bors... want daara geen hart. Sies Mel

  • @shanrk
    @shanrk ปีที่แล้ว +3

    The Mel lady is horrible.
    I wish i met her in person, i will make her cry. She is a horrible, horrible bully.

  • @OnlyJesus77
    @OnlyJesus77 ปีที่แล้ว +20

    Liefste RENSKE, jy ken my nie maar ek het nou amper deur hierdie TV gespring en jou kom help daar! Ek KAN NIE GLO Kyknet laat toe dat een persoon (Mel) 'n persoon so emosioneel kan MISHANDEL en niks daaraan doen nie, voor die hele land???. Ek hoop iemand vat hulle hof toe. Mel is vieslik en dat sy dink sy kan so met enige persoon praat, gaan my verstand te bowe. Luister hier Mel, RENSKE is dubbel jou ouderdom, jy is veronderstel om respek vir haar te hê. Hierdie hele episode het vir almal gewys wie jy werklik is, ja jy is die slang Mel. Niemand anders as jy nie.

    • @lallidutoit7720
      @lallidutoit7720 ปีที่แล้ว

      Ek sekondeer dit, Mel is n vieslike mens en dit maak haar lelik...al dra n aap n goue ring

    • @sallysmitgeddes2270
      @sallysmitgeddes2270 ปีที่แล้ว +4

      Stem dis disgusting en jammer die ander wat te bang is om op te staan teen bullies is deel van die probleem

    • @user-sd7lc2nh5u
      @user-sd7lc2nh5u ปีที่แล้ว

      en so laat Mel my aan Advokaat Barbie dink....

  • @deeglik
    @deeglik ปีที่แล้ว +15

    Elke dag as ek opstaan is daar iets om voor dankbaar te wees, vandag is ek verskriklik dankbaar dat ek nie elke oggend langs Mel wakker word nie :P

    • @Karabo_Mash
      @Karabo_Mash ปีที่แล้ว +5

      😂😂😂😂 I share the same sentiments. She is insufferable.

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +2

      Dis vrek snaaks. Dis die beste comment wat ek NOG gelees het

    • @ElizabethBaker-lx5my
      @ElizabethBaker-lx5my ปีที่แล้ว +1

      Duidelik weet julle ou mans nie wat n regte moderne vrou behels nie. Julle soek n slaaf wat na jul cater.

    • @deeglik
      @deeglik ปีที่แล้ว

      @@ElizabethBaker-lx5my bahahaha eks nie oud nie....net min tyd vir Fakeness en Drama ;)

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว

      @@ElizabethBaker-lx5my ag asb. Sys arrogant en geen maniere. N moderne vrou doen beslis nie dit nie. Haar hoogmoedigheid loop haar vooruit en haar man is net so arrogant. Geen wonder hulle het geen vriende nje

  • @lynettecoetzee4856
    @lynettecoetzee4856 ปีที่แล้ว +7

    Mel is opregte bully. Ons praat oor kinders wat bullies op skool is maar hier word iemand op TV gebully en o

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock9995 ปีที่แล้ว +10

    Mel ,YOU ARE ON A REALITY SHOW,,a waist trainer is nie Girls code secret nie.These girls are real and want to get to know you.

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +3

      100% maar Mel kon vir die hele land vertel Renske se man neek rond

  • @Antonetish
    @Antonetish ปีที่แล้ว +5

    Sorry Mel, ek gee nie om wat daai babygrow gekos het wat jy aan het nie, maar dis regtig nie mooi nie, dit vly nou glad nie jou figure nie!!! 🙈😂🤣🤣

  • @moniquejoubert4363
    @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +5

    Maar Mel... het jy nie nou die dag vir die hele land vertel van Renske se man wat "rond loop nie". So net ou Mellie mag iets se. Die hele wereld kyk nie na jou Mel. Net die land haha. Jys nou nie sooo bekend nie

  • @veroniquefrancke840
    @veroniquefrancke840 ปีที่แล้ว +2

    Mel dink sys almal se baas. Sys n bullie.

  • @elizabethnaude659
    @elizabethnaude659 ปีที่แล้ว

    Ooooo!! Daai Renske is n "nut case"

    • @bourquinvanwyk3008
      @bourquinvanwyk3008 9 หลายเดือนก่อน

      Hi mel se suster soort soek soort😂 😅

  • @bourquinvanwyk3008
    @bourquinvanwyk3008 9 หลายเดือนก่อน

    Sulke goed soos Mel is maar net the scum of the earth. Dit is mooi van buite maar bra leklik van binne. Fwii 😮

  • @JBarbarosa
    @JBarbarosa ปีที่แล้ว

    8000 views and only 43 likes speaks for itself🤔 I don't think I've ever seen such low engagement.. This is really unwatchable super cringe..

  • @adamscott3338
    @adamscott3338 ปีที่แล้ว +1

    At Mel hou jou panty aan. Jy is nie so spesiaal soos jy dink. Jy s common en dinke Mense is jou onderdane. Men’s praat nie so met Mense nie. Jy die slang. Kyk maar net na Tammy Taylor

  • @ilsebelpeens9510
    @ilsebelpeens9510 ปีที่แล้ว

    Ag Mel ek kry jou jammer kinders "kontak jou" omdat hule gebully word. Gaan doen n GOEIE DAAD en help n gesin of 3 met jou GELD. Die mat kan VINNIG ONDER jou voete uit geruk word. Ek voel so jammer vir jou swak taal doen jy bybeldstudie? Mel Here gaan nie se O hiet kom Mel en Peet hule moet op rooi tapyt loop. Help mense met behoeftes, kinders sonder skool klere, broodjie skool toe nie. Hoe is dit nou jy wil nie kinders he bang hule neem GELD jy walg my. Ek is gewone huis vrou met EEN fantastiese man uit God se hand gewone mense. "sekerlik nie nodig om vir Mel te se want sy het nie wil nie vriende he nie" WHY? Grow up girl jou gesiggie gaan nie botox meer handle goed om na jou kyk versorg, dit " voel seker koud by "jule" het nie vriende een mens sal nooit welkom voel. Niks lekker as kinder laggies, swem roomys eet in oupa & ouma se lewe NIKS. Jy moet nie dalk vir hulp gaan nie.

  • @elizabethnaude659
    @elizabethnaude659 ปีที่แล้ว +2

    Ai so mense dit is net n show. Renske het dit verdien want wat daar gese word as die Kamara af is is nie nodig dat sy dit uit blaker op die lug. Sy kan nie haar man staan so bly stil. Rhona het ook altyd n negatiewe antw nie eers te praat Van die gesigtrekke. Komaan mense dit is n show gee hulle n bietjie krediet tog nie een is op gelei as n akteur

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +1

      Maar toe Mellie van Renske se man voor die hele SA praat was dit OK? Swak....

    • @ElizabethBaker-lx5my
      @ElizabethBaker-lx5my ปีที่แล้ว

      @@moniquejoubert4363 jaaaaa want Renske het dit aan die publiek gestel. Obviously. Hierdie is iets privaat wat Renske uitblaker

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว

      @@ElizabethBaker-lx5my so almal moet dink Mellie is van self maer. Lol. Haar middel is so fake soos haar gesig 🤣🤗

    • @ElizabethBaker-lx5my
      @ElizabethBaker-lx5my ปีที่แล้ว

      @@moniquejoubert4363 oh nee heel normale middel. Daars baie girls maerder. Jy broei van jaloesie. Sies. Seker n vet tefie jy 😂😂😂🤣

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว

      @@ElizabethBaker-lx5my groter muscles as jou man. Dis nou as jy een het en nie n ou alleen fosiel is nie. Elizabeth is n ou tannie naam so eks seker jys alleen. Net soos Mel haha

  • @ElizabethBaker-lx5my
    @ElizabethBaker-lx5my ปีที่แล้ว

    Mel, don't let these women get under your perfect skin. They are a bunch of snakes and will take any opportunity to strike you down. You can't trust any of them as they're clinging to you for success.
    Glad you put her in her place though. Wishing you the best Queen.

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +2

      Bwhahahaha they clinging to her for success.... watse sukses... haar skelm nael besigheid

    • @ElizabethBaker-lx5my
      @ElizabethBaker-lx5my ปีที่แล้ว

      @@moniquejoubert4363 ry jy n ferrari? Jyt geen idee waaroor jy praat nie. Bly stil.

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว +1

      @@ElizabethBaker-lx5my nee want ek verdien my geld op die eerlike manier 😂🤣

    • @ElizabethBaker-lx5my
      @ElizabethBaker-lx5my ปีที่แล้ว +1

      @@moniquejoubert4363 so doen hulle. Tot sy nie skuldig bevind is en agter tralies sit nie is sy onskuldig. ☺️ That's how it works. Geniet maar die skinder nuusjies.

    • @moniquejoubert4363
      @moniquejoubert4363 ปีที่แล้ว

      @@ElizabethBaker-lx5my haar man is van die rol geskraap..... net skelms word van rol geskrap haha